10.07.2015 Views

GEdraGskodE - Colgate

GEdraGskodE - Colgate

GEdraGskodE - Colgate

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

SOEK LEIDING EN RAPPORTEER KWELLINGEU word aangemoedig om leiding te soek.Hierdie Kode kan nie klinkklaar antwoorde op alle vrae verskaf nie. Duidelikheid hieroor hanguiteindelik af van elke persoon se begrip van wat nodig is om aan die Maatskappy se hoë standaarde tevoldoen, insluitende ’n begrip van wanneer dit goed is om leiding oor die regte pad vorentoe te soek.In die meeste gevalle, moet u vrae oor die riglyne wat in hierdie Kode beskryf word, onder udirekte bestuurder of die Regsafdeling se aandag bring, wat op hul beurt weer sulke sake met sy ofhaar toesighouer, ’n ander prokureur in die Wêreldwye Regsorganisasie, die Wêreldwye Etiek- enNakomingsafdeling of die Menslike Hulpbrondepartement vir die betrokke eenheid of divisie salbespreek. U kan self ook hoër bestuursvlakke of die Wêreldwye Etiek- en Nakomingsdepartementkontak – hetsy direk of via die Gedragskode-kitslyn, soos hieronder aangedui.U moet vermoedelike oortredings aanmeld.Indien u weet van ’n oortreding van die Kode of van ander Maatskappyriglyne, of rede het om dit tevermoed, moet u daardie inligting onmiddellik aan u bestuurder of aan die Regsafdeling rapporteer.So nie, kan u sonder vrees vir vergelding vrymoedigheid neem om hoër bestuursvlakke of dieWêreldwye Etiek- en Nakomingskomitee te nader. <strong>Colgate</strong> sal nie enige individu vergeld wat inligtingoor potensiële oortredings te goeder trou rapporteer nie, of wat deelneem aan enige ondersoek ofverrigting deur die Maatskappy of die regering, tensy daar gevind word dat daar opsetlik vals inligtingverskaf is. Die Maatskappy sal ook die nodige stappe neem om ’n individu se identiteit, en die inligtingwat hy of sy verskaf, vertroulik te hou, en sal inligting slegs op ’n “moet-weet”-grondslag bekend maak,waar sodanige bekendmaking:• onvermydelik is om ’n doeltreffende ondersoek te doen en gepaste stappe te doen, of• deur toepaslike wetgewing vereis word.U kan die Wêreldwye Etiek- en Nakomingsdepartement deur die 24-uurGedragskode-kitslyn kontak by 1-800-778-6080 (Verenigde State) of001-212-310-2330 (kollekteeroproep vanaf alle ander plekke).U kan ook Wêreldwye Etiek en Nakoming kontak via gewone pos, e-pos of faks.Die posadres is:Wêreldwye Etiek en Nakoming<strong>Colgate</strong>-Palmolive MaatskappyParklaan 300, 8ste VerdiepingNew York, NY 10022Die vertroulike e-posadres is: ethics@colpal.com.Die vertroulike fakstelefoonnommer is: 001-212-310-3745.<strong>Colgate</strong>-palmolive MAATSKAPPY 25

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!