22.11.2012 Views

Departement Afrikaans Vraestel2

Departement Afrikaans Vraestel2

Departement Afrikaans Vraestel2

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

GRAAD: 12

DATUM: AUGUSTUS 2011

EKSAMINATOR:

MODERATOR:

Departement Afrikaans

VRAESTEl2

MEV. K. VISAGIE

MEV. E. NEl

INSTRUKSIES

TYD:2Yz UUR

TOTAAl: 100

1. Hierdie vraestel bestaan uit 9 bladsye.

2.. Daar is twee afdelings: Afdeling A: lien se Lankstaanskoene (60 punte)

Afdeling B: Transaksionele Skryfwerk (40 punte)

3. lees die vrae noukeurig deur en volg aile instruksies.

4. Aile antwoorde word op folio/antwoordskrif ingevul.

5. Gebruik asseblief BlOU of SWART pen.

6. STERKTE!

AFDEUNG A LETTERKUNDE (Lien se lankstaanskoene)

INSTRUKSIES VIR AFDEUNG A

1. Beantwoord AL VIER die vrae oor "Lien se /ankstaanskoene".

2. Begin elke vraag op 'n nuwe b/adsy. Skryf die vraagnommer bo-a an die bladsy.

3. Be plan jou antwoorde eers deeglik voordat jy jou finale antwoord neerskryf.

4. Doen die beplanning van jou antwoord op die bladsy a an die linkerkant.

Skryf die opskrif: "BEPLANNING" bo-aan. (Jou beplanning in hierdie afdeling word nie bepunt nie, maar

indien dit NIE daar is nie, sal jy gepena/iseer word.)

VOORBEELD:

n:PLANNING

1

I (aan die linkerkant)

i

VRAAG 1

(aan die regterkant)

5. Let op die puntetoekenning tussen hakies by elke vraag.

6. Skryf die getal woorde aan die einde van slegs Vraag 1 en 4 neer.

l

1

LIEN SE LANKSTAANSKOENE - Derick van der Walt

VRAAG 1

Lees die onderstaande uittreksel en voer dan die opdrag uit.

. ··----c-

Die bus stop voor 'n vreemde, kleinerige sentrum wat sy nie ken nie. Sy

staan 'n rukkie met haar een voet in die bus en een voet buite die bus.

"Wil jy af ofnie?" vra die vrou wat die bus bestuur, nie onvriendelik nie,

net effens ongeduldig.

Lien huiwer. Sy kan nag omdraai. ....

OPDRAG

Verduidelik in twee of drie PARAGRAWE hoe Lien se eerste dag as bedelaar verloop het. Jou paragrawe moet

saam 180-200 woorde lank wees. Gebruik en verwerk die onderstaande riglyne tot 'n geheel om die opdrag

uit te voer.

• Hoe het Lien seker gemaak dat niemand haar op straat sal herken nie? (3)

• Wie blameer sy vir die situasie waarin sy haar bevind? Gee 'n rede vir jou antwoord. (2)

• Op Lien se plakkaat staan "Werk/oos. Twee afhanklikes. Enige donasie welkom. Die Here seen u."

Wie is die twee "afhanklikes" waarna sy verwys? (2)

Lien is tans werkloos, maar sy het vroeer twee tydelike werkies gehad. Wat is die name van die

twee plekke waar sy vroeer gewerk het? (2)

Wie het hierdie werkies vir haar gereel of gekry?

• Roos verwilder Lien toe sy per ongeluk op haar hoek gaan staan en bedel. Op wie se hoek mag

Lien egter gaan staan?

• Watter goeie raad gee Roos, aan die einde van die dag in die winkelsentrum se badkamers, aan

Lien?

• Beskryf die tipiese reaksies van die motoriste wanneer hulle tangs Lien, by die verkeerslig

stilhou. (2)

ONTHOU OM DIE AANTAL WOORDE AAN TE DUI!

(1)

(1)

(2)

[15]

2

VRAAG 2

Lees die onderstaande uittreksel en voer dan die opdrag uit.

Hy krap ongeduldig in die boks ron d. Hy soek die kasset met die blou

plakkertjie. Sy gunsteling. Glimlag toe hy dit raakvat. Hy druk dit in die

videospeler, druk die speelknoppie,,

Die dogtertjie trap water in die middel van die swembad. Met een arm klou

sy a an 'n gee/ opblaaseendjie, met die ander beduie sy wild Sy praat met

iemand buite die bee/d. Die video hetgeen klank nie.

Die kameraman is duidelik 'n amateur. Die beeld kantellinks, dan regs, zoem

rukkerig op die dogtertjie se gesig in. Haar mond beweeg aonmekaar. Dit lyk

asof sy opgewonde iets vir iemand buite die beeld vertel. Sy is haasbek,

OPDRAG: Beantwoord die volgende vrae. Jy hoef nie in paragrawe te antwoord nie.

2.1.1 Wie is die "hy" in die eerste paragraaf? Gee sy naam en van. (1)

2.1.2 Deur na ou tuisvideos of -flieks te kyk, ontvlug hierdie karakter van die moeilike omstandighede

waarin hy hom tans bevind. Noem een ,i:U:uler manier waarop hy van sy probleme probeer

ontsnap. (1)

2.1,3 Noem vier maniere waarop sy suster probeer om van die probleme te vergeet of te ontsnap. (4)

2.2 Hoe oud is die dogtertjie in die swembad, min of meer? Motiveer jou antwoord. (2)

2,3 Voltooi die volgende sin deur die korrekte antwoord te kies, en dit langs die nommer op jou

antwoordblad neer te skryf:

Die eerste paragraaf speel in die 2.3.1 ( HEDE I VERLEDE) af, terwyl die kursief-gedrukte deel gebeure

in die 2.3.2 ( HEDE I VERLEDE) beskryf. (2xY,)

2.4 Die gebeure in hierdie aanhaling vind op twee verskillende plekke (ruimtes) plaas. Verduidelik kortliks

hoe die twee ruimtes van mekaar verskil. (4xY,)

2.5 Die "opb/aaseendjie" waarmee die dogtertjie swem, is geel. Verduidelik kortliks hoe die emosie

wat nou a an die kleur gekoppel word, later in die verhaal verander. Met wie word dit dan

geassosieer, en waarom?

2.6 Watter effek, dink jy, het die afwesigheid van klank in die videogrepe op die Ieser?

(4xY,)

(2)

[15]

3

VRAAG 3

Lien was van plan om haarself by die nuwe skool eenkant te hou. Dinge het

egter anders uitgewerk toe sy Wouter ontmoet en hy 'n baie goeie vriend vir

haar geword het. Hy het haar genooi om sa am met hom by die Wimpy te

gaan koffie drink.

Voltooi die onderstaande dialoog deur die korrekte antwoord langs die

nom mer op jou antwoordblad neer te skryf. ONTHOU: Die feite/antwoorde moet

op die teks gebaseer wees.

Lien: Wouter, waarom dink jy het ons sulke goeie vriende geword?

Wouter: 3.1 .................... . (1)

Lien: Waar het julie nou weer gewoon voordat julie Pretoria toe getrek het?

Wouter: 3.2 .................. . (1)

Lien: Jy weet hoekom ons hierheen getrek het. Waarom moes julie trek, Wouter?

Wouter: 3.3 ................. . (2)

Lien: Ek is jammer. Ek weet dit kan nie maklik wees nie.

Wouter: Lien, jy het gese julie is ook sonder 'n pa. Het jou ma darem 'n goeie werk?

Lien: 3.4 Ja, sy werk by ....................... . (1)

Maar ek weet nie of sy nog baie lank daar gaan werk nie, jong.

Wouter: Hoekom se jy so, Lien?

Lien: 3.5 .................. (gee twee redes) (2)

Wouter: Ja, jon g. Die I ewe is nie regverdig nie. Gelukkig het ons darem nou vir mekaar. Maar ek

hoor jy het Ia as naweek by Miemie gaan kuier? Hoe het julie twee dan bevriend geraak?

Lien: 3.6 .......................... (1)

Wouter:

Lien:

Weet jy wat haar ma en pa vir 'n !ewe doen?

3.7 ....................... . (2)

[10]

4

AFDEUNG B TRANSAKSIONElE SKRYFWERK

iNSTRUKSIES VIR AFDEUNG B

1. Beantwoord AlBEI vrae in hierdie afdeling.

2. Elke vraag moet bo-aan 'n nuwe bladsy begin word.

3. Beplan jou antwoord eers deeglik voordat jy jou finale antwoord neerskryf.

4. Doen jou BEPLANNING aan die linkerkant en skryf jou FINALE poging aan die regterkant.

5. Skryf die vraagnommer bo-aan jou FINALE poging.

ASSESSERING:

Tydens die assesseringsproses sal na die volgende gekyk word:

• Kennis van vereistes vir skryftaak.

• lnterpretasie van die opdrag.

• lnhoud en idees.

• Register en toon.

• Taalgebruik en forma at.

• Beplanning.

7

VRAAG 5 DIALOOG [30]

OPDRAG

'n Bekende Suid-Afrikaanse persoon het jou skoal besoek- 'n lid van 'n musiekgroep, 'n bekende

akteur/aktrise, of 'n bekende sportman of -vrou. Jy is 'n joernalis by jul skoolkoerant en word opdrag gegee

om 'n onderhoud met die bekende persoon te voer. Die doe I van die onderhoud is om meer van sy/haar

PERSOONLIKHEID en PRESTASIES uit te vind.

Skryf die onderhoud in DIALOOGVORM.

Die lengte van jou skryfstuk moet 120-150 woorde wees.

(Kyk na Vraag 3 op hierdie vraestel vir die korrekte forma at van die dialoog.)

Dui die aantal woorde duidelik a an.

(30)

8

VRAAG 6 FACEBOOK-BOODSKAP

Alma I het die afgelope tyd baie oor die koninklike troues van Prins William en Kate Middleton, en Prins Albert

en Charlene Whitstock gepraat. Een van jou vriende het die volgende opmerking op Facebook gemaak:

"Hierdie obsessie wat alma/ met die koninklikes het, IRRITEER my! Hoekom moet ek die hele dag na iemand,

wat ek nie eers ken nie, se troue op te/evisie kyk? AI wat 'n tydskrif en koerant is, is propvol foto's en artike/s

daaroor! Dis om van naar te word. Weg met of die koninklikes! !"

OPDRAG:

Skryf die boodskap wat jy op Facebook a an hierdie vriend van jou sal terugstuur waarin jy jou opinie oor

hierdie saak gee. Jou opinie moet duidelik blyk. (Is jy DAARVOOR of DAARTEEN?)

Jou skryfstuk moet 50-80 woorde lank wees.

Jy MOET goeie Afrikaans gebruik- geen sleng nie!)

Dui die aantal woorde duidelik a an.

TOTAAl VIR AFD B: 40 PUNTE

(10)

TOTAAL VIR VRAESTEl: 100 PUNTE

9

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!