Aansoekvorm 2 Applikante buite wet.pdf

Aansoekvorm 2 Applikante buite wet.pdf Aansoekvorm 2 Applikante buite wet.pdf

11.07.2015 Views

TRUSTSBl. 3 van 4a) Oorspronklike of gesertifiseerde afskrif van :i) Magtigingsbrief uitgereik deur die Meester van die Hooggeregshofii) Trustakte.iii) Identiteitsdokument van elke trustee, begunstigde en oprigter van die trust. (LET WEL: ’NGESERTIFISEERDE AFSKRIF VAN ’N PERSOON SE BESTUURSLISENSIE IS NIEAANVAARBAAR NIE.)iv) BTW sertifikaat.v) Inkomstebelastingopgawevorm of, inkomstebelastingaanslag, of enige ander dokument uitgereik deurdie Ontvanger van Inkomste wat nie ouer as ’n jaar is nie, waarop die Inkomstebelastingverwysingsnommer van die trust verskyn. ( MET DIE MAAK VAN DIE AFSKRIF KAN DIEGEDEELTE WAAROP DIE INKOMSTE VAN DIE TRUST VERSKYN, VERBERG WORD).vi) ’n Munisipale rekening of ’n telefoonrekening of ’n bankstaat of ’n Eskomrekening of twee anderrekenings gebruiksrekenings (bv klere of meubelrekening) wat nie ouer as drie maande is nie, TENOPSIGTE VAN DIE OPRIGTER VAN DIE TRUST EN ELKE TRUSTEE, waarop die woonadresVAN DIE ONDERHAWIGE PERSONE, verskyn.VENNOOTSKAPPEa) Oorspronklike of gesertifiseerde afskrif van :i) Vennootskapsooreenkoms.ii) Identiteitsdokument van elke vennoot. (LET WEL: ’N GESERTIFISEERDE AFSKRIF VAN’N PERSOON SE BESTUURSLISENSIE IS NIE AANVAARBAAR NIE.)iii)iv)BTW sertifikaat.Inkomstebelastingopgawevorm of, inkomstebelastingaanslag, of enige ander dokument uitgereik deurdie Ontvanger van Inkomste wat nie ouer as ’n jaar is nie, ten opsigte van elke vennoot waarop dieInkomstebelasting verwysingsnommer van die betrokke vennoot verskyn. (MET DIE MAAK VANDIE AFSKRIF MAG DIE GEDEELTE WAAROP DIE INKOMSTE VAN DIE VENNOOTVERSKYN, VERBERG WORD).v) Munisipale rekening, of ’n telefoonrekening, of ’n bankstaat of 'n Eskomrekening of twee andergebruiksrekenings (bv klere of meubelrekening) wat nie ouer as drie maande is nie, TEN OPSIGTEVAN ELK VAN DIE VENNOTE, waarop die woonadres VAN DIE ONDERHAWIGE VENNOOT,verskyn.BUITELANDSE MAATSKAPYEa) Oorspronklike of gesertifiseerde afskrif van :i) Sertifikaat van inlywing van maatskappy.ii) Kennisgewing van geregistreerde kantoor van maatskappy.iii) Identiteitsdokument of paspoort van elke direkteur. (LET WEL: ’N GESERTIFISEERDE AFSKRIFVAN ’N PERSOON SE BESTUURSLISENSIE IS NIE AAN VAARBAAR NIE.)iv) Suid-Afrikaanse identiteitsdokument of paspoort van die bestuurder wat die maatskappy se sakein die RSA hanteer. (LET WEL: ’N GESERTIFI SEERDE AFSKRIF VAN ’N PERSOON SEBESTUURSLISENSIE IS NIE AANVAARBAAR NIE.)v) BTW sertifikaat, indien in RSA geregistreer vir BTW.18

Bl. 4 van 4vi)vii)Indien in die RSA geregistreer vir Inkomstebelasting, Inkomstebelasting opgawevorm, ofInkomstebelasting aanslag, of enige ander dokument uitgereik deur die Ontvanger van Inkomste watnie ouer as ’n jaar is nie, waarop die Inkomstebelastingverwysingsnommer van die maatskappy verskyn.(MET DIE MAAK VAN DIE AFSKRIF MAG DIE GEDEELTE VAN DIE VORM WATVERWYS NA DIE MAATSKAPPY SE INKOMSTE, VERBERG WORD).Munisipale rekening, of ’n telefoonrekening, of ’n bankstaat ’n televisie rekening of ’n Eskomrekeningof twee ander gebruiksrekenings (bv klere of meubelrekening) wat nie ouer as drie maande is nie,TEN OPSIGTE VAN ELKE DIREKTEUR, waarop die woonadres VAN DIE ONDERHAWIGEDIREKTEUR VAN DIE MAATSKAPPY, verskyn.19

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!