11.07.2015 Views

Aansoekvorm 2 Applikante buite wet.pdf

Aansoekvorm 2 Applikante buite wet.pdf

Aansoekvorm 2 Applikante buite wet.pdf

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

Bl. 2 van 3RSA BURGERSNATUURLIKE PERSONE – DOKUMENTASIE VERSKAF TE WORDa) Oorspronklike of gesertifiseerde afskrif van:i) identiteitsdokument (LET WEL ’N GESERTIFISEERDE AFSKRIF VAN ’N PERSOON SEBESTUURSLISENSIE IS NIE AANVAARBAAR NIE.)ii) Inkomstebelastingopgawevorm, IRP5 vorm of enige ander dokument, uitgereik deur die Ontvanger vanInkomste wat nie ouer as ’n jaar is nie waarop die Inkomstebelastingverwysingsnommer van diepersoon verskyn. (MET DIE MAAK VAN DIE AFSKRIF MAG DIE GEDEELTES VAN DIEVORM WAT VERWYS NA DIE KLIëNT SE INKOMSTE, VERBERG WORD.)iii) ’n Munisipale rekening of ’n telefoonrekening of ’n bankstaat of ’n televisielisensie of ’nEskomrekening of twee ander gebruiksrekenings (bv. klere of meubelrekening) wat nie ouer as driemaande is nie, waarop die kliënt se woonadres verskyn.b) Indien ’n kliënt nie vir inkomstebelasting geregistreer is nie, ’n beëdigde verklaring deur die kliënt, indie vorm soos per Aanhangsel A hiertoe, waarin die kliënt bevestig dat hy/sy nie vir inkomstebelastingdoeleindes geregistreer is nie.BUITELANDSE BURGERSa) Oorspronklike of gesertifiseerde afskrif van:i) Paspoort.ii) Indien in die RSA geregistreer vir inkomstebelasting doeleindes: ’n inkomstebelastingopgawevorm,IRP5 vorm of enige ander dokument, uitgereik deur die Ontvanger van Inkomste wat nie ouer as ’n jaaris nie waarop die inkomstebelasting verwysingsnommer van die persoon verskyn. (MET DIE MAAKVAN DIE AFSKRIF MAG DIE GEDEELTES VAN DIE VORM WAT VERWYS NA DIEKLIëNT SE INKOMSTE, VERBERG WORD.)iii) ’n Munisipale rekening of ’n telefoonrekening of ’n bankstaat of twee ander rekenings (bv klere ofmeubelrekening) wat nie ouer as drie maande is nie, waarop die kliënt se woonadres verskyn.b) Indien nie vir Inkomstebelasting doeleindes in die RSA geregistreer nie, ’n beëdigde verklaring deur diekliënt, in die vorm soos per Aanhangsel A hiertoe, waarin die kliënt bevestig dat hy/sy nie virinkomstebelasting doeleindes geregistreer is nie.14

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!