Am F - Doxa Deo Worship

Am F - Doxa Deo Worship Am F - Doxa Deo Worship

doxadeo.co.za
from doxadeo.co.za More from this publisher
18.03.2015 Views

Ek slaan my oë op. ©Retief Burger 2009 Intro: C G Am F 1. C G Ek slaan my oë op na die berge Am F Waar kom my hulp vandaan? C G Ek staan en wag hier in die storm Am F Met hande hoog totdat U my kom haal Pre: F G/B C Am Ek sal U bly loof selfs as die duister om my draai, F C/E G Want ek ken mos hierdie Hande wat my dra C G Am My hulp kom alleen van die Here F C G U wat heel die Skepping onderhou C G Am U alleen is my Beskermer F G U wat nooit slaap of sluimer nie, F/A G C U hart, u Woord, u wil sal ek vertrou 2. Kyk hoe breek die nuwe môre Kyk hoe maak U alles nuut U wys my weer die diep geheim Dat geloof die meeste groei in donker ure

Ek slaan my oë op. ©Retief Burger 2009

Intro: C G Am F

1.

C

G

Ek slaan my oë op na die berge

Am

F

Waar kom my hulp vandaan?

C

G

Ek staan en wag hier in die storm

Am

F

Met hande hoog totdat U my kom haal

Pre:

F G/B C Am

Ek sal U bly loof selfs as die duister om my draai,

F C/E G

Want ek ken mos hierdie Hande wat my dra

C G Am

My hulp kom alleen van die Here

F C G

U wat heel die Skepping onderhou

C G Am

U alleen is my Beskermer

F G

U wat nooit slaap of sluimer nie,

F/A G C

U hart, u Woord, u wil sal ek vertrou

2.

Kyk hoe breek die nuwe môre

Kyk hoe maak U alles nuut

U wys my weer die diep geheim

Dat geloof die meeste groei in donker ure

Bridge:

C

G

Ek wil U nog meer vertrou selfs as dit niks vir my inhou nie

Am

F

Selfs as ek vir U moet ly, wil ek staan en bely

C G Am

My hulp kom alleen van die Here

F C G

U wat heel die Skepping onderhou

C G Am

U alleen is my Beskermer

F G

U wat nooit slaap of sluimer nie,

F/A

G/B

U hart, u Woord, u wil

F G

U wat nooit slaap of sluimer nie,

F/A G C

U hart, u Woord, u wil sal ek vertrou

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!