10.07.2015 Views

TEGNOLOGIE Verwerking 2009 Graad 8

TEGNOLOGIE Verwerking 2009 Graad 8

TEGNOLOGIE Verwerking 2009 Graad 8

SHOW MORE
SHOW LESS
  • No tags were found...

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

<strong>TEGNOLOGIE</strong><strong>Verwerking</strong>Hoërskool Gerrit MaritzDistrik D4<strong>2009</strong><strong>Graad</strong> 8Leerder _______________________________Onderwyser ___________________________


BEKWAAMHEIDSTAAKVir hierdie module gaan jy 'n portefeulje leêr maak, waarin jy jou Tegnologie portefeuljedokumente kan bêre. Jy moet die kennis wat jy gaan opdoen oor materiale en die verwerkingdaarvan, gebruik om aan die gegewe spesifikasies te voldoen.Die portefeulje leêr moet:• sterk wees / krag kan weerstaan• duursaam wees / lank kan hou• jou portefeulje dokumente netjies en droog kan bewaar• ten minste 350 x 250 x 60 mm groot wees• van herwinde papier/karton gemaak wordOm jou verder te help met jou bekwaamheidstaak gaan jy Hulpbronopdragte en Gevallestudiesdoen.ONDERSOEKVan die vroegste tye af het mense materiale gebruik om artikels van te maak. Klere wasgemaak van dierevelle, hamers van stokke en klippe. Die mens het deur die eeue geleer ommateriale te verwerk om dit aan te pas vir spesifieke gebruike. Bene en klippe is geskuur teengrowwe klippe om skerp messe en naalde te maak. Materiaal is geweef van woldraad watafkomstig was van wolskape. Met die ontwikkeling van tegnologie is derduisendeverwerkingsmoontlikhede geskep, nylon is een van die eerste sintetiese materiale wat vandagtalle gebruike het.Ons gaan nou kortliks kyk na verskillende soorte materiale en hoe dit verwerk word om dieeienskappe daarvan te verbeter en aan te pas vir spesifieke doeleindes.MaterialeMateriale kan natuurlik of mensgemaak wees. Natuurlike materiale word verkry van plante,diere of minerale.Hulpbronopdrag 1:Datum: _______________________Maak 'n regmerkie in die korrekte kolomme om aan te dui waar elke materiaal vandaan kom.(Elke materiaal moet twee regmerkies hê)Materiaal Natuurlik Mensgemaak Plant Dier Mineraalplastiekkoperleerglasdennehout


spaanderbordrubberwolVlekvrye staalveselglasAssesseringVlak 6Vlak 4Vlak 2AspekVlak 7(Uitstekendbemeester)(Verdienstelikbemeester)Vlak 5(Goedbemeester)(Toereikendbemeester)Vlak 3(Redelikbemeester)(Elementerbemeester)Vlak 1(Nie bemeester nie)PuntHulpbronopdrag1Opdragte voltooien korrek.Duidelike moeite isgedoen.Opdragte voltooien korrek. Effensemoeite is gedoen.Opdragteonsamehangendvoltooi. Baie minmoeite is gedoen.Opdragte onvoltooid.Geen moeite is gedoen.___10Eienskappe van materialeVoordat 'n produk gemaak word, is een van die belangrikste vrae wat gevra word, wattermateriaal gebruik sal word. Materiale word gekies op grond van hulle eienskappe en die doelwaarvoor die produk gebruik gaan word. Jy sal byvoorbeeld nie papier gebruik om 'n sambreelvan te maak nie, want een van die vereistes van 'n sambreel is dat dit waterwerend moetwees.• Elastisiteit: keer terug na die vorm waarin dit vroeër was voor die krag toegepas was• Plastisiteit: as die krag verwyder word, bly dit in die veranderde vorm• Buigbaarheid: verander van vorm voordat dit breek• Brosheid: verbrokkel dadelik wanneer dit breek• Hardheid: die weerstand teen skrape of duike• Sterkheid: die weerstand teen die impak van harde voorwerpe• Styfheid: die weerstand teen samepersing, buiging, skeur en draaikragte• Waterdig: of waterwerend• Bestand teen korrosie: oksidasie (roes) of UV-strale van die son• Hittebestand: sal nie brand nie of dien as insulator teen hitte• Geleier van elektrisiteit: gelei dit elektrisiteit• Magneties: trek dit 'n magneet aan• Deursigtig: kan jy daardeur sienSoorte MaterialeMetaleFerrometale bevat yster, kan roes en magneties is. Voorbeelde: staal, ysterNie-ferrometale bevat geen yster, kan nie roes nie, en is nie magneties nie. Voorbeelde:sink, koper, silwerWanneer twee of meer metale met mekaar gemeng word, word 'n allooi (legering) verkry.


Metale word gelegeer om eienskappe te verkry wat by suiwer metale ontbreek. Voorbeelde vanallooie is; geelkoper, 'n mengsel van sink en koper, vlekvrye staal saamgestel uit koolstof,kroom en nikkel en brons wat bestaan uit koper en tin.HoutTimmerhout is baie duur en omdat dit 'n natuurlike hulpbron is, moet ons dit nie misbruiknie. Daar is wel plantasies wat met die uitsluitlike doel van verskaffing van hout virhoutprodukte en papier gekweek word, die plantasies bestaan uit vinnig groeiendeboomsoorte.Die terme hardehout en sagtehout verwys nie na die hout nie, maar na die blare van diebome: Sagte hout kom van bome met naald-agtige blare soos dennebome. Hardehout komvan breëblaar bome soos Mahonie en Meranti. Nie alle hardehout soorte is hard nie – Balsahout is baie sag.Hersaamgestelde bordHersaamgestelde bord is houtprodukte wat gemaak word deur lae hout of houtvesels saam tebind met gom. Dit word ook dikwels gemaak met afval houtprodukte en is hoofsaaklikontwikkel vir industriële gebruik omdat dit dan moontlik is om groot eenvormige velle te maak.Hierdie soort hout is heelwat goedkoper as egte hout, maar omdat die voorkoms daarvan nieso mooi soos die ware jakob is nie word daar dikwels 'n fineer ('n dun lagie egte hout) daaropgeplak.Soorte hersaamgestelde bord is bv. Laaghout, Gelamineerde hout, Spaanderbord, Hardebord,Sagtebord, VeselbordSaamgestelde materialeWanneer twee of meer materiale met verskillende eienskappe gekombineer word, vorm hulle'n saamgestelde materiaal. Die verskillende materiale werk saam om 'n nuwe materiaal tevorm, wat die eienskappe van albei het. Die twee materiale kan duidelik onderskei word in dienuwe saamgestelde materiaal.Voorbeelde:Modder-en-strooisteneVanaf die vroegste tye het mense modderstene gebruik om skuilings mee te bou.Modderstene werk goed onder kompressie, maar as die modderkoek gebuig word, breek ditmaklik. (Jy sal onthou dat buigkrag eintlik drukkrag aan die een kant en trekkrag aan dieanderkant is) Modderstene is dus nie baie sterk in spanning nie. As strooi wat sterk is inspanning met die modder gemeng word, kry ons 'n steen wat spanning en kompressie kanweerstaan. Hierdie saamgestelde modder-en-strooistene word vandag ook in moderne huisegebruik.MotorbandeMotorbande bestaan uit verskeie lae, wat insluit rayon materiaal, staalbande en nylon strokewat geset word in 'n verbinding van rubber.BetonBeton word gemaak van klein klippies en gruis, sand en sement. Die klippies en gruis vormdie versterking en die sement is die verbindingsmiddel. Beton is sterk in kompressie, maarswak in spanning. Om dit sterker te maak onder spanning word ysterstawe, drade of kabels indie beton gesit voordat dit droog word. Dit word bewapening genoem.VeselglasDit bestaan uit glas (keramiek) vesels wat die versterking vorm en word gebind met 'npolimeer hars (poliëster). Die poliëster, op sy eie is bros en swak maar wanneer die glasveselsdaarmee verbind word dit sterk, elasties, buigbaar, en dit is ook baie lig. Dit is die idealemateriaal om bote, swembaddens, motorparte en ook dakplate van te maak.


TekstielstowweVan die vroegste tye gebruik mense tekstielstowwe vir klere en beskutting. Vroeër isdierevelle en natuurlike tekstielstowwe soos wol, katoen en sy gebruik. Danksy dieontwikkeling van tegnologie is daar vandag 'n groot verskeidenheid mensgemaaktetekstielstowwe op die mark. Voorbeelde hiervan is: nylon, poliëster en akriel.Tekstielstowwe word gemaak deur vesels saam te weef of te brei, soms word dit netsaamgebondel en die materiaal word bymekaar gehou deur wrywing tussen die vesels. Partymateriale bestaan uit verskeie lae wat saamgebind word, en deur 'n plastiekagtige laag bedekword om dit waterdig te maak. Om sterk materiale te verkry, word gekyk na die weefmetodeen die tipe vesel wat gebruik word.Ander eienskappe wat van belang is vir materiale is buigbaarheid, waterdigtheid, ventilasie,isolering teen hitte en koue, windbestand, krimptraagheid en skeurbestandheid. Baie van dieeienskappe van materiale veral sterkte, styfheid en skeurbestandheid hang af van die rigtingwaarin die krag toegepas word.Vergelyk die eienskappe van natuurlike en mensgemaakte tekstielstowwe:MateriaalabsorpsieWordvinnigdroogWarm/koelBrandmaklikElastiesKreukelmaklikSterkwanneernatkostewol hoog nee warm nee nee nee nee hoogkatoen hoog nee koel ja nee ja ja gemiddeldsy hoog ja warm ja nee ja nee hooglinne hoog ja koel ja nee ja ja hoogRayonviskosehoog ja koelBrandensmeltnee nee ja laagNylon &poliësterlaag ja warm smelt ja nee ja laagakriel laag ja warmBrandensmeltja nee ja laagGevallestudie 1:Datum:_______________________Tekstielstowwe word dikwels gemeng, sodat daar natuurlike vesels sowel as sintetiese veselsin kledingstukke, matte, gordyne of bekleedsel vir stoele is.Kyk na die eienskappe van die verskillende tekstielstowwe hierbo genoem en bespreek dieredes vir die volgende samestellings:Strekdenim: 98% katoen, 2% akriel____________________________________________________________________________________________________________________________________________________Sweetpak: 69% katoen, 31% akriel__________________________________________________________________________


__________________________________________________________________________Kouse: 100% katoen____________________________________________________________________________________________________________________________________________________Mat: 70% wol, 30% akriel____________________________________________________________________________________________________________________________________________________Gemakstoel: 70 % linne, 30% akriel____________________________________________________________________________________________________________________________________________________AssesseringAspekVlak 7(Uitstekendbemeester)Vlak 6(Verdienstelikbemeester)Vlak 5 (Goedbemeester)Vlak 4(Toereikendbemeester)Vlak 3 (Redelikbemeester)Vlak 2 (Elementerbemeester)Vlak 1 (Niebemeester nie)PuntGevallestudie1Antwoorde is logiesen goedgestruktureerd.Duidelike enkreatiewe insig in dieprobleem.Antwoorde verskafdie nodige inligting.Antwoorde is gegee,maar gee nie altyd ‘nduidelike oplossingvir die probleem nieOnvoltooid of onverstaanbareantwoorde.___10VerpakkingDanksy moderne tegnologie en die ontdekking en ontwikkeling van verskeie soorte materiale,het verpakking deur die eeue baie verbeter, en veral wat kos en bederfbare produkte betref,baie meer voordelig en veilig geword.Die funksie van verpakking:• beskerm produkte teen stof, vog en bakterieë.• Hou die inhoud bymekaar, sodat dit vervoer en hanteer kan word• Gee inligting oor die produk, gebruiksaanwysings, bestanddele sowel as vervaldatums.• Dien as advertensie om aandag van voornemende kopers te trek.Ontwerp van verpakking vir vrugtesap houersSpesifikasies vir verpakking:• moet lig en suurstof uit hou• moet weerstand bied teen beskadiging tydens vervoer en stoor• moenie oopbars of beskadig as dit val nie• moet maklik kan skink• moenie te duur wees nie• moet duidelik sigbaar en aantreklik wees• moet die produk kan preserveerMateriaal wat gekies is:Gelamineerde karton, die laminering bestaan uit;• papier aan die buitekant, omdat daarop gedruk kan word, dit sy vorm behou.


• Politeen laag aan die binnekant, want dit is waterdig• Alumnium foelie tussen die politeen en papier, omdat dit nie suurstof of lig deurlaatnie.• Die karton is lig, relatief goedkoop en kan gevorm word in 'n kubus, wat min spasieopneem tydens vervoer en op winkelrakke.Hulpbronopdrag 2:Datum:_______________________Die verpakking vir ontbyt graankosse moet ook aan sekere vereistes voldoen. Maak 'n lysvan 5 spesifikasies waaraan die verpakking moet voldoen.____________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________AssesseringVlak 6Vlak 4Vlak 2AspekVlak 7(Uitstekendbemeester)(Verdienstelikbemeester)Vlak 5(Goedbemeester)(Toereikendbemeester)Vlak 3(Redelikbemeester)(Elementerbemeester)Vlak 1(Nie bemeester nie)PuntHulpbronopdrag2Opdragte voltooien korrek.Duidelike moeite isgedoen.Opdragte voltooien korrek. Effensemoeite is gedoen.Opdragteonsamehangendvoltooi. Baie minmoeite is gedoen.Opdragte onvoltooid.Geen moeite is gedoen.___5Die maak van karton verpakkingKartonverpakking word gewoonlik gemaak van 'n enkel vel karton wat volgens 'n patroongesny word. Hegtingstroke word ook uitgesny sodat die dele aanmekaar geplak kan word.Die vorm word bepaal deur voue wat uitgemerk kan word deur die karton te keep.Hulpbronopdrag 3:Datum:_______________________Soek 'n karton houer van bv. Medisyne, kitssop of iets soortgelyks . Vou die houer versigtigoop en bekyk die patroon (ook genoem 'n net of ontwikkeling)Teken die net in die spasie hieronder en gebruik stippellyne om die voue aan te dui. Teken ookdie karton houer in 3-D soos wat hy gelyk het voordat jy hom oopgevlek het.


AssesseringAspekVlak 7(Uitstekendbemeester)Vlak 6(Verdienstelikbemeester)Vlak 5 (Goedbemeester)Vlak 4(Toereikendbemeester)Vlak 3(Redelikbemeester)Vlak 2 (Elementerbemeester)Vlak 1 (Niebemeester nie)PuntHulpbronopdrag3Opdragte voltooien korrek.Duidelike moeite isgedoen.Opdragte voltooien korrek. Effensemoeite is gedoen.Opdragteonsamehangendvoltooi. Baie minmoeite is gedoen.Opdragte onvoltooid.Geen moeite is gedoen.___10Gevallestudie 2Datum:_______________________Doen navorsing en vind uit waarvan die volgende items gemaak of bedek word en hoekom?As jy toegang tot die internet het, kan jy die genoemde webwerwe besoek vir die antwoorde.duikpakkehttp://www.adventureholidaytravel.com/divinggear.htmlhttp://en.wikipedia.org/wiki/Wetsuithttp://www.surfing-waves.com/wetsuit.htm____________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________


Brandweermanne se klerehttp://express.howstuffworks.com/battling-blaze4.htm____________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________ruimtevaartuiehttp://videos.howstuffworks.com/discovery/29171-assignment-discovery-space-shuttle-thermalprotection-video.htmhttp://science.howstuffworks.com/question308.htm____________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________AssesseringAspekVlak 7(Uitstekendbemeester)Vlak 6(Verdienstelik bemeester)Vlak 5(Goedbemeester)Vlak 4 (Toereikendbemeester)Vlak 3 (Redelikbemeester)Vlak 2(Elementerbemeester)Vlak 1 (Niebemeesternie)PuntGevallestudie2Antwoorde is logies en goedgestruktureerd. Duidelike enkreatiewe insig in dieprobleem.Antwoorde verskafdie nodigeinligting.Antwoorde is gegee, maargee nie altyd ‘n duidelikeoplossing vir die probleem nieOnvoltooid ofonverstaanbareantwoorde.___6Gevallestudie 3Materiale bestaan op mikroskopieseuit vesels. Verskillende soortemateriale bestaan uit verskillendesoorte vesels. Die vesels inmateriale soos katoen, wat vanplante afkomstig is word sellulosegenoem. Vesels van materiale soosen sy, wat van diere gekry word, isDatum:_______________________vlakwolproteine. Mensgemaakte vesels word ook sintetiesevesels genoem en word gemaak van polimere.Vesels is sterk in spanning, maar swak in kompressie.Hulle is ook net sterk oor die lengte, as jy hulle oor diebreedte trek kan hulle skeur. (Toets dit self met 'n stukou lap!)Die antwoord op die probleem is saamgesteldemateriale:


Een van die eerste vesel-versterkte polimeer saamgestelde materiale watgemaak is, is die reënjas. In die middel van die negentiende eeu het 'n Skotmet die naam van Charles Macintosh met 'n blink plan vorendag gekom.Hy het twee lae katoen gevat en 'n laag rubber tussenin gesit. Katoen is 'nmateriaal wat gemaklike klere maak en die rubber maak dit waterdig. Totvandag toe word daar in Engeland verwys na 'n reënjas as 'n “macintosh”.1. Wat gebeur as jy 'n stuk lap probeer skeur oor die lengte?_______________________________________________________________________________________________2. Wat gebeur as jy 'n stuk lap probeer skeur oor die breedte? __________________________________________________________________________________________3. Hoe sal jy die lap sterker maak? ________________________________________________________________________________________________________________4. Wat is die doel van 'n reënjas? _________________________________________________________________________________________________________________5. Wat het Charles Macintosh gebruik om sy reënjas waterdig te maak? ___________________________________________________________________________________6. Watter ander maniere kan jy aan dink om iets waterdig te maak? ______________________________________________________________________________________7. Hoekom dink jy het hy twee lae katoen gebruik? ___________________________________________________________________________________________________8. Hoe kan jy papier versterk? ___________________________________________________________________________________________________________________9. Hoe dink jy kan jy papier waterdig maak? ________________________________________________________________________________________________________AssesseringVlak 6Vlak 4Vlak 2AspekVlak 7(Uitstekendbemeester)(Verdienstelikbemeester)Vlak 5(Goedbemeester)(Toereikendbemeester)Vlak 3(Redelikbemeester)(Elementerbemeester)Vlak 1(Nie bemeester nie)PuntGevallestudie3Antwoorde is logiesen goedgestruktureerd.Duidelike enkreatiewe insig in dieprobleem.Antwoorde verskafdie nodige inligting.Antwoorde is gegee,maar gee nie altyd ‘nduidelike oplossingvir die probleem nieOnvoltooid of onverstaanbareantwoorde.___9


ONTWERPOntwerpopdragDatum:_________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________AssesseringVlak 6Vlak 4Vlak 2AspekVlak 7(Uitstekendbemeester)(Verdienstelikbemeester)Vlak 5(Goedbemeester)(Toereikendbemeester)Vlak 3(Redelikbemeester)(Elementerbemeester)Vlak 1(Nie bemeester nie)PuntOntwerpopdragFormulering vanprobleemoplossing isduidelik enverstaanbaar.Formulering vanprobleemoplossing is redelikduidelikFormulering vanprobleemoplossing is vaagFormulering vanprobleem oplossing, nievoltooi en nie relevant nie___5SpesifikasiesDatum:_______________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________AssesseringVlak 6Vlak 4Vlak 2AspekVlak 7(Uitstekendbemeester)(Verdienstelikbemeester)Vlak 5(Goedbemeester)(Toereikendbemeester)Vlak 3(Redelikbemeester)(Elementerbemeester)Vlak 1(Nie bemeester nie)PuntSpesifikasiesLys van spesifikasiesis volledig entoepaslikSpesifikasies isvolledig‘n Paarspesifikasies isgegeeSpesifikasies onvolledig___5


Moontlike ideesDatum:_______________________Maak vryhand 3-D voorstellings van 3 moontlike oplossings vir die probleem en gee kortlikvoor- en nadele vir elke idee.Voordele en nadele: ______________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________Voordele en nadele: ______________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________


Voordele en nadele: ______________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________AssesseringVlak 6Vlak 4Vlak 2AspekVlak 7(Uitstekendbemeester)(Verdienstelikbemeester)Vlak 5(Goedbemeester)(Toereikendbemeester)Vlak 3(Redelikbemeester)(Elementerbemeester)Vlak 1(Nie bemeester nie)PuntMoontlikeideesIdees baie netjiesgeskets en byskriftegegee, alle voordeleen nadele is vollediggenoem, gekose ideegeldig gemotiveerIdees redeliknetjies geskets enbyskrifte gegee,voordele en nadeleis genoem, gekoseidee gemotiveerIdees gesketsmaar nie netjiesnie, enkelevoordele en nadeleis genoem, gekoseidee nie duidelikgemotiveerIdees onverstaanbaargeskets, voordele ennadele onvolledig, swakmotivering van gekoseidee___10Finale ontwerpDatum:_______________________Gee finale inligting i.v.m. jou produk en teken die sketse.__________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________


Teken ‘n eerstehoekse ortografiese voorstelling van jou produk en dui afmetings aan. .Maak 3-D sketse van jou produk. Maak gebruik van uithaal tekeninge en byskrifte om jou ideein soveel moontlik detail te verduidelik


AssesseringAspekVlak 7(Uitstekendbemeester)Vlak 6(Verdienstelikbemeester)Vlak 5(Goedbemeester)Vlak 4(Toereikendbemeester)Vlak 3(Redelikbemeester)Vlak 2(Elementer bemeester)Vlak 1(Nie bemeester nie)PuntFinaleontwerpWerktekening en 3-Dskets is voltooi enbyskrifte gegeeDele vanwerktekening en3-D skets ontbreekWerktekening en3-D skets is nievoltooi nieWerktekening en 3-Dskets is netjies en hetbyskrifte___10MAAKVloeidiagramDatum:_______________________Teken ‘n vloeidiagram om jou werkswyse, tyd, gereedskap, benodigdhede en materiale indetail aan te dui.Maak 'n lys van al jou gereedskap, materiale en ander benodigdhede.____________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________


AssesseringAspekVlak 7(Uitstekendbemeester)Vlak 6(Verdienstelikbemeester)Vlak 5 (Goedbemeester)Vlak 4(Toereikendbemeester)Vlak 3 (Redelikbemeester)Vlak 2 (Elementerbemeester)Vlak 1 (Niebemeester nie)PuntVloeidiagramBenodigdhede,materiaal engereedskap isvolledig.Vloeidiagram is logiesen verstaanbaar.Benodigdhede engereedskap isredelik volledig.Vloeidiagram islogies en redelikverstaanbaar.Benodigdhede engereedskap isonvolledig.Vloeidiagram is nielogies ofverstaanbaar nie.Benodigdhede engereedskap is baieonvolledig. Vloeidiagramis onverstaanbaar___10ProjekPlak ‘n foto van jou projek hierDatum:_______________________AssesseringAspekVlak 7(Uitstekendbemeester)Vlak 6(Verdienstelikbemeester)Vlak 5 (Goedbemeester)Vlak 4(Toereikendbemeester)Vlak 3 (Redelikbemeester)Vlak 2(Elementerbemeester)Vlak 1 (Niebemeester nie)PuntProjekDie projek is sterk, kankrag weerstaan, isduursaam, sal lank kanhou. Die dokumentesal netjies en droogbewaar kan wordDit is ten minste 350 x250 x 60 mm. Bestaanuit herwinde papier/kartonDie projek is redeliksterk, kan kragweerstaan, isduursaam. Dokumentesal netjies bewaar kanword.Dit is ten minste 350 x250 x 60 mm. Bestaanuit herwinde papier/karton.Die projek is niesterk, kan krageffens weerstaan, isnie duursaam.Dokumente salnetjies bewaar kanword.Dit is nie 350 x 250 x60 mm. Bestaan nieuit herwinde papier/karton.Die projek is niegedoen /onvoltooid. Dieafmetings is nievoldoende nie.Dokumente sal niebehoorlik bewaarkan word nie.___35


EVALUERINGEvalueringDatum:_______________________Sterk punte vs Swak punte_______________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________Moontlike veranderinge en verbeteringe_______________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________AssesseringVlak 6Vlak 4Vlak 2AspekVlak 7(Uitstekendbemeester)(Verdienstelikbemeester)Vlak 5(Goedbemeester)(Toereikendbemeester)Vlak 3(Redelikbemeester)(Elementerbemeester)Vlak 1(Nie bemeesternie)PuntEvalueringToepaslikeevalueringskriteria,werkbare idees omproduk te verbeterEvalueringskriteria,redelike Idees omproduk te verbeterEvaluerings kriteriaonduidelik, idees omproduk te verbeternie bale toepaslik nieGeenevalueringskriterianie, idees om produkte verbeter isonvolledig___10


Hulp met projekte

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!