11.07.2015 Views

Aansoekvorm 2 Applikante buite wet.pdf

Aansoekvorm 2 Applikante buite wet.pdf

Aansoekvorm 2 Applikante buite wet.pdf

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

17. Die Produsent stel CMW hiermee onherroeplik aan as 'n alleenagent om die Produk by wyse van 'n publieke veiling ofandersins te verkoop.17.1 CMW se kommissie vir die verkoop van die Produk sal CMW se standaard kommissie koerse soos van toepassing op dietydstip van die verkoping.17.2 As die Produk verkoop of vervreem word aan 'n derde party andersins as deur die agentskap van CMW, of as die produsentversuim om die Produk aan CMW te lewer vir verkoop, sal die Produsent aan CMW 'n kommissie bereken teen diebogenoemde koers op die waarde van die Produk aan CMW betaal. Vir die doeleindes van hierdie klousule, kom die partyeooreen dat die waarde van die Produk geag sal wees 'n bedrag gelykstaande te wees aan die massa van die Produsent seskeersel van die vorige jaar vermenigvuldig met die gemiddelde skeersel prys vir die huidige jaar, soos gesertifiseer deurCMW.18. Die persone wat hierdie ooreenkoms onderteken en dit in 'n verteenwoordigende hoedanigheid doen, waarborg dat sodanigepersoon gemagtig is om hierdie ooreenkoms te onderteken.19. Die partye plaas op rekord en kom ooreen dat dit nie nodig is nie vir die geldigheid en afdwingbaarheid van hierdieooreenkoms dat die persone wat hierdie ooreenkoms namens die partye onderteken die bladsye van die ooreenkoms moetparafeer nieGETEKEN TE ............................................OP HIERDIE ............. DAG VAN ................................20…….in teenwoordigheid van die ondergetekende getuie._____________________________________________NAAM VAN GEMAGTIGDE ONDERTEKENAAR___________________________________NAAM VAN GETUIE______________________________________________HANDTEKENING VAN GEMAGTIGDEONDERTEKENAAR___________________________________HANDTEKENING VAN GETUIEMet my toestemming kragtens die bepalings van Wet 88 van 1984 (soos gewysig) indien getroud binne gemeenskap vangoedere.__________________________________HANDTEKENING VAN EGGENOTE___________________________________NAAM VAN GETUIE___________________________________HANDTEKENING VAN GETUIEBELANGRIK. BLAAI OM VIR VERDERE INLIGTING WAT BENODIG WORD EN BYLAES11

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!