11.07.2015 Views

huisgenoot musiekfees huisgenoot musiekfees bootvaart bootvaart

huisgenoot musiekfees huisgenoot musiekfees bootvaart bootvaart

huisgenoot musiekfees huisgenoot musiekfees bootvaart bootvaart

SHOW MORE
SHOW LESS
  • No tags were found...

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

Kinders onder 18 jaar op die dag wat die vaart terugkeer, reis GRATIS indien hulle ‘n kajuit met minimum 2volwassenes deel. Volwassenes betaal dan die “1ste & 2de persone prys” soos aangedui. Verbindende kajuite (kategorie 10) – 2 kajuite langs mekaar met ‘n deur binne om die kajuite te verbind. Enkel – addisionele koste van 50% op vol tarief katogorie 1 tot 10 Enkel – addisionele koste van 100% op vol tarief katogorie 11 Alle kajuite is bo die watervlakIn kajuite wat 2 persone akkommodeer kan die beddens as dubbelbed opgemaak word.Gaan na http://www.msccruises.co.za/za_en/Ships/MSC-Opera.aspxom die dekplan te sien.Alle pryse is onderhewig aan: * Prysverhogings as gevolg van wisselkoersveranderinge ZAR/VSAD * Verhogings inStaatsbelasting (sonder kennisgewing) en petrolverhogings * Beskikbaarheid van kajuite in spesifieke kategorieëversoek * Die toekenning van kajuite is per diskresie van MSC Cruises * SLEGS ELEKTRONIESE INTERNETBETALINGS,geen kredietkaartbetalings word aanvaar nie *Veranderings & terugbetalings: Enige veranderinge wat gemaak word sal R600 per naam of verandering wees tot enmet 21 dae (17 Januarie 2014) voor vertrek - daarna sal dit R1 200 per naam of verandering wees. Geen veranderingsword toegelaat binne 14 dae (24 Januarie 2014) voor vertrek nie. Sodra u deposito ontvang is, tree MSC CruisesStandaard Terme en Voorwaardes in werking. Neem asseblief kennis van die besprekingsvoorwaardes asook diekansellasie- en inkortingklousule.VLUGTE U kan u eie vlugte bespreek by die volgende webtuistes:Kulula www.kulula.com SAA www.flysaa.com Mango www.flymango.comWanneer u vlugte bespreek moet u asseblief die volgende in gedagte hou:VRY 07 Februarie 2014 Arriveer van u oorspronklike bestemming in Durban teen 08h30.MAAN 10 Februarie 2014 Vertrek vanaf Durban na 12h00 terug na u oorspronklike bestemmingLUGHAWE-/HAWE VERVOER IN DURBAN: Wanneer die skip in die hawe is sal daar vervoer wees tussen Durban selughawe en hawe. Dit kos R120 per persoon per eenrigting-rit.rit. Sou u van die aanbod gebruik wil maak moet u dit soop u besprekingsvorm aandui. Die pendeldiens sal vanaf 08h30 tot 12h30 beskikbaar wees. Hierdie pendelsdiens is ‘naan-een-lopende diens.PARKERING: Veilige, beperkte onderdakparkering is binne loopafstand van die boothuis langs die passasiersterminaal. –Dit kos ongeveer R100 per motor per nag. Parkering is op eie risiko. Vooraf besprekings kan ongelukkig nie gemaakword nie.AANDETE SITTINGS - Daar is twee ete sittings . Die La Caravella en die L’ Apprado Restaurante word vir beide aandetesittings gebruik. Die eerste sitting is ongeveer 18h30 en die tweede is ongeveer 20h45. Neem Kennis : Aandete, dui aanjul versoekte tyd dit moet saam met u bespreking gemaak word. As u saam met vriende of familie wil sit moet u onsverwittig ten tye van bespreking. Ons kan nie die versoekte tyd waarborg nie want dit word beheer deur MSC CRUISES.Middagete en ontbyt is oop vir almal en u kan kies tussen 'n buffet ontbyt of 'n meer formele ontbyt in restaurante.PASPOORT INLIGTING : - Alle passasiers benodig 'n paspoort wat GELDIG MOET WEES TOT TEN MINSTE JUNIE 2014.• Suid-Afrikaanse paspoort houers met ‘n dubbel nasionaliteit – HIERDIE PERSONE MOET HULLE SUID-AFRIKAANSE PASPOORTE GEBRUIK OM DIE LAND TE VERLAAT EN WEER TE BETREE.• SADAC paspoorthouers benodig nie ‘n visum vir Mosambiek nie. Die volgende paspoorthouers benodig nie ‘nvisum nie: Angola, Botswana, Lesotho, Madagascar, Malawi, Mauritius, Namibië, Seychelles, Suid-Afrika,Swaziland, Tanzanië, Zambië en Zimbabwe.• Nie-Suid-Afrikaanse burgers of permanente inwoners moet hulle permanente inwoning geëndosseer hê in hullebuitelandse paspoorte. Visum fooi van VSAD25 sal van toepassing wees. Die visum word aanboord uitgereik enhoef nie voor af gereël te word nie.Korrek 10 Mei 2013 3 E &OEMegatrav cc t/a Huisgenoot / You / Drum Reisklub / Travel Club CK99 31113/23E-pos: Huisgenoot@megatrav.co.za Tel: 011 886-9545 Faks: 011 886-9548Posbus 653667, Benmore 2010. 26 Orchard Laan, Bordeaux, Randburg

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!