11.07.2015 Views

Aansoekvorm 2 Applikante buite wet.pdf

Aansoekvorm 2 Applikante buite wet.pdf

Aansoekvorm 2 Applikante buite wet.pdf

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

1.6.4 die totaal van my laste die waarde van my bates soos deur die maatskappy vasgestel en gewaardeer, oorskry, of1.6.5 my boedel voorlopig of finaal gesekwestreer/gelikwideer sou word, of/kennis gegee word van 'n voorgenome sekwestrasie/likwidasie, of/'n kennisgewing gepubliseer word van my voorneme ommy boedel as insolvent oor te gee, of/ek enige stappe sou doen ten einde te poog om 'n skikking, statutêre of andersins, met my skuldeisers te bereik, of1.6.6 ek te sterwe sou kom, of1.6.7 ek finaal van my eggenoot geskei word kragtens 'n bevel van 'n bevoegde hof, of1.6.8 ek enige handeling sou verrig of versuim om 'n handeling te verrig of enige gebeurtenis of oorsig van watter aard ook al souplaasvind wat na die oordeel van die maatskappy, die maatskappy se sekuriteit of die verhaalbaarheid van enige verskuldigdebedrag deur my aan die maatskappy in gevaar stel, of1.6.9 'n vonnis van 'n hof teen my toegestaan word, of1.6.10 indien ek ophou om n aandeelhouer van die maatskappy te wees; of1.6.11 ek skuldig bevind word aan enige misdryf waarvan oneerlikheid n element is; of1.6.12 ek in enige bevoegde hof regstappe teen die maatskappy instel; of1.6.13 ek enige bates wat ten gunste van die maatskappy onder notariële verband verbind is, of enige ander sekuriteit ten gunste vandie maatskappy vervreem of beswaar of toelaat dat enige ander persoon sodanige bates perfekteer; of1.6.14 die maatskappy in sy diskresie, vir enige genoegsame rede nie hierbo gemeld nie, aldus besluit.1.7 Elke bepaling van hierdie ooreenkoms is afsonderlik en deelbaar van die res, met die gevolg dat indien enige bepaling omwelke rede ook al onafdwingbaar is of word, dit deurgehaal kan word sonder om afbreek te doen aan die afdwingbaarheidvan die res van die ooreenkoms.1.8 Ek verklaar hiermee en waarborg dat:1.8.1 My eggenote haar toestemming ooreenkomstig die bepalings van die Wet op Huweliksgoedere, Wet 88 van 1984 (soosgewysig), gegee het vir die opneming van die aangevraagde kredietfasiliteite op die terme en voorwaardes hierin vervat.1.8.2 (a) My boedel nooit voorheen gesekwestreer of gelikwideer was nie en dat daar tans geen stappe vir diesekwestrasie of likwidasie daarvan hangende is nie.1.8.2 (b) My boedel wel voorheen gesekwestreer/gelikwideer was op ……………….................., maar op………………………………………. gerehabiliteer is (bewys aangeheg).(Skrap (a) of (b) waar van toepassing en parafeer by skrapping)1.8.3 Ek bewus is van die verkoopsvoorwaardes van die maatskappy soos aangedui op alle verkoopsdokumente en dat ek mydaartoe verbind.1.8.4 Ek bewus is daarvan dat dit my plig is om my op hoogte te stel en te hou van die bepalings van die Statuut enKliëntefinansieringsbeleid wat ter insae is by die hoofkantoor en alle finansieringskantore van die Maatskappy.1.8.5 Indien ek hierdie ooreenkoms in 'n verteenwoordigende hoedanigheid onderteken, waarborg ek dat ek gemagtig isom hierdie ooreenkoms namens my prinsipaal te onderteken en dat ek gemagtig is om my prinsipaal te verbind.Indien dit sou blyk dat ek nie oor die magtiging voormeld beskik nie, onderneem ek om alle bedrae hierkragtensverskuldig of wat verskuldig mag word, persoonlik aan die maatskappy te betaal asof hierdie ooreenkoms deur mypersoonlik aangegaan is.Indien ek enige werknemer van die maatskappy versoek het om my behulpsaam te wees met die voltooiing vanhierdie aansoek of enige bylae hiertoe, waarborg ek dat sodanige werknemer opgetree het as my agent en dat ek aansodanige handeling gebonde is.1.8.6 Al die feite en besonderhede vervat in hierdie aansoek waar en juis is.1.8.7 Ek hierdie aansoek uit vrye wil en met volle kennis en begrip van die inhoud daarvan onderteken.4

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!