10.07.2015 Views

GEdraGskodE - Colgate

GEdraGskodE - Colgate

GEdraGskodE - Colgate

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

ernstige gevolge kan hê vir die Maatskappy en vir u persoonlik – insluitende siviele en/of kriminelestrawwe. Indien u wonder of ’n verslag verband hou met ’n ondersoek, gedingvoering of ’n lasbrief,kontak die Regsafdeling voordat u van die betrokke dokument ontslae raak.Ons kom internasionale handelsregulasies na.Die Maatskappy voldoen, in die uitvoering van sy binnelandse sowel as sy buitelandse bedrywighede,ten volle aan alle toepaslike wette – veral VSA-wette – wat invoere, uitvoere en sakebedrywighede metpartye buite die VSA reël. Hierdie wette stel perke aan die tipe produkte wat in die Verenigde Stateingevoer mag word, en die manier waarop dit ingevoer word. Dit verbied ook uitvoere na – en diemeeste ander transaksies met – sekere lande, asook samewerking met of deelname aan buitelandseboikotte teenoor lande wat nie deur die Verenigde State geboikot word nie. <strong>Colgate</strong>-mense moetMaatskappybedrywighede só beoefen dat hulle die wette van die lande waar hulle werksaam is, tenvolle nakom. Dit kan egter gebeur dat daar ’n verskil ontstaan tussen een land se wette en dié van dieVerenigde State of die Maatskappybeleid. Indien u bewus raak van so ’n verskil, moet u u bestuurderin kennis stel en die Regsafdeling raadpleeg.Vir meer gedetailleerde leiding oor hierdie wette en die lande waarop hulle betrekking het, verwysna “<strong>Colgate</strong>-Palmolive Riglyne oor Internasionale Sakebedrywighede”, wat in die Maatskappy seSakepraktyk-riglyne gevind kan word.<strong>Colgate</strong>-palmolive MAATSKAPPY 19

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!