11.07.2015 Views

Sterfte is nie jou enigste risiko nie

Sterfte is nie jou enigste risiko nie

Sterfte is nie jou enigste risiko nie

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

Sterfte is nie jou enigste risiko nieNeelan Porthen: Hoof van Risiko-Produkbestuur“Jy benodig versekering nie net omdat jy gaan sterf nie, maar ook omdat jy gaan leef”Dr Marius BarnardDie beskerming van jou verdiensteDie meeste mense het die een of ander vorm van lewensdekking, gewoonlik omdat hulle skuld aangegaanhet. Lewensversekering is eenvoudig en maklik om te verstaan; jy weet presies wat jou gesin gaan krywanneer jy sterf en om hierdie rede word al hoe meer lewenspolisse via die internet verkoop.Wat gebeur egter as jy nie sterf nie? ‘n Ernstige besering of siekte wat jou vermoë om te verdien, negatiefaantas, sal ‘n groter uitwerking op jou gesin hê as jou dood. Meer huise word vanweë ongeskiktheid verlooras vanweë sterfte.In sommige gevalle is risikobeskerming wat jou inkomste beskerm, belangriker as lewensdekking – veral virjonger mense wat nog nie afhanklikes het nie, maar wel nog baie werksjare voor hulle het. Een jaar vanongeskiktheid kan tot tien jaar se spaargeld opslurp.Verbeter jou kanse op oorlewingDie gevalle van gevreesde siekte neem veral toe vanweë al hoe meer spanning in die samelewing. Joukanse is vier keer groter om ‘n gevreesde siekte op te doen voor ouderdom 65, as wat dit is dat jy sal sterfvoor dan. Die goeie nuus is egter dat talle mense deesdae erge siektes oorleef danksy vooruitgang in diemediese wetenskap. Die slegte nuus is dat dit baie duur is, terwyl mediese skemas nie altyd voorsieningmaak vir dekking van die jongste tegnologie nie. Jy mag dalk ook ‘n tyd lank heeltydse sorg benodig. ‘nEnkelbedrag wat uit gevreesde siekte-dekking betaal word, kan met jou mediese behoeftes help sowel asom ‘n finansiële buffer te bied vir ingeval jy jou lewenstyl moet aanpas.Leefstyl-buigsaamheidHoewel jou maatskappy miskien vir ‘n tyd lank jou salaris sal betaal, sal dit gewoonlik slegs betaal word asjy ongeskik is om te werk en nie omdat jy jou leefstyl wil aanpas nie. Byvoorbeeld: baie mense wat ‘nhartaanval gehad het of van kanker herstel, kan terugkeer werk toe; maar weens die sielkundige uitwerkingvan hul siekte, besluit hulle om hul werk in te kort of om ‘n verandering te maak ten gunste van ‘n minderveeleisende werk. Dit beteken dikwels ‘n kleiner salaris. ‘n Enkelbedrag-uitbetaling gee jou die vryheid omhierdie leefstyl-aanpassings te maak.As jou familie ‘n geskiedenis van die een of ander mediese toestand het, moet jy jou gereeld laat toets enverseker dat jy jou gesondheidsrisiko’s bestuur. Praat met jou finansiële adviseur oor die beste soortrisikobeskerming vir jou behoeftes, want sterfte is nie jou enigste risiko nie.“Liberty Groep is „n Gemagtigde Finansiële Diensverskaffer in terme van die Finansiële Advies- enTussentydse Dienstewet van 2002 (“FATD”) (Lisensie no. 2409). Die inligting vervat in hierdiekommunikasie, aanhangsels inkluis, moet nie as advies beskou word in terme van die FATD-wet nie,aangesien die skrywer nòg „n aangestelde verteenwoordiger van Liberty, nòg „n gelisensieerde

diensteverskaffer is soos beskryf in die FATD. Raadpleeg asseblief u finansiële adviseur indien u adviesvan „n finansiële aard en/of tussentydse dienste verlang.”

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!