10.07.2015 Views

GEdraGskodE - Colgate

GEdraGskodE - Colgate

GEdraGskodE - Colgate

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

ONS VERHOUDING METEKSTERNE SAKE-ONDERNEMINGSElkeen van ons is verantwoordelik vir die wyse waarop verskaffers en kliënte ons opsom. Dit isnoodsaaklik dat ons ons reputasie vir eerlikheid en billike onderhandeling by hierdie groepe behou.Ons gaan eties om met verskaffers en kliënte.Ons doel met ons aankoopbedrywighede is om volgehoue, betroubare voorsieningsbronne teverseker. Eerlike onderhandelings met kliënte en verskaffers is noodsaaklik vir gesonde, blywendeverhoudings. Ons beskou dus ons verskaffers as vennote en verwag dat hulle ’n billike wins moetmaak. Ons oorweeg alle voornemende verskaffers regverdig en op gelyke voet. Besluite berus opobjektiewe kriteria soos prys en gehalte, asook ’n verskaffer se betroubaarheid en integriteit. Die geeof ontvang van enige terugskotte, omkoopgeld of soortgelyke betalings van welke aard ook al wordstreng verbied.Ons doen geen persoonlike gunste vir kliënte ten opsigte van pryse, promosietoelae, bemarkings- ofsoortgelyke bystand nie; ons behandel alle kliënte op dieselfde sakegrondslag. Onderhandelinge metkliënte en verskaffers word bespreek in die afdeling van hierdie Kode wat ons verantwoordelikhedekragtens die mededingingswette aanspreek.Ons gee of ontvang nie onvanpaste geskenke nie.Dit is nie aanvaarbaar om enige geskenke, betalings of ander voordele te gee of te ontvang om enigesakebesluit te beïnvloed nie. U moet vooraf goedkeuring kry by die Regs- of Wêreldwye Etiek- enNakomingsafdeling indien u beoog om ’n geskenk te gee of te ontvang waarvan die waarde meer asnet nominaal is ($50 VSA-dollar). Hou ook in gedagte dat u slegs een geskenk met nominale waardeper kalenderjaar uit ’n enkele oord mag aanvaar. Indien dit die Maatskappy in die verleentheid kanstel indien u nie ’n spesifieke geskenk aanvaar nie, selfs al is die waarde meer as nominaal, moet u dieRegsafdeling in kennis stel dat u die geskenk aanvaar het. Die Regsadviseur sal help om die korrektetoewysing te maak. Daarby moet u nie reël om namens ’n nabye familielid ’n geskenk, betaling ofander voordeel wat nominale waarde oorskry te gee aan, of te ontvang van, enigiemand met wie dieMaatskappy ’n bestaande sakeverhouding het of met wie die Maatskappy ’n sakeverhouding wil vestignie. Volg die volgende reël: moet nooit ’n geskenk of diens aanvaar as dit u onder verdenking bringof dit kan laat lyk asof u onder verdenking is nie. Dit sluit nie sake-etes af en toe, of geskenke met ’nsuiwer nominale waarde in waarvoor ’n wederdiens bewys kan word nie.U moet weet dat spesiale reëls geld vir gepaste gedrag ten opsigte van optrede teenoor federale,deelstaat-, plaaslike of oorsese regerings wat verskil van die reëls vir optrede teenoor nieregeringsmaatskappye.Gewoonlik mag ’n mens nie enige geskenk, fooi of waardevolle artikel,insluitende etes of reise, aan regeringsamptenare bied, tensy dit vooraf met die Regsafdelinguitgeklaar is nie.Die <strong>Colgate</strong> Gedragskode word aan verskaffers en verkopers gestuur. Hulle word ingelig oor die vereisteom die Kode na te kom as hulle vir ons werk en die moontlikheid om hul sakegeleentheid by ons teverloor indien hulle dit nie doen nie.12 GEDRAGSKODE

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!