06.03.2015 Views

06 Hercules des Prez.pdf - familiestories.co.za

06 Hercules des Prez.pdf - familiestories.co.za

06 Hercules des Prez.pdf - familiestories.co.za

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

51

Die Likwidasie en Distribusierekening 43 van

Cecilia het die erfenis van ƒ12447.15

(Indiese valuasie), na aftrekking van skuld

en onkostes, verdeel tussen haar nagelate

kinders en kindskinders uit die huwelik met

Hercules des Prez. Teen die tyd dat die

boedel afgehandel is, was vyf van haar ses

kinders reeds oorlede. Haar dogter Marie-

Jeanne oorleef haar en word nagenoeg 88

jaar oud.

Die strooidakkerk in die Paarl

Eed wat die Hugenote moes aflê voor hulle vertrek uit Nederland na

die Kaap.

“Ek beloof en sweer om onderworpe en getrou te wees aan Hul Hooghede die State-generaal van die

Verenigde Provinsies, ons Soewereine Meesters en Here; aan Sy Hoogheid die Prins van Oranje, as

Goewerneur, Kaptein en Admiraal-generaal en aan die Direkteure van die Algemene Geoktrooieerde Oos-

Indiese Kompanjie in gemelde lande; asook aan die Goewerneur-generaal van Indië; sowel as aan die

Goewerneurs, Kommandeurs en ander oor my geplaas gedurende die seereis en daarna aan land; dat ek my

getrou en stip sal hou aan alle wette en verordeninge reeds gemaak of wat nog gemaak sal word deur die Here

Direkteure, die Goewerneur-generaal en Raadslede, of die Kommandeur van my verblyfplaas en om my in elke

opsig te gedra as ‘n goeie en getroue onderdaan.

So helpe my God!” 44

(Die eed het gegeld vir persone wat uit Nederland na die VOC se gebiede vertrek het en wat nie Kompanjieamptenare

was nie.)

© R. J. du Preez Hercules des Prez (a)

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!