10.07.2015 Views

GEdraGskodE - Colgate

GEdraGskodE - Colgate

GEdraGskodE - Colgate

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

U kan die Wêreldwye Etiek en NakomingGedragskode-kitslyn kontak.Die doel van die Gedragskode-kitslyn is:• Om <strong>Colgate</strong>-mense van raad te bedien en om duidelikheid te help verkry oor hoe dieGedragskode in spesifieke situasies toegepas kan word; en• Om ’n alternatiewe kommunikasiemiddel te skep waardeur mense inligting oor verdagte gedrag,wetsoortredings of aktiwiteite wat in stryd is met die Gedragskode onder die Maatskappy seaandag kan bring.Ons moedig u aan om Wêreldwye Etiek en Nakoming te kontak en om vrae oor die Gedragskode tevra of om enige vermoedelike oortredings daarvan te rapporteer. Alle gerapporteerde oortredings salspoedig ondersoek word. Dit is gebiedend noodsaaklik dat persone wat sake rapporteer nie hul eieondersoeke probeer doen nie, aangesien komplekse regskwessies betrokke kan wees. As u op u eieoptree, kan u die geldigheid van ’n ondersoek op die spel plaas en uself en <strong>Colgate</strong> negatief beïnvloed.Ons moedig u aan om uself te identifiseer wanneer u die Gedragskode-kitslyn skakel ten eindeondersoek- en opvolgwerk te vergemaklik. U kan inligting anoniem voorlê waar plaaslike wetgewingdit toelaat. Sekere lande het wette wat die tipe inligting wat u deur ’n kitslyn kan bekend maak,beperk. Indien hierdie wette op u situasie van toepassing is, sal ’n verteenwoordiger van WêreldwyeEtiek en Nakoming u na iemand in u sake-eenheid verwys wat u met u vraag of kwelling kan bystaan.Die maatskappy doen alle nodige stappe om u identiteit en die inligting wat u indien, vertroulik tehou, en inligting slegs openbaar te maak indien dit van die volgende soort is:• Onvermydelik is om ’n doeltreffende ondersoek te doen en gepaste stappe te doen, of• Deur toepaslike wetgewing vereis word.Dit mag nodig wees om persoonlike data wat in een land verkry is, oor te dra na ’n ander landom ’n oortreding of vermoedelike oortreding van die Gedragskode of die Sakepraktyk-riglyne teondersoek. Verder kan enige werklike of vermoedelike oortreding van die Kode of Sakepraktykriglynedaartoe lei dat ’n verslag wat moontlik persoonlike data bevat by die Wêreldwye Etiek- enNakomingsdepartement ingedien word. In sulke gevalle kan Maatskappywerknemers en <strong>Colgate</strong>entiteitewat deelneem aan die Wêreldwye Etiek- en Nakomingsdepartement se werksaamhede,persoonlike data gebruik om die verslag te ondersoek, maar net so lank as wat redelikerwys nodig isom dit te doen (sodanige persoonlike data sal daarna vernietig word of behou word, afhangende vanwat Maatskappybeleid of die wet vereis).DISSIPLINÊRE stappe kan geneem word.Die Maatskappy volg ’n “geen verdraagsaamheid”-beleid ten opsigte van enige gedrag wat dieGedragskode of die Sakepraktyk-riglyne oortree. As sulks, is dit die Maatskappy se bedoeling om dievoorkoms van gedrag wat nie met die Kode of met Sakepraktyk-riglyne strook nie te voorkom, enom sulke gedrag wat wel voorkom, so vinnig as moontlik nadat dit ontdek is, in die kiem te smoor.<strong>Colgate</strong>-mense wat die Kode of Sakepraktyk-riglyne oortree, stel hulleself bloot aan dissiplinêreoptrede, wat diensbeëindiging kan insluit.26 GEDRAGSKODE

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!