10.07.2015 Views

GEdraGskodE - Colgate

GEdraGskodE - Colgate

GEdraGskodE - Colgate

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

Gedragskode Algemene VraeDie volgende voorbeelde word slegs voorgehou om as voorbeeld te dien en kan nie elkemoontlike etiese situasie of scenario dek nie. Indien u vrae het oor ’n spesifieke situasie, geselsasseblief gerus met u Bestuurder, Menslike Hulpbronne, die Regsafdeling of Wêreldwye Etieken Nakoming, of stuur e-pos aan ethics@colpal.com.V. Indien ek ’n moontlike oortreding aanmeld, sal ek in die moeilikheid beland as mykommer ongegrond blyk te wees?Indien u iets sien wat u vermoed ’n oortreding is, sal u nie gestraf word of aanA.dissiplinêre optrede onderwerp word nie, mits u dit te goeder trou gerapporteer het.Indien u weet van ’n oortreding van die Kode, of rede het om dit te vermoed, moetu onmiddellik daardie inligting aan u bestuurder of aan die Regsafdeling rapporteer(bladsy 25).V. Indien ek ’n vraag het wat nie deur die Gedragskode aangespreek word nie, betekendit dat daar nie ’n probleem is nie?Nee. Die Gedragskode is veronderstel om leiding te gee, maar kan nie elke situasieA.dek nie. Indien u met ’n kwessie gekonfronteer word wat nie in die Gedragskodeaangespreek word nie, gesels asseblief met u bestuurder, Menslike Hulpbronne, dieRegsafdeling of Wêreldwye Etiek en Nakoming (bladsy 24).V. Ek vermoed my Toesighouer is betrokke by gedrag wat as ’n oortreding van dieGedragskode gesien kan word. Ek is egter bang dat my Toesighouer dit teen my kanhou as ek die situasie rapporteer en hy daarvan uitvind.Indien u as ’n <strong>Colgate</strong>-werknemer weet van ’n oortreding van die Kode, of goeieA.rede het om dit te vermoed, moet u daardie inligting aan u bestuurder of aandie Regsafdeling rapporteer. Solank ’n vermoedelike oortreding te goeder trougerapporteer word volgens die prosedures wat in die Gedragskode uitgestip word,verhoed ons “geen vergelding”-beleid dat enige strafmaatreëls teen u ingestel wordoor die verslag. Enige <strong>Colgate</strong>-werknemer wat iemand met opset vergeld omdat ’nvermoedelike oortreding aangemeld is, is onderhewig aan dissiplinêre optrede(bladsy 27).V. Sê nou iemand rapporteer my, maar ek het niks verkeerd gedoen nie?A.Wees asseblief gerus. Die Maatskappy neem nie sonder meer aan dat ’n oortredinggebeur het omdat iemand iets gerapporteer het nie. Inteendeel, die Maatskappy stel ’nparty buite u sake-eenheid aan om die vermoedelike oortreding deeglik te ondersoek.Die Maatskappy sal tydens die verloop van die ondersoek aanneem dat u onskuldig isen sal nie ’n finale bevinding maak oor skuldigheid voordat die feitelike bevindings vandie ondersoek in oënskou geneem is en daar bevind is dat dit die bewering steun nie.U sal ook tydens die loop van die ondersoek ’n geleentheid kry om u sy van die saak testel (bladsy 25).iiGEDRAGSKODE

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!