10.07.2015 Views

GEdraGskodE - Colgate

GEdraGskodE - Colgate

GEdraGskodE - Colgate

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

VERANTWOORDELIKHEIDVIR NAKOMINGDit is nie voldoende om ’n geskrewe gedragskode te hê nie – gedragstandaarde moet oorgedra wordaan en nagekom word deur diegene wat gevra word om dit na te kom.Kommunikasie en openbaarmaking is noodsaaklik.Wanneer ons diens aanvaar by <strong>Colgate</strong>, word elkeen van ons aanspreeklik vir die nakoming van hierdiegedragstandaarde, asook alle wette en regulasies en die meer gedetailleerde riglyne wat vervat is in dieSakepraktyk-riglyne en in die ander beleidstukke, prosedures en riglyne wat deur ons Maatskappy, syfiliaalmaatskappye, bedryfseenhede en divisies voorberei is. Bestuurders is verantwoordelik om hierdiestandaarde oor te dra aan diegene wat saam met hulle werk, om seker te maak dat hulle dit verstaan endaarby hou, en om ’n klimaat te skep waarin mense etiese en wetlike kwessies vrymoedig kan bespreek.<strong>Colgate</strong> se Wêreldwye Etiek- en Nakomingsdepartement hou opsigoor nakoming.Die Wêreldwye Etiek- en Nakomingsdepartement sal nakoming van die Kode en die Sakepraktykriglynemonitor. Die Departement doen verslag aan die Hoof- Uitvoerende Beampte en die Voorsittervan die Ouditkomitee van <strong>Colgate</strong> se Direksie oor die vestiging, inwerkingstelling en afdwinging vandie Gedragskode en verwante programme.Inligting wat aan die Wêreldwye Etiek- en Nakomingsdepartement oorgedra word of wat deur anderkanale kom, word – waar nodig – vertroulik aan die Ouditkomitee oorgedra.‘GEEN VERGELDING’-BELEIDGeen strafmaatreël sal teen enigiemand geneem word wat oor ’n vermoedelikeoortreding van die Gedragskode kla, dit rapporteer, dit ondersoek of dit helpondersoek nie, tensy daar gevind word dat daar met opset vals beweringsgemaak word of vals inligting verskaf word. <strong>Colgate</strong> sal die vertroulikheid vanalle klagtes so ver moontlik handhaaf.24 GEDRAGSKODE

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!