10.07.2015 Views

KLIK HIER - Huisgenoot

KLIK HIER - Huisgenoot

KLIK HIER - Huisgenoot

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

REISKLUBSKLUB-PAKKETTE NA THAILAND“Land of Smiles”Thailand is 'n besonderse koninkryk met wonderlike wit strande, blou-blou see, blink Boeddhistiesetempels, eksotiese wildlewe, buitengewone inkopiegeleenthede en skouspelagtige eilande. Kombineer ditmet die fassinerende geskiedenis, unieke kultuur, heerlike kos en vriendelike mense en jy het 'nvakansiebestemming wat net wag om ontdek te word.PHUKET - Thailand se grootste en mees gewilde eiland is kleurvol, kosmopolitaans en een van die wêreld se droombestemmings. Die eiland Phuket (uitgespreek POO-kett) is geleë in die Indiese Oseaan en bied iets vir elke smaak. Wit,sanderige strande en welige tropiese plantegroei, 'n wye verskeidenheid watersport, uitstekende inkopie-geleenthede enlewendige naglewe wat insluit ‘n verskeidenheid kroeë, restaurante, diskoteke en nog vele, vele meer.PRYSE IS ONDERHEWIG AAN DIE BESKIKBAARHEID VAN VLIEGTUIGSITPLEKKE & VERBLYF OP DIE DATUM VAN BESPREKINGPRYSE IS PER PERSOON VANAFSpesiale e aanbod betaal 4 nagte bly 8 nagteSLEGS PHUKET VIR 8 NAGTE - VERTREK WOENSDAGHOTELGELDIGDUBBELOld Phuket Resort – 3 ster Apr– 30 Sep 2013 R 5 870Patong Beach Hotel – 3 ster Apr– 30 Sep 2013 R 6 770Centara Karon Resort – 4 ster Apr– 30 Sep 2013 R 6 810SLEGS PHUKET VIR 8 NAGTE– VERTREK WOENSDAGOld Phuket Resort – 3 ster 01 - 23 Okt 2013 R 6 190Patong Beach Hotel – 3 ster 01 - 23 Okt 2013 R 7 095Centara Karon Resort – 4 sear 01 - 23 Okt 2013 R 7 130PLUS VERPLIGTE LUGHAWE BELASTING VAN R 4 965PER PERSOONONINGESLUIT BY DIE PRYS• Vlugte vanaf Johannesburg met Thai Airways via Bangkok (V-klas)• Retoer vervoer vanaf/na lughawe in Phuket• Verblyf in ‘n standaard kamer met buffet ontbyt daaglikskorret Jun 13 Megatrav cc 1999/031113/23 E&OEEpos: huisgenoot@megatrav.co.za Tel: (27) (11) 886-9545 Faks: (27) (11) 886-9548Posbus 653667, Benmore 2010. 26 Orchard Ave, Bordeaux, Randburg


UITGESLUIT BY ALLE PRYSE: * Vervoer na/vanaf OR Tambo lughawe * Alle items nie genoem nie, sowel as persoonlikeitems * Koerier van finale dokumentasie na u deur (slegs in RSA) R275 per adres* Baie belangrike Reisversekering vanafR710 tot R2 620 per persoon – sien tabel vir gepaste decking. Versekering is geldig vir ‘n maksimum van 15 dae. Termesen voowaardes geld en is beskikbaar op navraag.VersekeringsdekkingIndividuFamilieSeniorSuper SeniorOuderdom 3maande - 69 3maande – 69 70 - 79 80 - 84Tarief per r persoonon R 710 R 1 280** R 2 135 R 2 805Mediese & verwante uitgawes R 25 000 000 R 25 000 000 R 5 000 000 R 500 000Bybetaling R 350 R 1 500 R 1 000 R 1 500** Prys per familie sluit in die versekerde persoon, eggenoot en tot 5 afhanklike kinders onder die ouderdom van 18 jaar wat gratis isAlle pryse is onderhewig aan: * Beskikbaarheid van vliegtuigsitplekke in relevante klas asook hotelkamers * Prysverhogingsas gevolg van wisselkoersskommelinge ZAR / VSAD * vlugtariefverhogings & veranderings in skedule * Verhogings inStaatsbelasting & brandstofheffings (sonder kennisgewing) * Elektroniese betalingsPLAASLIKE VLUGTE: U is welkom om u eie plaaslike vlugte te bespreek op die volgende webtuistes: skakel ons vir inligtingoor relevante vlugtye Kulula www.kulula.com SAA www.flysaa.com Mango www.flymango.comBelangrike besprekingsinligtingsinligting: Om te bespreek vir die toer moet u die besprekingsvorm volledig voltooi en saam metafskrifte van u paspoorte aan ons faks by (011) 886-9548. Vir meer inligting skakel (011) 886-9545 of e-posyou@megatrav.co.zaVOLLE BETALING VAN VLIEGTUIGKAARTJIES WORD BENODIG BINNE 48 UUR NA BEVESTIGING (ongeveer R 7 800)‘N 50% NIE-TERUGBETAALBARE / NIE-OORDRAAGBARE DEPOSITO VIR DIE OORLAND-BESPREKINGS WORD BENODIGBINNE 48 UUR NA BEVESTIGING VERSKAF ISVlugkaartjies sal gekanselleer word indien betaling nie betyds ontvang word nie. Na ontvangs van die deposito salvlugkaartjies uitgereik word en daarna kan geen terugbetalings gemaak word nie. Enige veranderingesal lugredery boetes tot gevolg hê.VOLLE BETALING WORD BENODIG 42 4DAE VOOR DATUM VAN VERTREKOns verkies elektroniese/internet betalings. Teletransmissiekostes wat teen die Reisklub gehef word vir betalings gemaakbuite Suid-Afrika sal ook vir die passasier se rekening wees. Let asseblief daarop dat indien betalings via enige ander bankgemaak word, sal bankkostes van R150 gehef word (elektroniese betalings uitgesluit). Kredietkaart-betalings word nieaanvaar nie.ALGEMENE INLIGTINGSUIDUID-AFRIKAANSEPASPOORHOUERS BENODIG NIE ‘N VISUM VIR THAILAND INDIEN DIE VERBLYF VMINDER AS 30 DAE IS NIETHAI AIRWAYS VLUGSKEDULE (onderhewig aan verandering)Vertrek vanaf Johannesburg op ‘n Maandag, Woensdag en Saterdag - vertrek 13h40 / arriveer 05h55Vertrek vanaf Bangkok op ‘n Maandag, Woensdag en Saterdag - vertrek 01h15 / arriveer 07h30korret Jun 13 Megatrav cc 1999/031113/23 E&OEEpos: huisgenoot@megatrav.co.za Tel: (27) (11) 886-9545 Faks: (27) (11) 886-9548Posbus 653667, Benmore 2010. 26 Orchard Ave, Bordeaux, Randburg


BESONDERHEDE VAN HOTELINDRA REGENT – BANGKOKwww.indrahotel.comGeleë op Rajaprarop Road in die hart van die besige middepunt van Bangkok en slegs 'n kort afstand vanaf Bangkok seberoemde Siam Square vermaak- en inkopies-area. Op jou voorstoep vind jy ook die eksotiese Pratunam mark met syplaaslike ware teen afslagpryse.ALOFT BANGKOKwww.aloftbangkoksukhumvit11.comAloft Bangkok - Sukhumvit 11 is slegs ‘n paar treë vanaf die beste inkopiewinkels, naglewe en aandete-bestemmings en ‘nvinnige 5-minute stap vanaf die Nana BTS Skytrain en MRT ondergrondse stasie en Bangkok se grootstebesienswaardighede is dus maklik bereikbaar.OLD PHUKET RESORTwww.theoldphuket.comGeleë in sentrale Karon is The Old Phuket slegs 'n kort afstand van die rustige Karon Beach – een van Phuket se langste enmooiste strande. Die inkopie-area van Aroona Karon is ook binne loopafstand en besige Patong Beach is net 8 km weg.PATONG BEACH HOTELwww.patongbeachhotel-online.comPatong Beach Hotel is geleë in Patong – Phuket se gewildste strand met drie kilometer van 'n warm wit sand, 'n lewendigenaglewe en 'n groot winkelsentrum. Die oord is uitstekend geleë reg in die middel: Slegs 3 minute loop van die strand.Gerieflik naby aan die plaaslike winkels, restaurante en die naglewe. Trouens, alles is binne loop afstandCENTARA KARON RESORTwww.centarahotelsresorts.com/ckr/ckr_default.aspCentara Karon Resort Phuket is geleë aan die weskus van Phuket-eiland, 9,5 kilometer weg van Phuket dorp en in diemiddel van die gewilde Karon oord. Die strand is 'n gemaklike 3 minute se stap vanaf die oord. Centara Karon ResortPhuket lê teen ‘n agtergrond van tropiese plantegroei en beskik oor 'n wye reeks winkels en restaurante binne die plaaslikearea.KLIMAATPHUKET JAN FEB MAR APR MEI JUN JUL AUG SEP OKT NOV DESTEMP MAX C 32 33 33 33 32 31 31 31 30 30 31 31MIN C 23 24 24 25 24 24 24 24 24 23 23 24RAIN MM 28 21 49 121 319 269 290 272 399 309 175 59BANGKOK JAN FEB MAR APR MEI JUN JUL AUG SEP OKT NOV DESTEMP MAX C 32 33 34 35 34 33 33 33 32 32 31 31MIN C 22 24 26 27 27 27 26 26 26 26 24 22RAIN MM 8 20 36 58 198 160 160 175 305 206 66 5korret Jun 13 Megatrav cc 1999/031113/23 E&OEEpos: huisgenoot@megatrav.co.za Tel: (27) (11) 886-9545 Faks: (27) (11) 886-9548Posbus 653667, Benmore 2010. 26 Orchard Ave, Bordeaux, Randburg

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!