Aansoekvorm 2 Applikante buite wet.pdf

Aansoekvorm 2 Applikante buite wet.pdf Aansoekvorm 2 Applikante buite wet.pdf

11.07.2015 Views

1.10.7 dat geen waarde ontvang is nie,en daarbenewens doen die skuldenaar onherroeplik afstand van alle verdere statutêre verwere in soverre sodanigeafstanddoening regtens moontlik is en dat ek die implikasies van sodanige afstanddoening begryp.1.11 Ek bevestig hiermee dat:1.11.1 ek alle vorige rekeningstate van die maatskappy ontvang het;1.11.2 ek al die inskrywings, debiete en krediete en/of enige ander inskrywings wat daarin verskyn op gemelde rekeningstatenagesien het en dat die bedrae gemeld in gemelde rekeningstate korrek is;1.11.3 ek waarlik en wettiglik die totale bedrag daarin vermeld aan die maatskappy verskuldig is.1.12.1 Vir doeleindes van enige voorskotte en krediet deur die maatskappy aan my verskaf en van enige geregtelike stappe wat diemaatskappy teen my mag instel, en van bestelling van kennisgewings, prosesstukke of enige ander kennisgewings kies ek asdomicillium citandi et executandi die fisiese adres soos gemeld in paragraaf A hiervan.1.12.2 Alle kennisgewing gegee in terme van hierdie ooreenkoms, sal skriftelik wees en sal:Indien per hand afgelewer word gedurende normale besigheidsure, geag sal word ontvang te gewees het op die datum vanaflewering;Indien gestuur per faks voor 16:30 op enige besigheidsdag geag ontvang te gewees het op die datum waarop die versendingdaarvan suksesvol geskied het. Enige faks gestuur na 16:30 of op 'n dag wat nie 'n besigheidsdag is nie, sal dit geag wordontvang te gewees het op die daaropvolgende besigheidsdag.Ondanks die voorafgaande, sal enige kennisgewing wat inderdaad deur 'n party, aan wie die kennisgewing geadresseer is,ontvang is, geag word ooreenkomstig die bepalings van hierdie ooreenkoms gegee te gewees het, nieteenstaande die feit datsodanige kennisgewing nie ooreenkomstig die voormelde voorskrifte gegee was nie.1.13. Indien die maatskappy enige regsgeding teen my instel, en ongeag daarvan of die skuldoorsaak daarvan uit hierdieooreenkoms ontstaan al dan nie, stem ek hiermee ingevolge die bepalings van artikel 45 van die Wet op Landdroshowe, Nr32 van 1944 toe tot die jurisdiksie van die Landdroshof wat kragtens artikel 28 van die Wet jurisdiksie het oor my persoon,ongeag die feit dat die bedrag wat gevorder word of die waarde van die reg wat beskerm word, die regsbevoegdheid van dieLanddroshof oorskry. Die maatskappy bly egter te alle tye geregtig om, in sy uitsluitlike diskresie, enige regsgeding in testel in enige ander bevoegde hof of om enige geskil tussen my en die maatskappy by wyse van arbitrasie te laat besleg. Inlaasgenoemde geval geld die bepalings van klousule 1.14 hieronder.1.14.1 Indien die maatskappy besluit om enige geskil by wyse van arbitrasie te laat besleg, sal ek aan daardie besluit gebonde weesen kom ek ooreen dat die bepalings uiteengesit in klousule 1.14.2 tot 1.14.7 hieronder van toepassing sal wees.1.14.2 Sodra die maatskappy besluit om die geskil by wyse van arbitrasie te laat bereg, moet die maatskappy my skriftelik pervooruitbetaalde aangetekende pos daarvan in kennis stel. Die kennisgewing moet die naam bevat van die persoon wat deurdie maatskappy voorgestel word om as arbiter op te tree.1.14.3 Binne sewe (7) dae na ontvangs van sodanige kennisgewing moet ek en die maatskappy ooreenkoms bereik met betrekkingtot wie as arbiter sal optree.1.14.4 Indien geen ooreenkoms tussen ons bereik kan word aangaande die identiteit van die arbiter nie, moet n arbiter benoemword deur die voorsitter van die Vrystaatse Vereniging van Advokate en sy beslissing in die verband is finaal.1.14.5 Binne tien (10) dae na ontvangs van die kennisgewing bedoel in klousule 1.14.2 hierbo, moet ek en die maatskappy narbitrasie-ooreenkoms aangaan. Sonder om dit daartoe te beperk, moet die arbitrasie-ooreenkoms voorsiening maak vir dievolgende :1.14.5.1 die omskrywing van geskilpunt(e) wat deur die arbiter besleg moet word;1.14.5.2 ooreenkoms oor of die arbitrasie op n formele of informele basis beslis moet word en, ingeval van laasgenoemde, ofmondelinge getuienis nodig is en of die partye deur regsverteenwoordigers bygestaan moet word, en1.14.5.3 of die beslissing van die arbiter onderworpe sal wees aan n appèl na n appèltribunaal bestaande uit twee regspraktisynswat minstens twaalf (12) jaar praktiese ervaring het en wat, by ontstentenis van ooreenkoms tussen my en die maatskappy,insgelyks deur die voorsitter van die Vrystaatse Vereniging van Advokate benoem moet word.6

1.14.6 Die Arbitrasie-wetgewing wat van tyd tot tyd in die Republiek van Suid-Afrika geld, sal van toepassing wees.1.14.7 Tensy ek en die maatskappy anders ooreenkom, sal die arbitrasie gevoer word ooreenkomstig die dan geldende reëls van dieVereniging van Arbiters van Suid-Afrika.1.15 In enige regsgeding of arbitrasieverrigtinge tussen my en die maatskappy, aanvaar ek aanspreeklikheid vir die betaling vankoste op die skaal soos tussen prokureur en eie kliënt, insluitende invorderingskommissie, opsporingsfooie, krediet- of anderversekeringspremies wat die maatskappy mag betaal ten einde sy regte teen my te beskerm en, in geval die geding in dieLanddroshof plaasvind, die fooie van n advokaat op verhoogde skaal, welke fooie, in geval van n geskil oor die omvangdaarvan, getakseer moet word deur die voorsiter van die Vrystaatse Vereniging van Advokate. Ek onderneem verder omrente op sodanige koste te betaal vanaf die datum waarop dit getakseer of op die bedrag daarvan ooreengekom is teen diedan geldende rentekoers wat vasgestel is ooreenkomstig klousule 1.5. hierbo.1.16 'n Sertifikaat onderteken deur enigeen van die maatskappy se direkteure, hoofbestuurslede, sekretaris, bestuurder:kliëntefinansiering of kliëntefinansieringsbestuurder, waarop die bedrag, insluitende rente, rentekoerse, addisionelefinansieringskoste, addisionele finansieringskostekoerse sowel as premies verskuldig in terme van enigeskuldversekeringskema, wat volgens die maatskappy deur my op ‘n gegewe tyd as verskuldig en betaalbaar aangetoon word,sal vir die doeleindes van alle geregtelike verrigtinge teen my vir die verhaal van sodanige bedrag, prima facie bewys weesvan die feite in daardie sertifikaat vermeld en van die bedrag deur my aan die maatskappy verskuldig, sonder bewys van dieaanstelling van die betrokke ondertekenaar van sodanige sertifikaat.1.17 Indien die naam of eienaarsbelang van die regspersoon aan wie kredietfasiliteite hierkragtens toegestaan word op enigetydstip sou verander, onderneem ek hiermee om die maatskappy skriftelik per geregistreerde pos te die maatskappy sehoofkantoor, dienooreenkomstig daarvan in kennis te stel binne sewe dae vanaf die datum waarop die veranderingplaasgevind het. Nieteenstaande enige van die veranderinge voormeld bly ek steeds persoonlik teenoor die maatskappyaanspreeklik vir enige bedrag wat die kredietopnemer voor of na die verandering voormeld, aan die maatskappy verskuldigmag wees. Voorts vrywaar ek die maatskappy hiermee teen enige verlies of skade wat mag voortspruit uit sodanigeveranderings of as gevolg van versuim aan my kant om die maatskappy in kennis te stel van die verandering.1.18 Ek bevestig hiermee dat ek getroud is binne/buite gemeenskap van goedere met............................................................................................................................................... (volle name) wie seidentiteitsnommer ................................................................................ is.Indien getroud buite gemeenskap van goed, sal ek op aanvraag sodanige skriftelike bewys wat die maatskappy mag verlang,ter bewys van die huwelik buite gemeenskap van goedere, aan die maatskappy lewer.2. Die eiendomsreg in alle roerende goed van watter aard ook al wat deur my aangekoop word met gebruikmaking van enigekredietfasiliteite wat aan my toegestaan is, hetsy dit gekoop word van die maatskappy of van 'n derde, met die tussenkomsvan die maatskappy, vestig en bly, ondanks lewering van die goedere aan my, gevestig in die maatskappy totdat alle bedraedeur my aan die maatskappy verskuldig, ten opsigte van gemelde roerende goedere, betaal is.'n Verteenwoordiger van die maatskappy sal te alle tye geregtig wees om:2.1 alle eiendom waarop ek boer of besigheid beoefen of woonagtig is, te betree en om al my aktiwiteite te inspekteer en om vanmy te verg om goedere, soos hierin bedoel, aan hom uit te wys;2.2 sodanige identifikasiemerke op die bedoelde goedere aan te bring as wat die maatskappy in sy diskresie verlang, vir welkedoel ek die maatskappy kosteloos daarmee behulpsaam sal wees en sodanige fasiliteite, as wat die maatskappy vir die doelmag benodig, kosteloos aan die maatskappy beskikbaar sal stel. Indien ek sou weier of versuim om aan hierdie voorwaardete voldoen en die maatskappy gevolglik enige handeling moet verrig om aan voormelde te voldoen, sal ek aanspreeklikwees vir enige kostes aangegaan in hierdie verband deur die maatskappy.3. Behalwe in gevalle waar ek, by die maak van 'n betaling, skriftelik aandui teen welke rekening 'n betaling aangewend moetword, sal alle betalings wat deur my aan die maatskappy gemaak word, deur die maatskappy aangewend word vir diebetaling van sodanige skuld (insluitende skuldversekeringspremies, rente en addisionele finansieringskoste) as wat diemaatskappy in sy diskresie mag bepaal. Alle betalings of krediete op enige rekening van my sal verder eerstens aangewendword ter delging van koste daarna rente en laastens kapitaal.Geen betaling sal aanvaar word "in volle en finale vereffening" van enige rekening van my by die maatskappy tensysodanige aanvaarding vooraf ooreengekom is met 'n bestuurder: kliëntefinansiering, kliëntefinansieringbestuurder ofhoofbestuurslid van die maatskappy en by aanvaarding geboekstaaf word deur 'n skriftelike bevestiging van die maatskappydat sodanige betaling in volle en finale vereffening aanvaar word. Enige betaling wat nie aldus in volle en finale vereffeningaanvaar is nie, sal ontvang word sonder benadeling van enige van die maatskappy se regte ongeag die voorwaardewaaronder sodanige betaling aangebied is.7

1.10.7 dat geen waarde ontvang is nie,en daarbenewens doen die skuldenaar onherroeplik afstand van alle verdere statutêre verwere in soverre sodanigeafstanddoening regtens moontlik is en dat ek die implikasies van sodanige afstanddoening begryp.1.11 Ek bevestig hiermee dat:1.11.1 ek alle vorige rekeningstate van die maatskappy ontvang het;1.11.2 ek al die inskrywings, debiete en krediete en/of enige ander inskrywings wat daarin verskyn op gemelde rekeningstatenagesien het en dat die bedrae gemeld in gemelde rekeningstate korrek is;1.11.3 ek waarlik en <strong>wet</strong>tiglik die totale bedrag daarin vermeld aan die maatskappy verskuldig is.1.12.1 Vir doeleindes van enige voorskotte en krediet deur die maatskappy aan my verskaf en van enige geregtelike stappe wat diemaatskappy teen my mag instel, en van bestelling van kennisgewings, prosesstukke of enige ander kennisgewings kies ek asdomicillium citandi et executandi die fisiese adres soos gemeld in paragraaf A hiervan.1.12.2 Alle kennisgewing gegee in terme van hierdie ooreenkoms, sal skriftelik wees en sal:Indien per hand afgelewer word gedurende normale besigheidsure, geag sal word ontvang te gewees het op die datum vanaflewering;Indien gestuur per faks voor 16:30 op enige besigheidsdag geag ontvang te gewees het op die datum waarop die versendingdaarvan suksesvol geskied het. Enige faks gestuur na 16:30 of op 'n dag wat nie 'n besigheidsdag is nie, sal dit geag wordontvang te gewees het op die daaropvolgende besigheidsdag.Ondanks die voorafgaande, sal enige kennisgewing wat inderdaad deur 'n party, aan wie die kennisgewing geadresseer is,ontvang is, geag word ooreenkomstig die bepalings van hierdie ooreenkoms gegee te gewees het, nieteenstaande die feit datsodanige kennisgewing nie ooreenkomstig die voormelde voorskrifte gegee was nie.1.13. Indien die maatskappy enige regsgeding teen my instel, en ongeag daarvan of die skuldoorsaak daarvan uit hierdieooreenkoms ontstaan al dan nie, stem ek hiermee ingevolge die bepalings van artikel 45 van die Wet op Landdroshowe, Nr32 van 1944 toe tot die jurisdiksie van die Landdroshof wat kragtens artikel 28 van die Wet jurisdiksie het oor my persoon,ongeag die feit dat die bedrag wat gevorder word of die waarde van die reg wat beskerm word, die regsbevoegdheid van dieLanddroshof oorskry. Die maatskappy bly egter te alle tye geregtig om, in sy uitsluitlike diskresie, enige regsgeding in testel in enige ander bevoegde hof of om enige geskil tussen my en die maatskappy by wyse van arbitrasie te laat besleg. Inlaasgenoemde geval geld die bepalings van klousule 1.14 hieronder.1.14.1 Indien die maatskappy besluit om enige geskil by wyse van arbitrasie te laat besleg, sal ek aan daardie besluit gebonde weesen kom ek ooreen dat die bepalings uiteengesit in klousule 1.14.2 tot 1.14.7 hieronder van toepassing sal wees.1.14.2 Sodra die maatskappy besluit om die geskil by wyse van arbitrasie te laat bereg, moet die maatskappy my skriftelik pervooruitbetaalde aangetekende pos daarvan in kennis stel. Die kennisgewing moet die naam bevat van die persoon wat deurdie maatskappy voorgestel word om as arbiter op te tree.1.14.3 Binne sewe (7) dae na ontvangs van sodanige kennisgewing moet ek en die maatskappy ooreenkoms bereik met betrekkingtot wie as arbiter sal optree.1.14.4 Indien geen ooreenkoms tussen ons bereik kan word aangaande die identiteit van die arbiter nie, moet n arbiter benoemword deur die voorsitter van die Vrystaatse Vereniging van Advokate en sy beslissing in die verband is finaal.1.14.5 Binne tien (10) dae na ontvangs van die kennisgewing bedoel in klousule 1.14.2 hierbo, moet ek en die maatskappy narbitrasie-ooreenkoms aangaan. Sonder om dit daartoe te beperk, moet die arbitrasie-ooreenkoms voorsiening maak vir dievolgende :1.14.5.1 die omskrywing van geskilpunt(e) wat deur die arbiter besleg moet word;1.14.5.2 ooreenkoms oor of die arbitrasie op n formele of informele basis beslis moet word en, ingeval van laasgenoemde, ofmondelinge getuienis nodig is en of die partye deur regsverteenwoordigers bygestaan moet word, en1.14.5.3 of die beslissing van die arbiter onderworpe sal wees aan n appèl na n appèltribunaal bestaande uit twee regspraktisynswat minstens twaalf (12) jaar praktiese ervaring het en wat, by ontstentenis van ooreenkoms tussen my en die maatskappy,insgelyks deur die voorsitter van die Vrystaatse Vereniging van Advokate benoem moet word.6

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!