11.07.2015 Views

Aansoekvorm 2 Applikante buite wet.pdf

Aansoekvorm 2 Applikante buite wet.pdf

Aansoekvorm 2 Applikante buite wet.pdf

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

C. VOORWAARDES VIR DIE VERLENING VAN KREDIETFASILITEITEWAARTOE EK MYSELF VERBINDEk die ondergetekende, synde die aansoeker waarvan die besonderhede in paragraaf A gemeld is, erken en kom hiermee metdie maatskappy ooreen dat indien hierdie aansoek vir kredietfasiliteite geheel of gedeeltelik deur die maatskappy goedgekeurword, 'n ooreenkoms tussen my en die maatskappy tot stand kom op die terme en voorwaardes hierna uiteengesit:WoordomskrywingsIn die voormelde voorooreenkomsstaat en kwotasie asook in hierdie algemene terme en voorwaardes het die volgendewoorde en uitdrukkings die betekenis daarnaas aangegee tensy anders uit die samehang blyk of uitdruklik anders aangedui.Die Maatskappy / Kredietgewer / CMW: beteken CMW OPERATIONS EIENDOMS BEPERK Reg. Nr: 1964/000925/07.Direksie: beteken die direksie van CMW OPERATIONS EIENDOMS BEPERK.Kredietfasiliteite: is alle bedrae deur my aan die maatskappy verskuldig ongeag uit welke skuldoorsaak dit mag ontstaan.Kredietopnemer / Koper / Kliënt / Skuldenaar / Produsent: beteken persoon aan wie die maatskappy krediet verleen /Goedere verkoop / dienste lewer.Persoon: sluit in natuurlike persone (insluitende gesamentlike ondernemings en vennootskappe), maatskappye, bk's, trusts,statutêre liggame en enige ander regspersoon.Primakoers: die primakoers gehef deur die maatskappy se handelsbank wat sy tjekrekening hanteer.Kredietperk: bedrag van finansiering toegeken per tipe rekening.Produk / Skeersel: Enige sybokhaar- en / of wol skeersel deur die produsent geproduseer, wat insluit enige skeersel inopberging by die produsent of enige skeersel van die produsent opgeberg deur CMW, sowel as enige toekomstige sybokhaaren/ of wol skeersel van die produsent asook alle regte en voordele wat die produsent sou toeval ten opsigte van sodanigewol- en / of sybokhaar produksie.Besigheidsdag: Enige ander dag as Saterdag, Sondag of amptelike openbare vakansiedag in die Republiek van Suid Afrika.Tensy dit uit die samehang anders blyk, sal woorde hierin vervat wat die enkelvoud aandui, ook die meervoud insluit enomgekeerd en sal woorde wat die manlike geslag aandui ook die vroulike geslag insluit en omgekeerd en woorde watpersone aandui ook regspersone insluit.Indien enige tydperk in hierdie ooreenkoms met verwysing na aantal dae beskryf word, word die dae bereken met uitsluitingvan die eerste en met die insluiting van die laaste dag, tensy die laaste dag wat nie 'n besigheidsdag is nie val, in welke gevaldie laaste dag die volgende besigheidsdag sal wees.1.1 Die aard, duur en omvang van enige kredietfasiliteit wat uit hoofde van hierdie aansoek aan my toegestaan mag word, isaltyd binne die diskresie van die maatskappy.1.2 Die bepalings van die maatskappy se Kliëntefinansieringsbeleid soos wat dit van tyd tot tyd aangepas en gewysig mag word,maak deel uit van hierdie ooreenkoms asof dit spesifiek hierin opgeneem en herhaal is en tot welke bepalings ek myverbind.1.3 Die terme en voorwaardes wat hierin vervat is, doen geensins afbreuk aan enige regte wat die maatskappy kragtens dieKliëntefinansieringsbeleid het nie en sodanige regte word nie hierdeur ingekort, vervang of gewysig nie.1.4 Alhoewel verskillende kredietfasiliteite aan my toegestaan mag word, en die terme, voorwaardes en rentekoerse op elkefasiliteit mag verskil, is die totaal van alle bedrae wat kragtens verskillende kredietfasiliteite op enige stadium deur myaan die maatskappy verskuldig mag wees op enige bepaalde tydstip my skuld aan die maatskappy. Ander bedrae verderhierin vermeld deur my verskuldig en betaalbaar sal ook deel uitmaak van my skuld aan die maatskappy tesame met allesodanige verdere bedrae as wat regtens gevorder kan word.1.5 Op my skuld aan die maatskappy is rente deur my aan die maatskappy betaalbaar, welke rente bereken word teen 'n koers envolgens 'n metode wat van tyd tot tyd deur die maatskappy in sy diskresie bepaal word, altyd onderworpe aan die bepalingsvan enige toepaslike <strong>wet</strong> wat ten opsigte van die heffing van rente in die R.S.A geld.1.6 Ongeag enige ander bepalings hierin vervat, word alle bedrae deur my op enige stadium aan die maatskappy verskuldig,onverwyld en sonder kennisgewing aan my, opeisbaar en betaalbaar indien -1.6.1 ek enige bepaling van hierdie ooreenkoms, of van die Kliëntefinansieringsbeleid, of enige onderneming aan die maatskappysou verbreek, of1.6.2 ek versuim om enige bedrag stiptelik op die datum waarop dit betaalbaar is, aan die maatskappy te betaal, of1.6.3 ek my boerdery sou staak, of3

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!