11.07.2015 Views

huisgenoot musiekfees huisgenoot musiekfees bootvaart bootvaart

huisgenoot musiekfees huisgenoot musiekfees bootvaart bootvaart

huisgenoot musiekfees huisgenoot musiekfees bootvaart bootvaart

SHOW MORE
SHOW LESS
  • No tags were found...

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

GESONDHEIDSVEREISTES: - Daar is geen amptelike gesondheidsvereistes vir Mosambiek nie. Waarskuwing: Mosambiekis ‘n malaria-area en alhoewel oeweruitstappies gedurende die dag plaasvind wanneer muskiete minder aktief is, is ditwys om voorsorg te tref. Gesels gerus met u dokter of apteker.As u nie oor ’n geldige paspoort beskik nie beveel ons aan dat u ONMIDDELLIK daarvoor aansoek doen. Aansoeke virpermanente paspoort kan langer as twee maande neem.Skakel gerus (011) 886-9545 of stuur 'n faks na (011) 886-9548 of e-pos<strong>huisgenoot</strong>@megatrav.co.za vir meerinligting, bepalings en voorwaardes.BELANGRIKE BESPREKINGSINLIGTINGFaks asseblief u volledige voltooide besprekingsvorm (per kajuit) en duidelike afskrifte van u paspoorte na(011) 886-9548. Indien u nie in besit is van ‘n geldige paspoort nie moet u op u besprekingsvorm aandui dat u welreeds aansoek daarvoor gedoen het.Om die bespreking te bevestig word 'n nie-terugbetaalbare / nie-oordraagbare deposito van 50% van dieTOTAAL benodig binne 3 dae nadat u bespreking bevestig is.Tjeks moet uitgemaak word aan Megatrav en kan by enige Standard Bank-tak inbetaal word. Internetbetalings iswelkom. Geen kredietkaartbetalings kaartbetalings word aanvaar nie.‘n Bankfooi van R150 sal van u verhaal word as die deposito via enige ander bank as Standard Bank gedoen word.(Elektroniese betalings nie ingesluit nie). Telegrafiese oorplasingskostes wat teen Megatrav gehef word vir betalingsgemaak buite Suid-Afrika, sal ook vanaf die passasier verhaal word.UITSTAANDE BALANS IS BETAALBAAR VOOR OF OP 20 DESEMBER 2013Finale dokumentasie sal aan u gestuur word per epos ongeveer 3 weke voor datum van vertrekKorrek 10 Mei 2013 4 E &OEMegatrav cc t/a Huisgenoot / You / Drum Reisklub / Travel Club CK99 31113/23E-pos: Huisgenoot@megatrav.co.za Tel: 011 886-9545 Faks: 011 886-9548Posbus 653667, Benmore 2010. 26 Orchard Laan, Bordeaux, Randburg

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!