10.07.2015 Views

GEdraGskodE - Colgate

GEdraGskodE - Colgate

GEdraGskodE - Colgate

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

ONS VERHOUDINGMET AANDEELHOUERSOns streef daarna om die belange van ons aandeelhouers te dien en om aandeelhouerwaarde tehelp bou.Ons handhaaf goeie korporatiewe bestuursgedrag omaandeelhouerwaarde te beskerm.Die Maatskappy se beleidsrigtings en -programme oor korporatiewe bestuursgedrag, waarvan hierdieGedragskode ’n sleutelelement is, dien as ’n belangrike veiligheidsmeganisme vir aandeelhouers.Die Amerikaanse Kongres, die Effekte- en Beurskommissie, die New York Aandelebeurs en anderreguleerders en owerhede wêreldwyd het die afgelope paar jaar baie “wigte en teenwigte” deurgevoerten einde die etiese korporatiewe gedrag te bevorder wat al jare lank standaardpraktyk by <strong>Colgate</strong>is. ’n Onafhanklike direksie, wat bestaan uit ’n aansienlike meerderheid onafhanklike direkteure,en onafhanklike komitees wat opsig hou oor oudit-, vergoeding- en bestuursgedragsake, dienons aandeelhouers goed. Komiteehandveste en bestuursgedragriglyne wat voortdurend bygewerkword, omskryf die direkteure se rolle en verantwoordelikhede en die Maatskappy se korporatiewebestuursgedragbeginsels baie duidelik.Vir ’n meer gedetailleerde beskrywing van die Maatskappy se korporatiewe bestuursgedragprogram,verwys asseblief na die “<strong>Colgate</strong>-Palmolive Maatskappydireksie Riglyne oor Belangrike KorporatieweBestuursgedrag-aangeleenthede” en die handveste van die Maatskappy se Ouditkomitee, die NominasieenKorporatiewe Bestuursgedragkomitee, die Personeel- en Organisasiekomitee en die FinansiëleKomitee, wat almal beskikbaar is op die Maatskappy se webwerf.Ons handhaaf streng en deursigtige ouditprogramme ombeleggersvertroue te verhoog.Die Maatskappy is verbind tot die gehalte, integriteit en deursigtigheid van sy finansiële verslae.Hierdie verbintenis word weerspieël in die Maatskappy se ou, beproefde beleidsrigtings en prosedures,insluitende ’n interne ouditgroep wat finansiële beheermaatreëls wêreldwyd monitor, onafhanklikeouditeure met ’n breë mandaat en ’n onafhanklike Ouditkomitee wat opsig hou oor hierdie areas. Onsverwag van ons mense om oop en eerlike kommunikasie en ’n vrye vloei van inligting met die interneen eksterne ouditeure en die Ouditkomitee te handhaaf ten einde die doeltreffendheid van hierdiehulpbronne te optimaliseer.Verwys asseblief na die “<strong>Colgate</strong>-Palmolive Maatskappy Ouditkomitee-handves” wat beskikbaar is opdie Maatskappy se webwerf vir bykomende inligting oor die belangrike rolle van die Maatskappy seinterne ouditeure, onafhanklike ouditeure en die Ouditkomitee.Ons hou aandeelhouers ingelig oor die Maatskappy se vordering.Aandeelhouers word elke jaar uitgenooi na die Maatskappy se jaarvergadering, waar die Maatskappyse vordering die afgelope jaar in oënskou geneem word en waar aandeelhouers die geleentheidkry om vrae aan die Maatskappy se senior bestuurslede te rig. In die maande tussenin kanaandeelhouers die Maatskappy se webwerf, www.colgate.com, besoek vir meer inligting oor onlangseprodukbekendstellings, die jongste finansiële resultate en ander sake-verwikkelings.<strong>Colgate</strong>-palmolive MAATSKAPPY 23

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!