10.07.2015 Views

GEdraGskodE - Colgate

GEdraGskodE - Colgate

GEdraGskodE - Colgate

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

Die Kode het betrekking op al <strong>Colgate</strong> se bedrywighede.Die Kode geld vir almal wat vir die <strong>Colgate</strong>-Palmolive Maatskappy en sy filiaalmaatskappye werk,insluitende beamptes, en geld ook vir die Maatskappydirekteure en -agente, in ooreenstemmingmet toepaslike wetgewing. Afskrifte van die Kode, beskikbaar by die Wêreldwye Etiek- enNakomingsdepartement, moet aan persone en entiteite gegee word wat aangestel en gemagtig is omnamens die Maatskappy op te tree op gebiede waar die Kode van toepassing is. Beamptes, bestuurdersen direkteure sal jaarliks ’n nakomingsverklaring ten opsigte van die Gedragskode teken.Hierdie Kode is ook van toepassing op verkopers en verskaffers, en nakoming van die Kode is ’nvoorwaarde om sake te doen met <strong>Colgate</strong>-Palmolive.<strong>Colgate</strong>-palmolive MAATSKAPPY 27

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!