24.04.2015 Views

Wonnies Rugby uitn 2012-05-19 (2) - Copy[1].pdf - Vodacom ...

Wonnies Rugby uitn 2012-05-19 (2) - Copy[1].pdf - Vodacom ...

Wonnies Rugby uitn 2012-05-19 (2) - Copy[1].pdf - Vodacom ...

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

H/V

Brampretorius

/Elizabeth

Wonderboom

(Pretoria)

Awie van Zyl

0832605164

17 FEBRUARIE 2012

Die Rugby Organiseerders

INSAKE: UITNODIGING NA LAERSKOOL WONDERBOOM –

BULLETJIEDAG (TACKLE AND RIP RUGBY)

U word hartlik uitgenooi na ‘n heerlike Bulletjierugbydag by Laerskool Wonderboom (H/V Braam

Pretorius en Elizabeth strate Wonderboom Pretoria) op Saterdag 19 Mei 2012 om 8:00. Op die

Laerskool se sportvelde.

Ons nooi graag al u bulletjierugbyspanne om op Saterdag 19 Mei 2012 te kom deelneem.

Ons will hierdie as n geleentheid gebruik om die bulletjies wedstryd ondervinding te gee.

Die koste beloop R10.00 per bulletjie wat dan `n medalje sal ontvang vir die dag se deelname.

Ons het dit verander dat elke bulletjie slegs R10 by die hekke gaan betaal en nie inskrywings

geld deur die skool nie. Toegangs gelde van R10 per volwasse en nie spelende kinders bo 6 jaar

sal gevra word by die hekke. Kom geniet ook die stalletjies wat kos, koeldranke en speelgoed

tekoop gaan aanbied. Die kostes word tengoede gebruik vir bulletjie rugby by Laerskool

Wonderboom.

Antwoord asseblief voor 3 Mei 2012 indien u die uitnodiging aanvaar, al dan nie. Die

finale program kan dan saamgestel en deurgestuur word.

Vir enige verdere navrae kan u ons gerus skakel.

Vriendelike groete.

Awie van Zyl

0832605164(Bulletjierugby Organiseerder)

Email: awievanzyl@webmail.co.za

Ricus Van Rensburg

0799663439(Bulletjierugby Hulp Organiseerder)

Email: rikus.rensburg@gmail.com

Email die form terug of kontak Fax na 0123343557. Aandag Awie Van Zyl.

Hiermee neem _________ ___________ die uitnodiging aan/nie aan nie. Spanne wat ons saambring na Wonderboom se Bulletjie dag

Saterdag 19 Mei 2012. BULLETJIERUGBY

SPANNE RIP/ TAG RUGBY AANTAL

SPANNE

AANTAL SPELERS PER

SPAN

AANTAL AFRIGTERS

O/6

O/7

TACKLE RUGBY

O/8

Skool: ______________________________________________________________

Organiseerder: _______________________________________________________

Tel nr: ______________________________________________________________

Email address:________________________________________________________

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!