11.07.2015 Views

huisgenoot musiekfees huisgenoot musiekfees bootvaart bootvaart

huisgenoot musiekfees huisgenoot musiekfees bootvaart bootvaart

huisgenoot musiekfees huisgenoot musiekfees bootvaart bootvaart

SHOW MORE
SHOW LESS
  • No tags were found...

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

HUISGENOOT MUSIEKFEES BOOTVAARTNA PORTUGESE EILANDAANBOORD DIE MSC OPERA 21– 24 MAART 2014Kom vaar saam na Mosambiek aan boord van die MSC Opera vir ’n droomreis en bo op alles vier Menseregtedag saammet van ons land se talentvolste kunstenaars naamlik Emo Adams and band, Nadine, Lianie May, Manie Jackson,David Fourie en Lee Scott.Die vaart is veel maar as net ‘n eindbestemming. Aan boord die MSC Opera is daar iets om te doen elke minuut van diedag en nag. Skop die dag af met ’n heerlike ontbyt op die dek of ’n verfrissende swemsessie in een van die tweeswembaddens. Of kuier in een van die twee jacuzzis - elkeen met sy eie temperatuurstelling. Raak ontslae van al uoortollige energie met pret-aktiwiteite soos tafeltennis, ringgooi of vlugbal. Wat van ’n luilekker kuiertjie op die dek?Die verskeidenheid belastingvrye winkels is natuurlik ideaal vir inkopieverslaafdes. Na middagete kan die kinders (van 4jaar tot 11 jaar) by die crèche gelaat word terwyl u 'n heerlike middagslapie of rolprent in u kajuit geniet. Nasonsondergang is dit tyd vir ‘n ongelooflike verskeidenheid smullekker Italiaanse disse gevolg deur komedie- ofkaberetvertonings. Naguile word ook nie afgeskeep nie – u kan tot in die vroeë oggendure u hart in die diskoteek uitdans.VRY 21 MAART 2014 (PUBLIEKE VAKANSIE DAG)VERTREK VANAF DURBAN11h00 Bespreek in vir u bootrit by die Durban hawe passasiersterminaal (boothuis N of “N-Shed”).14h00 Vertrek vanaf Durban. Verwelkoming aan boord die MSC Opera in die Durban hawe. Gedurende die rit sal dietye van al die konserte aan u bevestig word.SAT 22 MAART 2014 PORTUGESE EILAND08h00 Arriveer by Portugese eiland. ‘n Dag vol pret en plesier op die pragtige wit strande van Portugese eiland. Vir diebuitelug entoesiaste is daar ‘n verskeidenheid aktiwiteite wat insluit snorkel-duik, staptogte of ‘n opsionele dagrit naInhaca Eiland of net swem in die warm water van die Indiese Oseaan. Terwyl u lekker ontspan is die personeel van dieMSC Opera druk besig om ‘n heerlike middagete voor te berei wat bedien sal word op die strand. Gedurende die dag isdaar gemotoriseerde bote beskikbaar om passasiers na en vanaf die eiland te vervoer. Een van die hoogtepunte vanaandis die Tropiese Partytjie op die dek waartydens die MSC Opera personeel optree – groot pret!! (Beide die dag op diePortugese eiland en die Tropiese Partytjie op die dek is onderheuwig aan die weerstoestande)SON 23 MAART 2014 TER SEE06h00 Vertrek vanaf Portugese eiland. Teen hierdie tyd is u al gemaklik en bekend met die lewe aan boord die skip.Maak dus ten volle gebruik van die spesiale aktiwiteite wat aangebied word – veral die afskeidskonsert. Die laaste dagter see is ook die ideale geleentheid om u geluk te beproef by die casino.MAAN 24 MAART 2014 ARRIVEER IN DURBAN08h00 Arriveer in Durban. Die vroegoggend aankoms in Durban beteken ongelukkig die einde van ‘n heerlikevakansie.REISPROGRAM IS ONDERHEWIG AAN VERANDERINGSINGESLUIT IN DIE PRYS:* 3-nagte akkommodasie in kategorie van u keuse * 3 etes plus middernag versnapperings elke dag* Vertonings deur top kunstenaars * Rolprente in u kajuit* Toegang tot die casino & diskoteek * Alle speletjies en daaglikse aktiwiteite* Gimnasium * Toegang tot al die fasiliteiteUITGESLUIT BY DIE PRYS: - * Verpligte kostses * Vervoer na en vanaf Durban hawe teen R120 per persoon per weg *Persoonlike items soos drankies, wasgoed, telefoon, diensfooitjies, ens. *VERPLIGTE KOSTES: * verpligte hawe en bagasie koste * versekering * diens fooie & Huisgenoot vermaaklikheid *Totaal R 770 7per volwassene en R 695 6per kind onder 18 jaar - Koste van van toepassing op alle passasiers.Korrek 10 Mei 2013 1 E &OEMegatrav cc t/a Huisgenoot / You / Drum Reisklub / Travel Club CK99 31113/23E-pos: Huisgenoot@megatrav.co.za Tel: 011 886-9545 Faks: 011 886-9548Posbus 653667, Benmore 2010. 26 Orchard Laan, Bordeaux, Randburg


Kinders onder 18 jaar op die dag wat die vaart terugkeer, reis GRATIS indien hulle ‘n kajuit met minimum 2volwassenes deel. Volwassenes betaal dan die “1ste & 2de persone prys” soos aangedui. Verbindende kajuite (kategorie 10) – 2 kajuite langs mekaar met ‘n deur binne om die kajuite te verbind. Enkel – addisionele koste van 50% op vol tarief katogorie 1 tot 10 Enkel – addisionele koste van 100% op vol tarief katogorie 11 Alle kajuite is bo die watervlakIn kajuite wat 2 persone akkommodeer kan die beddens as dubbelbed opgemaak word.Gaan na http://www.msccruises.co.za/za_en/Ships/MSC-Opera.aspxom die dekplan te sien.Alle pryse is onderhewig aan: * Prysverhogings as gevolg van wisselkoersveranderinge ZAR/VSAD * Verhogings inStaatsbelasting (sonder kennisgewing) en petrolverhogings * Beskikbaarheid van kajuite in spesifieke kategorieëversoek * Die toekenning van kajuite is per diskresie van MSC Cruises * SLEGS ELEKTRONIESE INTERNETBETALINGS,geen kredietkaartbetalings word aanvaar nie *Veranderings & terugbetalings: Enige veranderinge wat gemaak word sal R600 per naam of verandering wees tot enmet 21 dae (17 Januarie 2014) voor vertrek - daarna sal dit R1 200 per naam of verandering wees. Geen veranderingsword toegelaat binne 14 dae (24 Januarie 2014) voor vertrek nie. Sodra u deposito ontvang is, tree MSC CruisesStandaard Terme en Voorwaardes in werking. Neem asseblief kennis van die besprekingsvoorwaardes asook diekansellasie- en inkortingklousule.VLUGTE U kan u eie vlugte bespreek by die volgende webtuistes:Kulula www.kulula.com SAA www.flysaa.com Mango www.flymango.comWanneer u vlugte bespreek moet u asseblief die volgende in gedagte hou:VRY 07 Februarie 2014 Arriveer van u oorspronklike bestemming in Durban teen 08h30.MAAN 10 Februarie 2014 Vertrek vanaf Durban na 12h00 terug na u oorspronklike bestemmingLUGHAWE-/HAWE VERVOER IN DURBAN: Wanneer die skip in die hawe is sal daar vervoer wees tussen Durban selughawe en hawe. Dit kos R120 per persoon per eenrigting-rit.rit. Sou u van die aanbod gebruik wil maak moet u dit soop u besprekingsvorm aandui. Die pendeldiens sal vanaf 08h30 tot 12h30 beskikbaar wees. Hierdie pendelsdiens is ‘naan-een-lopende diens.PARKERING: Veilige, beperkte onderdakparkering is binne loopafstand van die boothuis langs die passasiersterminaal. –Dit kos ongeveer R100 per motor per nag. Parkering is op eie risiko. Vooraf besprekings kan ongelukkig nie gemaakword nie.AANDETE SITTINGS - Daar is twee ete sittings . Die La Caravella en die L’ Apprado Restaurante word vir beide aandetesittings gebruik. Die eerste sitting is ongeveer 18h30 en die tweede is ongeveer 20h45. Neem Kennis : Aandete, dui aanjul versoekte tyd dit moet saam met u bespreking gemaak word. As u saam met vriende of familie wil sit moet u onsverwittig ten tye van bespreking. Ons kan nie die versoekte tyd waarborg nie want dit word beheer deur MSC CRUISES.Middagete en ontbyt is oop vir almal en u kan kies tussen 'n buffet ontbyt of 'n meer formele ontbyt in restaurante.PASPOORT INLIGTING : - Alle passasiers benodig 'n paspoort wat GELDIG MOET WEES TOT TEN MINSTE JUNIE 2014.• Suid-Afrikaanse paspoort houers met ‘n dubbel nasionaliteit – HIERDIE PERSONE MOET HULLE SUID-AFRIKAANSE PASPOORTE GEBRUIK OM DIE LAND TE VERLAAT EN WEER TE BETREE.• SADAC paspoorthouers benodig nie ‘n visum vir Mosambiek nie. Die volgende paspoorthouers benodig nie ‘nvisum nie: Angola, Botswana, Lesotho, Madagascar, Malawi, Mauritius, Namibië, Seychelles, Suid-Afrika,Swaziland, Tanzanië, Zambië en Zimbabwe.• Nie-Suid-Afrikaanse burgers of permanente inwoners moet hulle permanente inwoning geëndosseer hê in hullebuitelandse paspoorte. Visum fooi van VSAD25 sal van toepassing wees. Die visum word aanboord uitgereik enhoef nie voor af gereël te word nie.Korrek 10 Mei 2013 3 E &OEMegatrav cc t/a Huisgenoot / You / Drum Reisklub / Travel Club CK99 31113/23E-pos: Huisgenoot@megatrav.co.za Tel: 011 886-9545 Faks: 011 886-9548Posbus 653667, Benmore 2010. 26 Orchard Laan, Bordeaux, Randburg


GESONDHEIDSVEREISTES: - Daar is geen amptelike gesondheidsvereistes vir Mosambiek nie. Waarskuwing: Mosambiekis ‘n malaria-area en alhoewel oeweruitstappies gedurende die dag plaasvind wanneer muskiete minder aktief is, is ditwys om voorsorg te tref. Gesels gerus met u dokter of apteker.As u nie oor ’n geldige paspoort beskik nie beveel ons aan dat u ONMIDDELLIK daarvoor aansoek doen. Aansoeke virpermanente paspoort kan langer as twee maande neem.Skakel gerus (011) 886-9545 of stuur 'n faks na (011) 886-9548 of e-pos<strong>huisgenoot</strong>@megatrav.co.za vir meerinligting, bepalings en voorwaardes.BELANGRIKE BESPREKINGSINLIGTINGFaks asseblief u volledige voltooide besprekingsvorm (per kajuit) en duidelike afskrifte van u paspoorte na(011) 886-9548. Indien u nie in besit is van ‘n geldige paspoort nie moet u op u besprekingsvorm aandui dat u welreeds aansoek daarvoor gedoen het.Om die bespreking te bevestig word 'n nie-terugbetaalbare / nie-oordraagbare deposito van 50% van dieTOTAAL benodig binne 3 dae nadat u bespreking bevestig is.Tjeks moet uitgemaak word aan Megatrav en kan by enige Standard Bank-tak inbetaal word. Internetbetalings iswelkom. Geen kredietkaartbetalings kaartbetalings word aanvaar nie.‘n Bankfooi van R150 sal van u verhaal word as die deposito via enige ander bank as Standard Bank gedoen word.(Elektroniese betalings nie ingesluit nie). Telegrafiese oorplasingskostes wat teen Megatrav gehef word vir betalingsgemaak buite Suid-Afrika, sal ook vanaf die passasier verhaal word.UITSTAANDE BALANS IS BETAALBAAR VOOR OF OP 20 DESEMBER 2013Finale dokumentasie sal aan u gestuur word per epos ongeveer 3 weke voor datum van vertrekKorrek 10 Mei 2013 4 E &OEMegatrav cc t/a Huisgenoot / You / Drum Reisklub / Travel Club CK99 31113/23E-pos: Huisgenoot@megatrav.co.za Tel: 011 886-9545 Faks: 011 886-9548Posbus 653667, Benmore 2010. 26 Orchard Laan, Bordeaux, Randburg


VOORAFBETAALBARE PAKKETTE (opsionele diens wat MSC Cruises aanbied)KODEPAKKETBESKRYWING570W13 "Romantic Sunrise" 1 Bottel Moet & Chandon Brut + 2 MSC vonkelwyn glase(Aandenking om huis toe te neem) + 2 vars uitgedruktelemoen sappe + skinkbord met uitgesoekte "croissanteries"PRYSPer PakketR880571W13 "Bon Voyage Deluxe" 1 Bottel of vonkelwyn PONGRAZ CAP CLASSIQUE + 1skinkbord met koue vingerhappies (10 stukkies)Per PakketR240572W13"Bon Voyage Package1 Bottel vonkelwyn J.C LE ROUX LE DOMAINE + 1 skinkbordPer PakketClassic"met koue vingerhappies (10 stukkies)R150630W13 "Fruit basket StandardSouth Africa"5 Soorte seisoenale vrugte Per MandjieR30631W13 "Fruit Basket Special SouthAfrica"7 Soorte seisoenale vrugte Per MandjieR50632W13 "VIP Treatment South Africa" 1 Bottel of vonkelwyn J.C LE ROUX LE DOMAINE + spesialevrugte mandjie (7 Soorte seisoenale vrugte)Per PakketR180637W13"Deluxe Bon Voyage South1 Bottel of dry vonkelwyn, 1 skinkbord vingerhappies in diePer PakketAfrica"kajuit bedien op die dag van inskeping saam met 'nR410verwelkomings brief van die Kaptein af, vars vrugte inkajuit daagliks, uitnodiging na 'n toegewyde VIPskemerkelkie573W13 "Standard Birthday" Sponskoek met vulsel en versierings (900 gram). Wordbedien in die Restaurant.Per KoekR100574W13 "Special Moments Package" 1 Bottel of vonkelwyn J.C LE ROUX LE DOMAINE + "StandardBirthday" koek. Word bedien in die Restaurant.Per PakketR200635W13 "Special Moments Package –Non-alcoholic"1 Bottel NIE-ALKOHOLIESE vonkelwyn ROBERTSONS +"Standard Birthday" koek. Word bedien in die Restaurant.Per PakketR200575W13"Wine Package Classic South4 Bottels wyn geselekteer deur ons wynkelner: 1Per PakketAfrican Selection"Chardonnay + 1 Sauvignon blanc + 1 Merlot + 1 Rose + 7R520Bottels mineraalwater water. Bewysstukke kan slegs in diehoof restaurante gebruik word.576W13"Wine Package Superior7 Bottels wyn geselekteer deur ons wynkelner: 3 Wit + 2Per PakketSouth African Selection"Rooi + 1 Rose + 1 Bottel vonkelwyn J.C Le Roux + 7 BottelsR830mineraalwater water. Bewysstukke kan slegs in die hoofrestaurante gebruik word.636W13 "Soda & Ice cream Package" 10 bewysstukke geldig vir koeldrank in blikkies, vrugtesapen wegneem-roomys in 'n horinkie / koppiePer PakketR150Korrek 10 Mei 2013 6 E &OEMegatrav cc t/a Huisgenoot / You / Drum Reisklub / Travel Club CK99 31113/23E-pos: Huisgenoot@megatrav.co.za Tel: 011 886-9545 Faks: 011 886-9548Posbus 653667, Benmore 2010. 26 Orchard Laan, Bordeaux, Randburg

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!