10.07.2015 Views

GEdraGskodE - Colgate

GEdraGskodE - Colgate

GEdraGskodE - Colgate

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

ONS VERHOUDINGMET VERBRUIKERSOns reputasie is gebou op die gehalte en veiligheid van ons produkte. Ons verbintenis tot gehalte enveiligheid is noodsaaklik vir ons Maatskappy se volgehoue groei en sukses.Ons stel die hoogste standaarde vir ons produkte.Ons is verbind daartoe om te verseker dat verbruikers peil kan trek op <strong>Colgate</strong>-produkte sebetroubaarheid, gehalte en uitmuntende werking. Buiten die feit dat ons miljarde mense dienin die markte waar ons sake doen, moet ons voortdurend daarna streef om ons produkte op diedoeltreffendste manier moontlik te vervaardig sodat die grootste getal verbruikers dit kan bekostig.Produkte wat deur <strong>Colgate</strong> verkoop word, moet nie net aan alle wetlike veiligheidstandaarde voldoennie, maar ook aan Maatskappystandaarde, wat dikwels strenger is. Ons neem deel aan programmeom vinnig bystand te verleen aan verbruikers indien produkte misbruik word of indien iemanddaarmee peuter. Verbruikersgesondheid, -veiligheid en -welstand is van uiterste belang vir ons.As ’n <strong>Colgate</strong>-werknemer is dit u verantwoordelikheid om onmiddellik enige kwessies wat verbandhou met produkgehalte of -veiligheid aan u sake-eenheidbestuurder te rapporteer as u dit teëkom.Ons gee gehoor aan verbruikers.Aangesien ons handel dryf met verbruikersprodukte, hang ons sukses af van verbruikerstevredenheid,-vertroue en -goedgesindheid. Die beste manier om ons doelwitte te bereik en aan verbruikers sebehoeftes te voldoen, is om ’n konsekwente, billike en sensitiewe verbruikerskommunikasieprogramte volg.Ons besef die belangrikheid daarvan om verbruikers se behoeftes en voorkeure ten opsigtevan ons produkte vooruit te skat en om te verseker dat ons daaraan gehoor gee. Ons glo ook datverbruikersmenings, -kwellinge en -navrae oor ons produkte wat aan die Maatskappy gerig word,’n belangrike bron van inligting is. Verbruikersbehoeftes verander voortdurend; ons moet dusvoortdurend luister wat mense soek en ons kreatiwiteit gebruik om daardie veranderende behoefteste bevredig.Wanneer ’n verbruiker sy ontevredenheid lug, hanteer ons die probleem spoedig, hoflik en billik,en wend alle redelike pogings aan om die verbruiker se goedgesindheid en aankope van <strong>Colgate</strong>produktete behou of terug te wen.Ons advertensies is akkuraat.Advertensies is een van die belangrikste aspekte van ons besigheid. Advertensies moet kreatief enmededingend wees, maar terselfdertyd eerlik en akkuraat, nie misleidend nie en moet andersinsvoldoen aan die toepaslike wetgewing. Ons advertensies moet ook enige stereotipering van individueop grond van faktore soos die volgende vermy: ras, geloof, nasionale herkoms, etnisiteit, kleur,14 GEDRAGSKODE

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!