22.02.2015 Views

italiaanse droomvakansie bustoer taliaanse ... - Huisgenoot

italiaanse droomvakansie bustoer taliaanse ... - Huisgenoot

italiaanse droomvakansie bustoer taliaanse ... - Huisgenoot

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

ITALIAANSE DROOMVAKANSIE BUSTOER

03 AUG TOT 12 AUG 2013

03 AUG DAG 1

SAT

JOHANNESBURG/ PARYS/ ROME

Bespreek in vir u vlug by die Air France toonbank te OR Tambo Lughawe, Johannesburg.

19h20 Vertrek met vlug AF 995

04 AUG DAG 2

SON

ROME

06h00 Arriveer in Parys, bly in transito en stap deur vir u vlug na Rome

09h45 Vertrek met vlug AF 1504

11h50 Arriveer in Rome waar u ontmoet word en vervoer word na u toeristeklas hotel. Kamers mag dalk nie

vroegoggend gereed wees nie. Ontspan gerus nadat u inbespreek het en ontmoet u Trafalgar reisdirekteur die

middag. Vanaand kan u gerus deur die stad wandel en die opwindende atmosfeer geniet!

05 AUG DAG 3

MAAN

ROME BESIGTIGING EN VRYE TYD

Ontbyt in u hotel. U besigtigingstoer die oggend, vergesel deur ‘n plaaslike gids, neem u na die St.

Peter’s Basilika wat een van die heiligste Christen areas in die wêreld is. Kruis oor die Tiberrivier en

bewonder die ikoniese Kolosseum en Forum. U het ook vrye tyd beskikbaar om die stad op u eie te

verken. Oorweeg gerus een van die opsionele uitstappies na die katakombes of dalk ‘n besoek aan

die pragtige Tivoli tuine aan die buitewyke van Rome.

06 AUG DAG 4

DINS

ROME/ VENESIË

ESIË

Ontbyt in u hotel. Vertrek vanaf die hotel al langs die boonste Tibervallei en reis verby die Middeleeuse dorpies

Orvieto en Orte in Umbria na Toskane met sy unieke en vrugbare landskap gevul met olywe en wingerde. U reis

neem u ook oor die dramatiese Apennine berge voor u arriveer in manjifieke Venesië. Aandete in u hotel.

07 AUG DAG 5

WOEN

VENESIË

ESIË

Ontbyt in u hotel. Vanoggend aan die beurt is die unieke gesigte van Venesië terwyl u per privaat

rivierboot reis na die hart van die stad, St. Mark’s Square. Geniet die “Bridge of Sighs”, die

manjifieke Doge’s Paleis asook die Bisantynse basilika met sy glas mosaïek versiering. Geniet ‘n

demonstrasie van die antieke glasblaas kuns wat hier in Venesië ontstaan het. Tydens u vrye tyd

die middag het u geleentheid om hierdie fassinerende stad te verken en probeer gerus die lagune

oorsteek na Burano eiland vir ‘n seekos-middagete. Aandete in u hotel.

08 AUG DAG 6

DON

VENESIË

ESIË/ VERONA/ FLORENCE

Ontbyt in u hotel. Vertrek vanaf die hotel en reis weswaarts na Verona, die tuiste van Shakespeare se tragiese

karakters Romeo and Juliet. Geniet die massiewe Romeinse Arena waar daar steeds konserte gehou word en stap

deur vir ‘n besoek aan Juliet se balkon. U reis verder deur die gastronomiese streek van Emilia Romagna na

Toskane en die stad Florence.

09 AUG DAG 7

VRY

FLORENCE

Ontbyt in u hotel. Tydens vanoggend se begeleide staptoer kan u Florence se unieke atmosfeer en erfenis beleef.

Bewonder die Doopvont wat bekend is vir sy gekerfde brons deure, die marmer Katedraal van Santa Maria del Fiore,

Giotto se impossante kloktoring en die Piazza Signoria. Geniet ‘n demonstrasie van leerlooiery met tyd daarna om te

verken of inkopies te doen vir hoë-kwaliteit Italiaanse produkte en 18 karaat goue juweliersware. Aandete in u hotel

10 AUG DAG 8

SAT

FLORENCE/ ASSISI/ ROME

Ontbyt in u hotel. Vertrek vanaf Florence en reis deur die platteland van Toskane na Umbria voor u arriveer in die

dorp Assisi aan die hellings van die berg Subasio. Te sien is St. Francis se geboorteplek insluitend die Basilika van

“St Mary of the Angels” wat gebou is op die terrein waar St. Francis oorlede is. Reis voort na Rome vir u laaste aand

in Italië.

Inligting korrek Des 12 1

Megatrav cc t/a Huisgenoot / You / Drum Reisklub / Travel Club CK99 31113/23

Epos: huisgenoot@megatrav.co.za Tel: 011 886-9545 Faks: 011 886-9548

Posbus 653280, Benmore 2010. 26 Orchard Laan, Bordeaux, Randburg

11 AUG DAG 9

SON

ROME/ PARYS/ JOHANNESBURG

Ontbyt in u hotel. Ons sê 'arrivederci' aan Rome asook u reisdirekteur en nuwe vriende. Bespreek uit die hotel om

10h00 en geniet die res van die dag in Rome voordat u vervoer word na die lughawe vir u vlug na Johannesburg.

18h55 Vertrek met Air France vlug AF 2105

21h05 Arriveer in Parys, bly in transito en stap deur vir u aansluitingsvlug na Johannesburg

23h20 Vertrek met Air France vlug AF 990

12 AUG DAG 10 MAAN

JOHANNESBURG

09h50 Arriveer in Johannesburg.

REISPROGRAM EN TYE IS ONDERHEWIG AAN VERANDERING

PRYS PER PERSOON: R 14 980 Indien deel in ‘n dubbelkamer

R 17 335 enkelkamer

R 13 680 Kind 5- 17 jaar (met datum van vertrek) deel met twee volwassenes. Slegs een kind mag ‘n kamer deel

met twee volwassenes

VERPLIGTE LUGHAWE BELASTING IS UITGESLUIT EN BELOOP R 4 735 PER PERSOON

ON VIR BOGENOEMDE REISPROGRAM

INGESLUIT IN DIE PRYS:

• Vlugte in ekonomiese klas vanaf Johannesburg met Air France

• Vervoer met Trafalgar se luukse, lugversorgde busse met verstelbare sitplekke

• 7 nagte verblyf in gerieflike toeristeklas hotel met en suite fasiliteite

• Kontinentale ontbyt daagliks tydens die toer, 3 drie-gang aandetes (sien daaglikse

reisprogram)

• Rome Toer sluit in ‘n besoek aan St. Peter's Basilika in die Vatikaan asook

besigtigings van die Forum en Kolosseum.

• Venesië

esië Reis per privaat rivierboot na St. Marks Square. Besoek aan ‘n tradisionele glasblaas werkswinkel.

• Verona Besigtiging van die Romeinse Arena en Juliet se balkon.

• Florence Besigtiging sluit in die Doopvont, Katedraal van Santa Maria del Fiore en Giotto se kloktoring.

• Assisi Oriëntasie van hierdie pragtige dorp wat opgedra is aan St. Francis.

• Alle hotel diensfooie, plaaslike belasting, bagasiehantering en hotelfooitjies is ingesluit

• Dienste van ‘n professionele Trafalgar toerdirekteur asook spesialis gidse in Rome and Florence

• Chartis Mediese Reisversekering – geldig vir persone 3 maande tot 69 jaar oud en vir ‘n maksimum van 14

reisdae. Termes en voorwaardes geld en is beskikbaar op aanvraag. Addisionele

kostes vir senior burgers 70

- 79 jaar beloop R 1 835 per persoon en 80 – 84 jaar beloop R 2 505 per persoon

• Koerier van finale dokumentasie tot by u deur (slegs in R.S.A.)

• Reissak en dokumenthouer

• Dienste van Reisklubverteenwoordiger is onderhewig aan ‘n minimum van 40 passasiers

VERLENG GERUS U REIS EN BRING BESOEK AAN DIE ELEGANTE EN OPWINDENDE STAD PARYS

Beraamde koste en slegs as aanduiding vir 3 nagte se verblyf

3 ster hotel vanaf R4 075 per persoon wat deel / per nag insluitend kontinentale ontbyt en retoer lughawe vervoer

4 ster hotel vanaf R5 755 per persoon wat deel / per nag insluitend kontinentale ontbyt en retoer lughawe vervoer

VERLENGING VAN TOER: Indien u graag u vakansie NA AFLOOP van die toer in Parys wil verleng sal die kostes ‘n

addisionele R750 per persoon plus enige addisionele lugtariewe en lughawebelasting (moet ten minste 10 weke

voor vertrek versoek word). Na ontvangs van finale betaling is dit nie moontlik om verlengings of veranderings aan

te bring nie. Geen verlengings of veranderinge kan gemaak word aan bevestigde besprekings nadat die finale

betaling ontvang is nie. Indien u die toer wil verleng in London sal u ‘n visum benodig

REISVERSEKERING: Besonderhede aangaande voordele en polisbewoording is beskikbaar op navraag. Sou u besluit

om u toer te verleng kan addisionele Mediese Reisversekering teen R30 per persoon (slegs onder 69 jaar), per

addisionele dag aangekoop word, geldig vir ‘n maksimum van 5 dae. Sou u egter langer as 5 dae verleng kan aparte

individuele Mediese Reisversekering aangekoop word.

Inligting korrek Des 12 2

Megatrav cc t/a Huisgenoot / You / Drum Reisklub / Travel Club CK99 31113/23

Epos: huisgenoot@megatrav.co.za Tel: 011 886-9545 Faks: 011 886-9548

Posbus 653280, Benmore 2010. 26 Orchard Laan, Bordeaux, Randburg

INLIGTING OM TE WEET VOOR U VERTREK: Besoek gerus die webtuiste www.trafalgar.com/sa/pretour en kliek op

Europa & Brittanje. Hierdie inligting dek detail oor die lande wat besoek word, bagasie, wat om te pak, klimaat,

begroting vir opsionele uitstappies, etes, diensfooitjies, ens.

NIE INGESLUIT: : * Koste van ‘n Italiaanse Schengen visum * Diensfooitjies aan toer direkteur, gidse en bestuurders *

Persoonlike items soos drankies, wasgoed, telefoon, etes nie genoem in die reis program * Opsionele toere *

Oorgewig bagasie * Vervoer na/vanaf OR Tambo Lughawe * Koerier van finale dokumente tot by u voordeur (slegs

Suid-Afrika) R 275 per adres (ekstra vir afgeleë gebiede kan van toepassing wees)

ALLE PRYSE IS ONDERHEWIG AAN: Prysverhogings as gevolg van veranderings in ZAR/EUR wisselkoers, verhogings in

vlugkostes en programveranderings, elektronie se betalings ( EFT), Staatsbelasting & lugdiens petrolverhogings

(sonder kennisgewing), minimum van 40 passasiers wat ten volle betaal het. Daar sal ‘n administrasiefooi van R600

per persoon gehef word vir enige veranderinge wat gemaak word nadat die bespreking reeds bevestig is – dit is bo

en behalwe addisionele kostes wat betrekking het op die verandering.

BELANGRIKE BESPREKINGSINLIGTING: Om te bespreek, stuur asseblief vir ons 'n volledig voltooide besprekingsvorm

en duidelike afskrifte van alle paspoorte. Om die bespreking te bevestig word 'n nie-terugbetaalbare / nie-

oordraagbare deposito van R 5 000 per persoon benodig binne 4 dae nadat u bespreking bevestig is.

Internetbetalings is welkom. Ongelukkig aanvaar ons geen kredietkaart betalings nie.

Neem asseblief kennis dat ‘n bankfooi van R150 gehef sal word indien ‘n deposito via enige ander bank gemaak

word. Teletransmissie oorplasingskostes wat gehef word teen die Huisgenoot Reisklub vir betalings wat buite Suid-

Afrika gemaak is, sal vir die passasier se rekening wees.

VOLLE UITSTAANDE BALANS BETAALBAAR TEEN 27 MEI 13

Enige laat betalings sal onder hewig wees aan ‘n 5% rente heffing op die uitstaande balans

Pryse is nie gewaarborg tot en met finale betaling ontvang is nie. Kontak ons die dag voordat u die finale gelde

inbetaal aangesien wisselkoersveranderings en lughawebelasting ‘n invloed mag hê

Dokumente sal slegs 30 dae voor vertrek per koerier gestuur word –

Ons is nie in staat om dokumente voor dié tyd te verskaf nie.

KONTAKBESONDERHEDE Om vir hierdie toer te bespreek of om meer inligting te bekom, skakel 011 886 9545 of

faks (011 886 9548 of e-pos: huisgenoot@megatrav.co.za

PLAASLIKE VLUGTE: U kan u eie plaaslike vlugte bespreek via die volgende webtuistes:

Kulula www.kulula.com / SAA www.flysaa.com / Mango www.flymango.com

Verseker asseblief dat daar ten minste 3 ure grasie is tussen u plaaslike en internasionele vlugte

DIENSFOOITJIES (“TIPPING

TIPPING”)

”): Ons verstaan dat hierdie konsep ongewoon is vir Suid-Afrikaners maar dit is algemene

praktyk in die buiteland en personeel maak hierop staat om hul salarisse aan te vul. Ons stel voor u begroot EUR

100 per passasier vir diensfooitjies.

Inligting korrek Des 12 3

Megatrav cc t/a Huisgenoot / You / Drum Reisklub / Travel Club CK99 31113/23

Epos: huisgenoot@megatrav.co.za Tel: 011 886-9545 Faks: 011 886-9548

Posbus 653280, Benmore 2010. 26 Orchard Laan, Bordeaux, Randburg

SUID-AFRIKAANSE PASPOORTHOUERS BENODIG ‘N ITALIAANSE SCHENGEN VISUM –

Paspoort moet ten minste geldig wees vir 6 maande na u terugkoms na Suid Afrika en

u paspoort moet ten minste 2 skoon bladsye bevat.

GEEN TYDELIKE PASPOORTE WORD AANVAAR NIE

Neem kennis:

• Die Schengen visum is geldig vir al die lande wat u gaan besoek op die reisplan

• Buitelandse paspoorthouers moet asseblief self by al die relevante ambassades navraag doen of ‘n visum

benodig word. Geen visums word uitgereik aan buitelandse paspoorthouers nie behalwe aan diegene met

permanente burgerskap.

• U kan slegs vir die visums aansoek doen nadat u ten volle betaal het en al u reisdokumentasie ontvang het.

• Ons beveel aan dat u die naaste konsulaat kontak voordat u aansoek doen vir ‘n visum.

• Kinders benodig ‘n onverkorte geboortesertifikaat om vir die visum aansoek te doen

Kostes: Elke visum neem 'n minimum van 7 volle werksdae elk om geprosesseer te word

Italiaanse Schengen Visa; Euro 60 per persoon ( ongeveer R 650) vir Suid Afrikaanse paspoort houers.

Capago se fooi - R 240 per paspoort

ITALIAANSE SCHENGEN VISUMAANSOEKE MOET IN I

PERSOON

DEUR DIE REISIGER INGEDIEN WORD

CAPAGO My-Europe

Europe-Visa

is die goedgekeurde tussenganger vir die Konsulaat-Generaal van Italië in Johannesburg,

Konsulaat van Italië in Kaapstad, Ambassade van Italië in Pretoria en die Italiaanse Minister van Buitelandse en

Europese sake. Besoek asseblief www.myeuropevisa.com/IT-ZA

vir volledige besonderhede met betrekking tot

visumvereistes.

CAPAGO Oproepsentrum en Klets Aanlyn (*) is weekliks oop Maandae tot Vrydae tussen 8.00 vm to 5.00 nm

Saterdae en Sondae: gesluit. (*) Die Klets Aanlyn is verbind tot hul epos na-ure. Oproepsentrum: (087) 751-3600

U MOET U AANSOEK IN DIEN BY EEN VAN DIE ONDERSTAANDE PLEKKE AFHANGEND VAN WAAR U WOON

JOHANNESBURG – SLEGS vir inwoners van GAUTENG, PRETORIA, VRYSTAAT, MPUMULANGA, LIMPOPO & NOORDWES

Inanda Greens Besigheids Park, Wierda Gables Gebou Blok B (Grond Vloer)

98 Albertyn Laan h/v Katherine Straat, SANDTON

KAAPSTAD - SLEGS vir inwoners van NOORD-, , OOS- & WESKAAP

Grond Vloer, Old Warehouse Gebou, Black River Park Suid, 2 Fir Straatt, Observatory, Kaapstad, 7925

DURBAN – SLEGS vir inwoners van Natal

Eenheid G002 Pencarrow Office Park, Nommer 8 Pencarrow Singel, Armstrong Laan, La Lucia, 4051

Inligting korrek Des 12 4

Megatrav cc t/a Huisgenoot / You / Drum Reisklub / Travel Club CK99 31113/23

Epos: huisgenoot@megatrav.co.za Tel: 011 886-9545 Faks: 011 886-9548

Posbus 653280, Benmore 2010. 26 Orchard Laan, Bordeaux, Randburg

OPSIONELE UITSTAPPIES (nie ingesluit in die prys van die pakket nie)

Nota: ‘n Verskeidenheid toere sal aan u gebied word afhangend van die vertrekdatums. Hierdie seleksie sal wissel

na gelang van die seisoene asook tye en datums wat museums oop is. Betalings met Visa, Mastercard en American

Express sal slegs in Euros aanvaar word. Om u te help beplan en begroot stel ons voor u maak voorsiening vir

ongeveer

EURO 65 per dag vir opsionele uitstappies.

ROME

ANCIENT AND CHRISTIAN ROME

Explore Rome’s past. Visit the Catacombs where the early Christians assembled to escape persecution and which

were used as underground cemeteries. Then to the famous Basilica of St Pauls outside the walls, where the Apostle

is buried. Our visit will be enhanced by the effective use of our excellent audio system.

36 Euro

E

INTRODUCTION TO ROME BY NIGHT

A superb drive through Rome, seeing some of the most impressive sights that this city has to offer. Afterwards with

our licensed local guide we will stroll to beautiful Piazza Navona with its fountains, trattorias and outside cafes,

followed by a visit to Piazza Venezia to see the Capitoline Hill and Mussolini's headquarters during WWII (Palazzo

Venezia)

33 Euro

E

ROMAN EVENING WITH DINNER

A light hearted evening in Rome. We will relax and enjoy a typical Italian meal (drinks included), while live musicians

entertain us. To complete our evening, we will drive along the Via Veneto, a location made famous by the film 'La

Dolce Vita' and see how the Romans enjoy their city. A wonderful end to our day.

59 Euro

E

ROMAN HIGHLIGHTS WITH THE COLOSSEUM

An extension to the included sightseeing tour which allows us to admire the artistic masterpieces collected and

commissioned by the Popes and displayed in the Vatican Museums. See the famous Tapestry Gallery and Gallery of

Maps then finally wonder at the masterpieces in the Sistine Chapel. Take your time - Michelangelo spent 11 years in

the preparation of the vault and altar wall! Our visit will be enhanced by the effective use of our excellent audio

system. Later we will enjoy an interior visit of the Colosseum, scene of many gladiatorial combats.

71 Euro

E

TIVOLI AND GARDENS OF THE VILLA D ESTE

An excursion to the ancient Sabine town of Tivoli situated a few miles outside Rome to enjoy the gardens and

fountains of the Villa D’Este. You will visit its grottos and pavilions, the Avenue of a Hundred Fountains, and the

Dragon Fountain of the Organ.

41 Euro

E

FLORENCE

JEWELS OF THE RENAISSANCE

A guided tour of the Accademia allows us to appreciate the most controversial sculpture in Italy, Michelangelo’s

David. Our visit will be enhanced by the effective use of our excellent audio system.

35 Euro

E

LUNCH OR DINNER WINE AND MUSIC IN THE TUSCAN HILLS

Take a scenic drive through the beautiful Tuscan countryside to a delightful regional restaurant set among the pines

and cypress trees. Here a feast of gastronomic specialities awaits, accompanied by song and music.

60 Euro

E

VENICE

LAGOON CRUISE WITH LUNCH OR DINNER

Take some time off the beaten track! We are taken by private boat to the nearby islands in the lagoon of Venice. See

the island of Murano and the Hermitage of San Francesco del Deserto. Lunch or dinner is taken at the island of the

‘fisherman’ - Burano - a photographer’s paradise. Drinks are also included.

67 Euro

E

MAJESTIC VENICE

Explore hidden parts of the maze of streets which make up this unique city. Your local guide will give you

fascinating insights into Venice's past and present, through the eyes of a local. A visit to the majestic basilica of

Saint Mark reveals some of its treasures, as well as amazing views from the terrace.

35 Euro

E

PRYSE EN TOERPROGRAM OGRAM IS ONDERHEWIG AAN VERANDERING SONDER VOORAF KENNISGEWING

Inligting korrek Des 12 5

Megatrav cc t/a Huisgenoot / You / Drum Reisklub / Travel Club CK99 31113/23

Epos: huisgenoot@megatrav.co.za Tel: 011 886-9545 Faks: 011 886-9548

Posbus 653280, Benmore 2010. 26 Orchard Laan, Bordeaux, Randburg

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!