11.07.2015 Views

Die grootste voorreg is hoor en doen Luk 11v27-28

Die grootste voorreg is hoor en doen Luk 11v27-28

Die grootste voorreg is hoor en doen Luk 11v27-28

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

Skriflesing: Lukas 11:27-28Teksverse: Lukas 11:28DIE GROOTSTE VOORREG IS HOOR ÉN DOENInleidingWanneer ’n vrou vir Jesus met wysheid hoor praat, reageer sy soos enige ma sal. ’n Vrou wat algeboorte aan ’n babatjie geskenk het en hom aan haar bors laat drink het, het ’n besondereband met daardie babatjie. En vir hierdie vrou moes Maria se band met Jesus besondersgewees het en daarom is Maria gelukkig. Maria het dit trouens al voor Jesus se geboortegeweet (1:48). Hierdie vrou probeer om in mensetaal onder woorde te bring wat Jesus seboodskap vir haar beteken het. Maar Jesus plaas dit in perspektief: om God se woorde te hooris een ding maar om dit na te volg is iets anders. Hulle wat dit hoor én doen is dié wat werklikgelukkig, bevoorreg is. Hulle is sy broers en susters (8:21). Wat is vir jou die grootste voorreg:om net te hoor of ook te doen?Die vrou se woordeDie gesprek tussen hierdie onbekende vrou en Jesus in ons teksgedeelte vind sy aanloop in diegebeure vanaf vers 14. Jesus dryf ’n bose gees uit ’n stom man uit wat begin praat sodra diebose gees hom verlaat. Hierdie wonderwerk bring verwondering vir die skare mense wat ditgesien het, maar wek jaloesie by die Fariseërs. Hulle beskuldig vir Jesus dat Hy met die hulpvan Beëlsebul die duiwels uitdryf en eis dat Hy met ’n teken uit die hemel sy gesag bevestig. Dienaam Beëlsebul beteken “heer van die huis” en verwys na Satan as die heer van die bosegeeste. Satan probeer mense al meer en meer in mag kry, terwyl Jesus kom om mense uit symag te bevry. Hulle kan dus nie saamwerk nie maar werk teen mekaar. Jesus bewys met symag oor die bose geeste dat Hy sterker as die Satan is en werk om die huis van Satan teverdeel en te oorwin, soos Hy met sy kruisdood en opstanding sou doen. Die Fariseërs se eievolgelinge dryf duiwels in die Naam van God uit en weerlê dus self hulle aanklag teen Jesus –net God dryf duiwels nie, beslis nie Satan self nie. Christus dryf die bose geeste deur die vingervan God, of dan sy Gees, uit as teken van God se koningsheerskappy oor die bose. Togwaarsku Jesus dat die stryd nog nie verby is nie – die bose geeste soek gedurig ’n nuwe of ouwoonplek (v.24-26).

Toe die vrou in ons teksgedeelte self sien hoe Jesus die bose geeste uit hierdie stom man dryfen hoe hy skielik begin praat, roep sy hardop uit: “Hoe bevoorreg is die vrou wat U in haarliggaam gedra en aan haar bors gevoed het!” Die vrou het duidelik vir Maria, die moeder vanJesus, in gedagte en beskryf haar as bevoorreg of gelukkig of deur God geseënd – dieselfdewoord wat in die saligsprekinge in 6:20-23 gebruik word. Dit wil klink asof hierdie vrou vir Mariavereer eerder as vir Jesus, maar sy gee uiting aan die feit dat Jesus se dade en woorde haardiep aangeraak het. Sy bewonder Hom vir wat Hy gedoen het en wat Hy gesê het, en vir dieeffek wat dit op haar gehad het. Die beeld van ’n ma en haar suigelingbabatjie is natuurlik nievreemd in die Bybel nie – dit is seker een van die natuurlikste dinge op aarde. Tog klink diteffens vreemd om aan ons Here Jesus as ’n babatjie te dink wat aan die bors van Maria gedrinkhet. Hierdie vrou verwys in menslike terme na die noue band wat daar tussen ma en kindjieontwikkel wat reeds in die baarmoeder begin en deur borsvoeding gekoester en versterk word.En sy glo dat Maria geseënd is om so besondere moeder-kind band met hierdie uitsonderlikejong man (sowat dertig jaar oud) te hê. Maria self het dit al lank terug, nog voor Jesus segeboorte, besef wanneer sy sê: “Ek besing die grootheid van die Here, ek juig oor God, myVerlosser, omdat Hy na my in my geringheid omgesien het. Kyk, van nou af sal elke nuwegeslag my gelukkig noem, omdat Hy wat magtig is, groot dinge aan my gedoen het. Heilig is syNaam!” (1:46-48). Hierdie onbekende vrou het die woorde van Maria vervul.Jesus se reaksieJesus se reaksie wys dat die vrou se motiewe edel was – sy het werklik en opreg probeer omdie eer aan Jesus toe te bring eerder as aan Maria. Maar Jesus gee tog perspektief op haarwoorde. Hy stel dit in die regte lig. Jesus erken dat sy moeder inderdaad bevoorreg, gelukkig,deur God geseënd is. Maar Hy sê ook dat daar ’n nog groter voorreg bestaan. Maria wasimmers een vrou wat deur God gekies is om sy Seun, en die Verlosser van almal wat in Homglo, in haar liggaam te dra, aan Hom geboorte te skenk en Hom aan haar bors te voed. Dit is nieelke vrou se voorreg nie. Maar elkeen wat sy Woord hoor en dit uitleef is nog meer bevoorreg.En dit is beskikbaar vir almal wat die Woord hoor. Jesus se woorde herinner aan die gelykenisvan die saaier, en veral die saad wat in goeie grond val (8:8). Jesus verklaar dit soos volg: “Diedeel wat in goeie grond val, dui op dié wat die woord met ’n goeie en opregte hart hoor en ditbewaar en deur volharding vrug dra.” (8:15). By implikasie sê Jesus dat Maria se voorreg niksbeteken as sy nie self ook God se woord hoor en dit uitleef nie. En sy wonderwerke en predikingbeteken niks vir hierdie onbekende vrou as sy dit nie in die geloof aanneem en daaraan2

gehoorsaam is nie. Elkeen wat die woord van God hoor en dit onderhou, sal nie ’n woonplek virdie Satan in sy hart ooplaat nie.Jesus vra vir elkeen van ons wat beskou ons as die grootste voorreg? Om week na week, diensna diens na die woord van God te luister, maar tussen-in maar met ons eie lewens voort tegaan? Of om werklik God se woord deur sy Gees te omhels en daaraan gehoorsaam te lewe?Om God se woord te hoor sonder dat dit ons harde harte sag maak, of om sy woord te hoor enberou te hê en deur sy Gees anders te lewe? Ons kan maklik die woord aanvaar omdat onsdaardeur geraak word, of omdat dit ons troos, of omdat dit ons bemoedig en krag gee, maar asdit nie tot dade oorgaan nie, is ons geloof dood (Jak 2:17, 26). Ons kan maklik die woordaanvaar omdat ons verstom staan oor die wonders wat Jesus gedoen het, en wat ons dalk omons sien, of oor die diepe en insig van sy prediking, maar as ons lewens nie verander nie, is ditnie vir ons ’n voorreg nie maar ’n veroordeling. Ons kan deur God se woord aangeraak word –soveel so dat ons probeer om dit met gebrekkige menslike taal te verwoord – maar as dit nie opdade van liefde en geloof uitloop nie, is ons die pad of die klipbank of die land vol onkruid waardie saad vertrap, verdroog, verstik word. Maar as ons God se woord hoor en dit onderhou, isons Jesus se broers en susters (8:21) gebind met ’n band wat selfs sterker as die besondereband tussen ma en kindjie is. Dit is band wat deur sy Gees gesmee word en wat ons metblydskap vul (1 Tes 1:6).Opsomming’n Onbekende vrou wat haar verwondering vir Jesus, sy wonderdade en sy prediking met ’ntipies menslike beeld uitdruk. En Jesus wat haar nie weerspreek nie maar wel haar woorde indie regte perspektief plaas. Ja, Maria was bevoorreg, maar nie so bevoorreg soos elkeen watGod se woorde hoor en dit onderhou nie. Om dit te hoor is maklik, maar om dit te doen is baiemoeiliker. Jesus daag elkeen van ons uit: ja, hoor die woord van my Vader, maar nog meer: leefdit dan uit, doen dit! As julle hoor én doen, is julle deel van dié wat werklik gelukkig, bevoorregis. Dan is julle werklik my broers en susters (8:21).AMEN.–––oOo–––3

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!