11.07.2015 Views

Twaalf Artikels Preek 3 Ek glo in God Joh 1v1-18

Twaalf Artikels Preek 3 Ek glo in God Joh 1v1-18

Twaalf Artikels Preek 3 Ek glo in God Joh 1v1-18

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

PREEK 3: TWAALF ARTIKELSSkriflesing: Johannes 1:1-18Teksverse: Johannes 1:18EK GLO IN GOD SOOS HY HOMSELF OPENBAARInleidingAs ek bely ek glo in God, watter God/god bedoel ek? Baie mense aanbid baie gode – vanBhoeddha tot Alla tot die wetenskap tot die mens en sy prestasies tot die natuur tot die Satan.Vir baie mense, ook sommige sogenaamde gelowiges, is daar geen wesenlike verskil tussenons God en Bhoeddha of Alla nie. Maar in watter God glo ek? Ek glo in God soos Hy Homself insy Woord openbaar en in besonder deur die Woord wat mens geword het, Jesus Christus. Onsteksvers bevestig dit. Ek glo dus dat Hy die God van die Bybel is, in sy drie-eenheid.In watter God/god glo ek?Die Skrif, broers en susters, stel baie duidelik vir God teenoor die afgode. Die hele OuTestament getuig daarvan dat daar net een ware God is, en dat enigiemand of iets anders watas god aanbid word, bloot ’n afgod, is. Die ware God bestaan van ewigheid tot ewigheid terwylafgode die maaksels en versinsels van mense en dus tydelik is (Jes 44:12-17). Die ware Godbring redding en uitkoms terwyl die afgode hulle aanhangers verleë laat staan (Jes 45:16). OokPaulus getuig van die afgode wat mense aanbid wanneer hy al die altare in Atene aanskou(Hand 17). Daar is selfs ’n altaar vir die onbekende god, net in geval hy dalk die een is wat kánred! Regdeur die geskiedenis van die kerk is daar net een onderskeid: hulle wat die ware Godaanbid, en hulle wat ’n afgod of geen god aanbid.In ons tyd met die klem op godsdiensgelykheid dink mense soms dat om te sê dat jy in God glo,eintlik maar net beteken dat jy in ’n god glo, net soos Moslems en Hindoes en Boeddhiste ook inhulle gode glo. Ons skaar ons by enigeen wat ’n god aanbid, en skei ons af van hulle wat geengod aanbid nie. Ons glo – ons is teïste – en hulle glo nie – hulle is ateïste. En tog is dit nie watons bedoel as ons sê “Ek glo in God...” nie. Ons bely dat ons in die God van die Bybel glo soosHy Homself openbaar. En Hy openbaar Homself deur sy Seun. Ons teksvers sê: “Niemand hetGod ooit gesien nie. Sy enigste Seun, self God, wat die naaste aan die Vader is, dié het Hom

Een en tog drieWanneer ons sê ons glo in God, bely ons dat ons in die drie-enige God glo, Vader, Seun enHeilige Gees. Hulle het een Naam, soos wat Jesus in die doopopdrag sê (Mat 28:19), endaarom is hulle een God. Hierdie een God openbaar Homself in die Skrif as drie persone. En diestruktuur van die Twaalf Artikels dui dit duidelik aan met sy driedeling van wat ons van God dieVader glo, dan van God die Seun en dan van God die Heilige Gees. Dit bly vir ons ’n misterie engeheimenis, en tog glo ons dit met alles in ons! Hiermee onderskei ons ons van hulle wat in eenGod glo maar nie drie persone en daarmee die godheid van die Seun en die Heilige Geesontken. En ons onderskei ons van hulle wat in drie afsonderlike gode glo eerder as een God indrie persone. Hoewel ons dit nie verstaan nie, bely ons dit met oortuiging omdat God se Woorddit bekend maak: die Vader wat sy Seun stuur om ons te red, en die Vader en die Seun wathulle Gees gee om in ons te woon (Joh 14:16).Ja, ons kan sê dat die Vader, Seun en Heilige Gees al drie in gelyke maat en volledig in weseGod is soos ons in artikel 1 van die NGB bely. En ons kan sê dat hulle verskil wat hulle werkingeof funksies betref (n.a.v. artikels 8 en 9 van die NGB): “Die Vader is die oorsaak, oorsprong en begin van alle sigbare en onsigbare dinge.” Hyis Skepper en Onderhouer van die hele skepping. En Hy neem die inisiatief in dieverlossing van die mens en Hy rig die wêreldgeskiedenis op die dag wanneer sy Seunweer sal kom. “Die Seun is die Woord, die Wysheid en die Beeld van die Vader.” Die Seun is uit endeur die Vader gegenereer en is dus van dieselfde wese as die Vader. Die Seun is onsVerlosser en Middelaar. Hy is ook die lewende Woord wat mens geword het, soos onsteksgedeelte duidelik getuig; wat as Koning wonderwerke gedoen het; wat as kneg vandie Vader gely het; wat vir ons intree by die Vader; wat nou aan die regterhand van dieVader sit en met alle mag in hemel en op aarde regeer. “Die Heilige Gees is die ewige Krag en Mag wat van die Vader en die Seun uitgaan.” DieGees is nie deur die Vader gegenereer soos die Seun nie, maar gaan van die Vader endie Seun uit (Joh 15:26). Die Gees is ons Heiligmaker deur sy inwoning in ons harte. Hyis ook die waarborg van al die weldade wat Christus vir ons verdien het. En Hy tree ookvir ons in by die Vader. Dit is die Gees wat ons met gawes toerus vir ons dienswerk.En God en tog drie persone: só openbaar God Homself in sy Woord!3

OpsommingWat bely ons as ons sê ons glo in God? As ons opreg is in ons belydenis, bely ons dat ons indie een, enige God glo soos Hy Homself in sy Woord, en in besonder deur die Woord wat mensgeword het, sy Seun, aan ons bekend gemaak het. Ons glo in die God wie se Naam “Ek is watEk is” is. Ons glo in die God wat barmhartig en lankmoedig is, maar ook nie sonder meer vryspreek nie; die God wat genade en waarheid is. En ons glo in sy drie-eenheid as Vader, Seunen Heilige Gees want so maak Hy Homself in sy Woord bekend. As ons dít bely, is ons getrouaan God se selfopenbaring en skei ons ons met ons belydenis af van enige god of afgod andersas die ware God. Mag dit die betekenis en impak van ons belydenis in ons harte en die wêreldwees!AMEN.–––oOo–––4

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!