Aansoekvorm 2 Applikante buite wet.pdf

Aansoekvorm 2 Applikante buite wet.pdf Aansoekvorm 2 Applikante buite wet.pdf

11.07.2015 Views

4. Enige persoon wat krediet by die maatskappy opneem sal nie geregtig wees om skuldvergelyking toe te pas tussen enigebedrag wat die maatskappy vir welke rede ook al aan hom verskuldig mag wees en sy skuld aan die maatskappy nie. Dieopbrengs van alle produkte en/of goedere en/of dienste, wat sodanige kredietopnemer aan die maatskappy lewer, sal in diediskresie van die maatskappy aangewend kan word ter vermindering van enige bedrag wat hy aan die maatskappyverskuldig is, ongeag of daardie bedrag, op die stadium waarop die produkte en/of goedere en/of dienste gelewer word,opeisbaar en betaalbaar is.5. Die volgende terme en bedinge is op die aankoop van goedere en verskaffing van dienste van toepassing:5.1 Geen bestelvoorwaardes wat verskyn op 'n bestelvorm, wat enige kredietopnemer gebruik, vir die aankoop of bestel vangoedere en dienste by die maatskappy, is bindend op die maatskappy nie.5.2 Dit is die koper se verantwoordelikheid om hom te vergewis dat die korrekte hoeveelheid of getal van artikels, wat op dieverkoopsfaktuur aangeteken word, deur hom ontvang is.5.3 By die aankoop van goedere en dienste verskaf deur die maatskappy, sal die maatskappy 'n oorspronklike verkoopsfaktuuraan 'n koper voorsien en daarna is die maatskappy nie verplig om hom van 'n afskrif of duplikaatfaktuur te voorsien nie,behalwe waar dit spesifiek vereis word deur 'n wet.5.4 Indien die maatskappy in die uitoefening van sy diskresie sou instem om goedere wat aangekoop is terug te neem vir kredietvan die koper sal hy teenoor die maatskappy aanspreeklik wees vir die betaling van 'n hanteringsfooi wat deur diemaatskappy, in sy diskresie, bepaal sal word.5.5 Onmiddellik nadat goedere en/of dienste aangekoop is en 'n faktuur daarvoor uitgemaak is, word dit geag dat die goedere endienste aan die koper gelewer is en gaan alle risiko van wins en verlies op hom oor. Lewering vind plaas by die plek waardie aankope gedoen word. Indien lewering op enige ander plek moet geskied en die maatskappy, verskaffer of koper dievervoer van die goedere na daardie plek onderneem, geskied sodanige vervoer sowel as die lewering op die aankoper seuitsluitlike risiko.5.6 Indien 'n koper goedere van watter aard ook al aankoop wat nie deur die maatskappy self vervaardig word nie, is diemaatskappy nie verplig om aanwysings te gee met betrekking tot die gebruik of benutting van daardie goedere nie. Dit is diekoper se plig om die goedere te gebruik of te benut ooreenkomstig die vervaardiger se voorskrifte en/of spesifikasies. Diemaatskappy sal onder geen omstandighede verantwoordelik gehou kan word vir enige foute en/of weglatings in sodanigevoorskrifte en/of spesifikasies en ook nie ten opsigte van enige aanwysings en/of advies verstrek deur die maatskappy sepersoneel met betrekking tot sodanige gebruik en/of aanwending nie.5.7 Die maatskappy aanvaar geen verantwoordelikheid vir en verskaf geen waarborg met betrekking tot die kwaliteit ofgeskiktheid van enige goedere of dienste vir 'n spesifieke doel nie en sal nie gebonde wees aan enige voorstellings ofaanbiedinge gemaak deur sy personeel in hierdie opsig, behalwe waar sodanige voorstellings en/of aanbiedinge opskrifgemaak is. Die vervaardiger se spesifikasies sal te alle tye die gebruik en/of aanwending van enige goedere en dienste aldusverkoop bepaal. Die maatskappy aanvaar ook geen verantwoordelikheid vir enige skade en/of verlies veroorsaak deur enigefoute en/of weglatings in enige sodanige voorskrifte en/of spesifikasies nie.5.8 Die maatskappy is nie aanspreeklik vir enige gebreke, hetsy sigbaar of onsigbaar, in enige goedere wat deur enige persoonaangekoop word nie.5.9 Die maatskappy is nooit aanspreeklik vir gevolgskade wat enige persoon mag ly, voortspruitend uit die aankoop van goedereby die maatskappy, die lewering van dienste deur die maatskappy, of uit welke skuldoorsaak hoegenaamd nie.5.10 Die koper erken dat indien die maatskappy n foutiewe prys op n artikel aanbring, die maatskappy nie gebonde sal weesaan sodanige prys nie, maar dat die maatskappy op n latere stadium geregtig sal wees om n regstelling te maak.6. Geen uitstel van betaling, tegemoetkoming van die maatskappy, of 'n versuim om enige van die bedinge van hierdieooreenkoms af te dwing, sal 'n novasie daarstel nie en sal nie beskou word as 'n afstanddoening van enige van diemaatskappy se regte nie, welke regte die maatskappy te alle tye en ongeag die voorgaande kan afdwing.7. Goedere, dienste en / of bedrae wat CMW aan 'n kredietopnemer verskaf of voorgeskiet het, enige krediete wat in verbanddaarmee aan die kredietopnemer toekom, versekeringspremies en enige ander koste wat gedebiteer word, word uiteengesitin 'n rekeningstaat wat die maatskappy aan die kredietopnemer na sy posadres, soos hierin vermeld, pos.8

8. Tensy die kredietopnemer binne drie maande na die uitreik van 'n staat soos na verwys in klousule 7, skriftelik peraangetekende pos teen enige debiet of krediet of enige inskrywing wat daarin verskyn beswaar maak, word dit vir alledoeleindes geag dat die inhoud van die staat korrek is en sal die staat in enige regsgeding afdoende bewys wees dat diegoedere en dienste daarin vermeld deur die maatskappy aan die kredietopnemer verskaf is en dat die debiete enkrediete of enige inskrywing wat daarin verskyn, korrek is.9. Ek verklaar hiermee dat:9.1 Ek bewus is daarvan dat ’n vereiste van finansiering deur die maatskappy is dat alle kredietopnemers aan wiekredietfasiliteite verleen word, lewensversekering ter dekking van die bedrag verskuldig aan die maatskappy in die geval vandood van ’n kredietopnemer, aan die maatskappy beskikbaar moet stel.9.2 Ek bewus is daarvan dat ek ter voldoening aan die voorwaarde soos na verwys in klousule 9.1 hiervan, ’n keuse het om ofte deel in die groepskredietlewensversekeringskema van die maatskappy (indien ek kwalifiseer om in die skema te deel) ofom ’n individuele lewenspolis, wat dieselfde dekking verleen as die dekking verleen deur die maatskappy segroepskredietlewensversekeringskema aan die maatskappy te sedeer.9.3 Ek deur middel van hierdie aansoekvorm skriftelik kennis geneem het van die vryheid van keuse soos na verwys in klousule9.2 hiervan, voordat ek my hiernavermeld keuse uitgeoefen het.9.4 Ek bewus is daarvan dat enige premies betaalbaar hetsy ten opsigte van my deelname aan die maatskappy segroeplewensversekeringskema of ten opsigte van die individuele lewenspolis wat ek aan die maatskappy sedeer, vir myrekening is en deur die maatskappy betaal sal word, wanneer sodanige premies betaalbaar is, deur die debitering vansodanige premies teen my rekening in die maatskappy se boeke.9.5 Ek bewus is daarvan dat geen toegestaande kredietfasiliteit, beskikbaar gestel sal word, tot tyd en wyl die betrokkelewensversekeringsdekking hetsy in terme van deelname aan die maatskappy se groepskredietlewensversekeringskema hetsyin terme van ’n individuele polis gesedeer aan die maatskappy, in werking getree het nie, wat in geval van die sedering van’n individuele lewenspolis sal insluit die behoorlike registrasie van die sessie van die betrokke polis ten gunste van diemaatskappy.9.6 Ek bewus is daarvan dat ’n maandelikse administrasiefooi, die omvang waarvan tot tyd tot tyd deur die seniorkliëntefinansieringsbestuur van die maatskappy bepaal word, in geval van die sedering van ’n individuele polis deur diemaatskappy gehef word, welke administrasiefooi vir my rekening is en teen my rekening in die maatskappy se boekegedebiteer sal word.9.7 Ek nie onderwerp was aan enige dwang of aanmoediging nie met betrekking tot die uitoefening van my hierna gemeldekeuse nie.9.8 Ek besluit het om ter voldoening aan die voorwaardes soos na verwys in 9.1 hierbo:9.8.1 deel te neem aan die groepskredietlewensversekeringskema van die maatskappy*; of9.8.2 ’n individuele polis van my keuse aan die maatskappy te sedeer*(* SKRAP DIE ALTERNATIEF WAT NIE U KEUSE IS NIE).9.9 Indien ek versuim om ooreenkomstig my vryheid van keuse, ’n keuse tussen die alternatiewe soos na verwys in klousule 9.7hiervan te maak, dit aanvaar kan word dat ek besluit het om deel te neem aan die groepskredietlewensversekeringskema vandie maatskappy.10. In geval van enige betaling wat n kredietopnemer/koper per pos of per bankoorplasing maak, sal dit geag word dat sodanigebetaling te die hoofkantoor van die maatskappy te Ladybrand gemaak is. Dit is die plig van die kredietopnemer/koper omdie maatskappy skriftelik in kennis te stel van enige betaling wat by wyse van enige vorm van direkte inbetaling op diemaatskappy se bankrekening gedoen word. Enige sodanige betaling wat geskied per direkte inbetaling, soos voormeld, salgeag word ontvang te wees op die datum waarop die maatskappy die skriftelike inbetalingskennisgewing van sodanigeinbetaling ontvang het en sodanige inbetaling op die maatskappy se bankstaat reflekteer word, met dien verstande dat indiendie maatskappy se bankstaat nie sodanige inbetaling reflekteer op die dag waarop die betrokke inbetaling volgens dieinbetalingskennisgewing gedoen is nie, die datum waarop die inbetaling wel op die maatskappy se bankstaat reflekteer, geagsal word as die datum waarop die inbetaling ontvang is. In geval die kredietopnemer/koper versuim om die maatskappyskriftelik van sodanige direkte inbetaling in kennis te stel, sal so n betaling geag word ontvang te wees op die datumwanneer die maatskappy deur middel van sy maandelikse bankstaat kennis neem van sodanige inbetaling.11. Die maatskappy sal op aanvraag geregtig wees om insae te verkry in enige en alle finansiële state, rekeningkundige boeke,rekords, opgawes, registers, bankstate en ander derglike dokumente wat op my betrekking het, ongeag of sodanigedokumente in my besit is al dan nie. Vir hierdie doel word toestemming aan enige boekhouers, rekenmeesters, ouditeure,banke of ander finansiële instellings of enige van my debiteure of krediteure, sowel as aan die Ontvanger van Inkomste,verleen om enige inligting, wat die maatskappy op enige stadium mag aanvra, aan die maatskappy te verstrek.9

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!