10.07.2015 Views

GEdraGskodE - Colgate

GEdraGskodE - Colgate

GEdraGskodE - Colgate

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

Ons respekteer ander se handelsgeheime en vertroulike inligting.<strong>Colgate</strong> se beleid is om nie bewustelik inbreuk te maak op ander se intellektuele eiendomsregte nie.Dit is ook Maatskappybeleid om ander se handelsgeheime en ander vertroulike inligting te respekteer.Dit is veral belangrik indien u kennis dra van ’n vorige werkgewer se handelsgeheime en vertroulikeinligting. Indien enige vrae in hierdie verband opduik, moet u die Regsafdeling raadpleeg.Dit is belangrik om die Maatskappy te beskerm teen toekomstige eiendomsreg-skendings of geldelikeeise indien enigiemand buite die Maatskappy u nader met ’n uitvinding, ontdekking of idee, veralin gevalle waar ons eie werk of ons konsultante s’n voorheen tot dieselfde uitvinding, ontdekkingof idee gelei het en ons dit in ’n Maatskappyproduk wil implementeer. Moenie persone van buitetoelaat om enige besonderhede oor hul uitvinding, ontdekking of nuwe idee te onthul nie. Verwys alleongevraagde idees na die Verbruikersake-departement in u area sonder om dit te oorweeg, sodat ditvolgens die Maatskappy se prosedures hanteer kan word.Vir verdere inligting oor die beskerming van ander se inligting, verwys asseblief na die “<strong>Colgate</strong>-Palmolive Riglyne oor die Beskerming van Vertroulike Maatskappy-inligting en Respek vir Ander seVertroulike Inligting”, wat gevind kan word in die Maatskappy se Sakepraktyk-riglyne.<strong>Colgate</strong>-palmolive MAATSKAPPY 13

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!