22.02.2015 Views

huisgenoot musiekfees huisgenoot musiekfees bootvaart bootvaart

huisgenoot musiekfees huisgenoot musiekfees bootvaart bootvaart

huisgenoot musiekfees huisgenoot musiekfees bootvaart bootvaart

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

HUISGENOOT MUSIEKFEES BOOTVAART

NA PORTUGESE EILAND

AANBOORD DIE MSC OPERA 21– 24 MAART 2014

Kom vaar saam na Mosambiek aan boord van die MSC Opera vir ’n droomreis en bo op alles vier Menseregtedag saam

met van ons land se talentvolste kunstenaars naamlik Emo Adams and band, Nadine, Lianie May, Manie Jackson,

David Fourie en Lee Scott.

Die vaart is veel maar as net ‘n eindbestemming. Aan boord die MSC Opera is daar iets om te doen elke minuut van die

dag en nag. Skop die dag af met ’n heerlike ontbyt op die dek of ’n verfrissende swemsessie in een van die twee

swembaddens. Of kuier in een van die twee jacuzzis - elkeen met sy eie temperatuurstelling. Raak ontslae van al u

oortollige energie met pret-aktiwiteite soos tafeltennis, ringgooi of vlugbal. Wat van ’n luilekker kuiertjie op die dek?

Die verskeidenheid belastingvrye winkels is natuurlik ideaal vir inkopieverslaafdes. Na middagete kan die kinders (van 4

jaar tot 11 jaar) by die crèche gelaat word terwyl u 'n heerlike middagslapie of rolprent in u kajuit geniet. Na

sonsondergang is dit tyd vir ‘n ongelooflike verskeidenheid smullekker Italiaanse disse gevolg deur komedie- of

kaberetvertonings. Naguile word ook nie afgeskeep nie – u kan tot in die vroeë oggendure u hart in die diskoteek uit

dans.

VRY 21 MAART 2014 (PUBLIEKE VAKANSIE DAG)

VERTREK VANAF DURBAN

11h00 Bespreek in vir u bootrit by die Durban hawe passasiersterminaal (boothuis N of “N-Shed”).

14h00 Vertrek vanaf Durban. Verwelkoming aan boord die MSC Opera in die Durban hawe. Gedurende die rit sal die

tye van al die konserte aan u bevestig word.

SAT 22 MAART 2014 PORTUGESE EILAND

08h00 Arriveer by Portugese eiland. ‘n Dag vol pret en plesier op die pragtige wit strande van Portugese eiland. Vir die

buitelug entoesiaste is daar ‘n verskeidenheid aktiwiteite wat insluit snorkel-duik, staptogte of ‘n opsionele dagrit na

Inhaca Eiland of net swem in die warm water van die Indiese Oseaan. Terwyl u lekker ontspan is die personeel van die

MSC Opera druk besig om ‘n heerlike middagete voor te berei wat bedien sal word op die strand. Gedurende die dag is

daar gemotoriseerde bote beskikbaar om passasiers na en vanaf die eiland te vervoer. Een van die hoogtepunte vanaand

is die Tropiese Partytjie op die dek waartydens die MSC Opera personeel optree – groot pret!! (Beide die dag op die

Portugese eiland en die Tropiese Partytjie op die dek is onderheuwig aan die weerstoestande)

SON 23 MAART 2014 TER SEE

06h00 Vertrek vanaf Portugese eiland. Teen hierdie tyd is u al gemaklik en bekend met die lewe aan boord die skip.

Maak dus ten volle gebruik van die spesiale aktiwiteite wat aangebied word – veral die afskeidskonsert. Die laaste dag

ter see is ook die ideale geleentheid om u geluk te beproef by die casino.

MAAN 24 MAART 2014 ARRIVEER IN DURBAN

08h00 Arriveer in Durban. Die vroegoggend aankoms in Durban beteken ongelukkig die einde van ‘n heerlike

vakansie.

REISPROGRAM IS ONDERHEWIG AAN VERANDERINGS

INGESLUIT IN DIE PRYS:

* 3-nagte akkommodasie in kategorie van u keuse * 3 etes plus middernag versnapperings elke dag

* Vertonings deur top kunstenaars * Rolprente in u kajuit

* Toegang tot die casino & diskoteek * Alle speletjies en daaglikse aktiwiteite

* Gimnasium * Toegang tot al die fasiliteite

UITGESLUIT BY DIE PRYS: - * Verpligte kostses * Vervoer na en vanaf Durban hawe teen R130 per persoon per weg *

Persoonlike items soos drankies, wasgoed, telefoon, diensfooitjies, ens. *

VERPLIGTE KOSTES: * verpligte hawe en bagasie koste * versekering * diens fooie & Huisgenoot vermaaklikheid *

Totaal R 770 7

per volwassene en R 695 6

per kind onder 18 jaar - Koste van van toepassing op alle passasiers.

Korrek 02 Sep 2013 1 E &OE

Megatrav cc t/a Huisgenoot / You / Drum Reisklub / Travel Club CK99 31113/23

E-pos: Huisgenoot@megatrav.co.za Tel: 011 886-9545 Faks: 011 886-9548

Posbus 181, Riverclub 2149. 26 Orchard Laan, Bordeaux, Randburg

SPESIALE AANBIEDINGS – Hierdie spesiale aanbiedings is per diskresie van MSC Cruises en kan te enige tyd

teruggetrek word sonder waarskuwing.

50% nie-terugbetaalbare / nie-oordraagbare deposito benodig binne 3 dae nadat u bespreking bevestig is

SPESIALE AANBOD SLUIT IN 25% KORTING - PRYSE IS PER PERSOON

Kinders onder 18 jaar reis gratis indien hulle ‘n kajuit met minimum 2 volwassenes deel en betaal net verpligte kostes

KAJUIT KATEGORIE

BEDDENS

DENS

Akkommodeer

1ste

PERSOON

2de

PERSOON

3de

PERSOON

4de

PERSOON

Kat 1 Binne (geen see-uitsig) - VOL 2 onder 2 bo 2/3/4 persone R3 400 R3 400 R1 815 R1 815

Kat 2 Binne (geen see-uitsig) - VOL 2 onder 2 bo 2/3/4 persone R3 540 R3 540 R1 815 R1 815

Kat 3 Binne (geen see-uitsig) ** - VOL 2 onder 2 persone R3 670 R3 670 NVT NVT

Kat 3 Binne (geen see-uitsig) 2 onder 1 bo 3 persone R3 670 R3 670 R1 815 NVT

Kat 3 Binne (geen see-uitsig) 2 onder 2 bo 4 persone R3 670 R3 670 R1 815 R1 815

Kat 4 Binne (geen see-uitsig) ** 2 onder 2 persone R3 810 R3 810 NVT NVT

Kat 4 Binne (geen see-uitsig) 2 onder 1 bo 3 persone R3 810 R3 810 R1 815 NVT

Kat 4 Binne (geen see-uitsig) 2 onder 2 bo 4 persone R3 810 R3 810 R1 815 R1 815

Kat 5 Binne (geen see-uitsig) 2 onder 2 persone R3 950 R3 950 NVT NVT

** Kat 3 & 4 het kajuite beskikbaar vir persone met liggaamlike gebrekke

SPESIALE AANBOD SLUIT IN 30% KORTING - PRYSE IS PER PERSOON

Kinders onder 18 jaar reis gratis indien hulle ‘n kajuit met minimum 2 volwassenes deel en betaal net verpligte kostes

BEHALWE VIR VERBINDE KAJUITE – KATEGORIE 10

KAJUIT KATEGORIE

BEDDENS

Akkommodeer

1ste

PERSOON

2de

PERSOON

3de

PERSOON

4de

PERSOON

Kat 7 Buite (met see-uitsig) - VOL 2 onder 1 bo 2/3 persone R3 990 R3 990 R2 175 NVT

Kat 8 Buite (met see-uitsig) 2 onder 2 persone R4 200 R4 200 NVT NVT

Kat 8 Buite (met see-uitsig) 2 onder 1 bo 3 persone R4 200 R4 200 R2 175 NVT

Kat 8 Buite (met see-uitsig) 2 onder 2 bo 4 persone R4 200 R4 200 R2 175 R2 175

Kat 9 Buite (met see-uitsig) 2 onder 2 persone R4 410 R4 410 NVT NVT

Kat 9 Buite (met see-uitsig) - VOL 2 onder 2 bo 3/4 persone R4 410 R4 410 R2 175 R2 175

Kat 10 Buite (met see-uitsig & balkon) 2 onder 2 persone R4 670 R4 670 NVT NVT

Kat 10 Buite (met see-uitsig & balkon) # 2 onder 2 persone R4 670 R4 670 R2 335 R2 335

# Slegs geldig vir r kinders onder 18 jaar wat met twee volwassenes saam reis. Kat 10 het verbinde kajuite.

SPESIALE AANBOD SLUIT IN 10% KORTING - PRYSE IS PER PERSOON

Kinders onder 18 jaar reis gratis indien hulle ‘n kajuit met minimum 2 volwassenes deel en betaal net verpligte kostes

KAJUIT KATEGORIE

BEDDENS

Akkommodeer

1ste

2de

3de

4de

PERSOON

PERSOON

PERSOON

PERSOON

Kat 11 Suite (met see-uitsig & balkon) 2 onder 2 persone R6 830 R6 830 NVT NVT

Kat 11 Suite (met see-uitsig & balkon) 2 onder sofa 3 persone R6 830 R6 830 R3 035 NVT

In kajuite wat 2 persone akkommodeer kan die beddens as dubbelbed opgemaak word.

Gaan na http://www.msccruises.co.za/za_en/Ships/MSC-Opera.aspx

om die dekplan te sien.

Korrek 02 Sep 2013 2 E &OE

Megatrav cc t/a Huisgenoot / You / Drum Reisklub / Travel Club CK99 31113/23

E-pos: Huisgenoot@megatrav.co.za Tel: 011 886-9545 Faks: 011 886-9548

Posbus 181, Riverclub 2149. 26 Orchard Laan, Bordeaux, Randburg

ALGEMENE INLIGTING

Binne kajuite (13m²) – geen kajuitvenster

Buite kajuite (13m²) – kajuitvenster met see-uitsig

Binne en buite kajuite het lugversorging, stort, televisie, brandkluis en telefoon.

Kategorie 10 - Balkon kajuit (13m²) het ’n balkon, dubbelbed, lugversorging, stort, televisie, brandkluis en telefoon.

Kategorie 11 - Balkon Suite (23.20m²) het ’n balkon, dubbelbed, lugversorging, bad en stort kombinasie, televisie,

brandkluis en telefoon.

Kinders onder 18 jaar op die dag wat die vaart terugkeer, reis GRATIS indien hulle ‘n kajuit met minimum 2

volwassenes deel. Volwassenes betaal dan die “1ste & 2de persone prys” soos aangedui.

Verbindende kajuite (kategorie 10) – 2 kajuite langs mekaar met ‘n deur binne om die kajuite te verbind.

Enkel – addisionele koste van 50% op vol tarief katogorie 1 tot 10

Enkel – addisionele koste van 100% op vol tarief katogorie 11

Alle kajuite is bo die watervlak

Alle pryse is onderhewig aan: * Prysverhogings as gevolg van wisselkoersveranderinge ZAR/VSAD * Verhogings in

Staatsbelasting (sonder kennisgewing) en petrolverhogings * Beskikbaarheid van kajuite in spesifieke kategorieë

versoek * Die toekenning van kajuite is per diskresie van MSC Cruises * SLEGS ELEKTRONIESE INTERNETBETALINGS,

geen kredietkaartbetalings artbetalings word aanvaar nie *

Veranderings & terugbetalings: Enige veranderinge wat gemaak word sal R600 per naam of verandering wees tot en

met 21 dae (17 Januarie 2014) voor vertrek - daarna sal dit R1 200 per naam of verandering wees. Geen veranderings

word toegelaat binne 14 dae (24 Januarie 2014) voor vertrek nie. Sodra u deposito ontvang is, tree MSC Cruises

Standaard Terme en Voorwaardes in werking. Neem asseblief kennis van die besprekingsvoorwaardes asook die

kansellasie- en inkortingklousule.

VLUGTE U kan u eie vlugte bespreek by die volgende webtuistes:

Kulula www.kulula.com SAA www.flysaa.com Mango www.flymango.com

Wanneer u vlugte bespreek moet u asseblief die volgende in gedagte hou:

VRY 21 Maart 2014 Arriveer van u oorspronklike bestemming in Durban teen 08h30.

MAAN 24 Maart 2014 Vertrek vanaf Durban na 12h00 terug na u oorspronklike bestemming

LUGHAWE-/HAWE VERVOER IN DURBAN: Wanneer die skip in die hawe is sal daar vervoer wees tussen Durban se

lughawe en hawe. Dit kos R130 per persoon per eenrigting-rit.

rit. Sou u van die aanbod gebruik wil maak moet u dit so

op u besprekingsvorm aandui. Die pendeldiens sal vanaf 08h30 tot 12h30 beskikbaar wees. Hierdie pendelsdiens is ‘n

aan-een-lopende diens.

PARKERING: Veilige, beperkte onderdakparkering is binne loopafstand van die boothuis langs die passasiersterminaal. –

Dit kos ongeveer R100 per motor per nag. Parkering is op eie risiko. Vooraf besprekings kan ongelukkig nie gemaak

word nie.

AANDETE SITTINGS - Daar is twee ete sittings . Die La Caravella en die L’ Apprado Restaurante word vir beide aandete

sittings gebruik. Die eerste sitting is ongeveer 18h30 VOL BESPREEK en die tweede is ongeveer 20h45. Neem Kennis :

Aandete, dui aan jul versoekte tyd dit moet saam met u bespreking gemaak word. As u saam met vriende of familie wil

sit moet u ons verwittig ten tye van bespreking. Ons kan nie die versoekte tyd waarborg nie want dit word beheer deur

MSC CRUISES. Middagete en ontbyt is oop vir almal en u kan kies tussen 'n buffet ontbyt of 'n meer formele ontbyt in

restaurante.

PASPOORT INLIGTING : - Alle passasiers benodig 'n paspoort wat GELDIG MOET WEES TOT TEN MINSTE JUNIE 2014.

• Suid-Afrikaanse paspoort houers met ‘n dubbel nasionaliteit – HIERDIE PERSONE MOET HULLE SUID-

AFRIKAANSE PASPOORTE GEBRUIK OM DIE LAND TE VERLAAT EN WEER TE BETREE.

• SADAC paspoorthouers benodig nie ‘n visum vir Mosambiek nie. Die volgende paspoorthouers benodig nie ‘n

visum nie: Angola, Botswana, Lesotho, Madagascar, Malawi, Mauritius, Namibië, Seychelles, Suid-Afrika,

Swaziland, Tanzanië, Zambië en Zimbabwe.

• Nie-Suid-Afrikaanse burgers of permanente inwoners moet hulle permanente inwoning geëndosseer hê in hulle

buitelandse paspoorte. Visum fooi van VSAD25 sal van toepassing wees. Die visum word aanboord uitgereik en

hoef nie voor af gereël te word nie.

Korrek 02 Sep 2013 3 E &OE

Megatrav cc t/a Huisgenoot / You / Drum Reisklub / Travel Club CK99 31113/23

E-pos: Huisgenoot@megatrav.co.za Tel: 011 886-9545 Faks: 011 886-9548

Posbus 181, Riverclub 2149. 26 Orchard Laan, Bordeaux, Randburg

GESONDHEIDSVEREISTES: - Daar is geen amptelike gesondheidsvereistes vir Mosambiek nie. Waarskuwing: Mosambiek

is ‘n malaria-area en alhoewel oeweruitstappies gedurende die dag plaasvind wanneer muskiete minder aktief is, is dit

wys om voorsorg te tref. Gesels gerus met u dokter of apteker.

As u nie oor ’n geldige paspoort beskik nie beveel ons aan dat u ONMIDDELLIK daarvoor aansoek doen. Aansoeke vir

permanente paspoort kan langer as twee maande neem.

Skakel gerus (011) 886-9545 of stuur 'n faks na (011) 886-9548 of e-pos

huisgenoot@megatrav.co.za vir meer

inligting, bepalings en voorwaardes.

BELANGRIKE BESPREKINGSINLIGTING

Faks asseblief u volledige voltooide besprekingsvorm (per kajuit) en duidelike afskrifte van u paspoorte na

(011) 886-9548. Indien u nie in besit is van ‘n geldige paspoort nie moet u op u besprekingsvorm aandui dat u wel

reeds aansoek daarvoor gedoen het.

Om die bespreking te bevestig word 'n nie-terugbetaalbare / nie-oordraagbare deposito van 50% van die

TOTAAL benodig binne 3 dae nadat u bespreking bevestig is.

Tjeks moet uitgemaak word aan Megatrav en kan by enige Standard Bank-tak inbetaal word. Internetbetalings is

welkom. Geen kredietkaartbetalings word aanvaar nie.

‘n Bankfooi van R150 sal van u verhaal word as die deposito via enige ander bank as Standard Bank gedoen word.

(Elektroniese betalings nie ingesluit nie). Telegrafiese oorplasingskostes wat teen Megatrav gehef word vir betalings

gemaak buite Suid-Afrika, sal ook vanaf die passasier verhaal word.

UITSTAANDE BALANS IS BETAALBAAR VOOR OF OP 20 DESEMBER 2013

Finale dokumentasie sal aan u gestuur word per epos ongeveer 3 weke voor datum van vertrek

Korrek 02 Sep 2013 4 E &OE

Megatrav cc t/a Huisgenoot / You / Drum Reisklub / Travel Club CK99 31113/23

E-pos: Huisgenoot@megatrav.co.za Tel: 011 886-9545 Faks: 011 886-9548

Posbus 181, Riverclub 2149. 26 Orchard Laan, Bordeaux, Randburg

“FAST TRACK” BESKIKBAAR OP MSC OPERA – VOL BESPREEK

• Passasiers is in staat om ‘n “Fast Track” bewysstuk aan te koop teen R 125 per persoon vir vaarte wat SLEGS

vanaf Durban hawe vertrek. Kinders betaal nie mits hulle die 3de en 4de passesier/s in die kajuit is.

• “Fast Track” bewysstukke moet vooraf bespreek en betaal word – dit is nie beskikbaar by die hawe nie omdat

daar vereis word dat ‘n passesier lys aan die skip gestuur word.

• HOE WERK “FAST TRACK”

- Met aankoms by die hawe moet elke passesier aanmeld met hul bootvaart kaartjie en paspoort by die “Drop &

Go” area waar u dan u duidelik gemerkte tasse gaan in handig.

- Beweeg dan na die vertrek kanaal binne in die terminaal se steriele area eksklusief gereserveer vir die “Fast

Track” bewysstuk houers, daar sal alle hand bagasie geskandeer word.

- Nadat u hand bagasie geskandeer is beweeg u na die MSC Cruises “Fast Track” Inbesprekings toonbank waar u,

u aan boord bootvaart kaartjie sal ontvang.

• VOORDELE VAN “FAST TRACK”

- Spesiale personeel wat passasiers bystaan tydens aankoms by ingang van N Shed en wat behulpsaam is by die

registrasiepunt waar u inbespreek. U sal ‘n “Fast Track”-bewys in u epos dokumentasie ontvang wat u moet

uitdruk en oorhandig wanneer u arriveer by die hawe.

- Spesiaal toegewyde “Fast Track” aan-boord-gaan-personeel sal u bystaan tydens inbespreking asook

registrasieprosedures vir onder andere u bootvaartkaart.

- Daar sal ook immigrasie- en doeanepersoneel spesiaal beskikbaar wees in hierdie area om die formaliteite so

spoedig moontlik af te handel.

- Na afloop van u vaart, sal “Fast Track” passasiers die geleentheid gegun word om 15-30 minute voor al die

ander passasiers van die skip af te klim.

Let wel: Die “Fast Track” opsie is beperk om ‘n effektiewe diens te verskaf.

Korrek 02 Sep 2013 5 E &OE

Megatrav cc t/a Huisgenoot / You / Drum Reisklub / Travel Club CK99 31113/23

E-pos: Huisgenoot@megatrav.co.za Tel: 011 886-9545 Faks: 011 886-9548

Posbus 181, Riverclub 2149. 26 Orchard Laan, Bordeaux, Randburg

VOORAFBETAALBARE PAKKETTE (opsionele diens wat MSC Cruises aanbied)

KODE

PAKKET

BESKRYWING

570W13 "Romantic Sunrise" 1 Bottel Moet & Chandon Brut + 2 MSC vonkelwyn glase

(Aandenking om huis toe te neem) + 2 vars uitgedrukte

lemoen sappe + skinkbord met uitgesoekte "croissanteries"

PRYS

Per Pakket

R880

571W13 "Bon Voyage Deluxe" 1 Bottel of vonkelwyn PONGRAZ CAP CLASSIQUE + 1

skinkbord met koue vingerhappies (10 stukkies)

Per Pakket

R240

572W13

"Bon Voyage Package

1 Bottel vonkelwyn J.C LE ROUX LE DOMAINE + 1 skinkbord

Per Pakket

Classic"

met koue vingerhappies (10 stukkies)

R150

630W13 "Fruit basket Standard

South Africa"

5 Soorte seisoenale vrugte Per Mandjie

R30

631W13 "Fruit Basket Special South

Africa"

7 Soorte seisoenale vrugte Per Mandjie

R50

632W13 "VIP Treatment South Africa" 1 Bottel of vonkelwyn J.C LE ROUX LE DOMAINE + spesiale

vrugte mandjie (7 Soorte seisoenale vrugte)

Per Pakket

R180

637W13

"Deluxe Bon Voyage South

1 Bottel of dry vonkelwyn, 1 skinkbord vingerhappies in die

Per Pakket

Africa"

kajuit bedien op die dag van inskeping saam met 'n

R410

verwelkomings brief van die Kaptein af, vars vrugte in

kajuit daagliks, uitnodiging na 'n toegewyde VIP

skemerkelkie

573W13 "Standard Birthday" Sponskoek met vulsel en versierings (900 gram). Word

bedien in die Restaurant.

Per Koek

R100

574W13 "Special Moments Package" 1 Bottel of vonkelwyn J.C LE ROUX LE DOMAINE + "Standard

Birthday" koek. Word bedien in die Restaurant.

Per Pakket

R200

635W13 "Special Moments Package –

Non-alcoholic"

1 Bottel NIE-ALKOHOLIESE vonkelwyn ROBERTSONS +

"Standard Birthday" koek. Word bedien in die Restaurant.

Per Pakket

R200

575W13

"Wine Package Classic South

4 Bottels wyn geselekteer deur ons wynkelner: 1

Per Pakket

African Selection"

Chardonnay + 1 Sauvignon blanc + 1 Merlot + 1 Rose + 7

R520

Bottels mineraalwater water. Bewysstukke kan slegs in die

hoof restaurante gebruik word.

576W13

"Wine Package Superior

7 Bottels wyn geselekteer deur ons wynkelner: 3 Wit + 2

Per Pakket

South African Selection"

Rooi + 1 Rose + 1 Bottel vonkelwyn J.C Le Roux + 7 Bottels

R830

mineraalwater water. Bewysstukke kan slegs in die hoof

restaurante gebruik word.

636W13 "Soda & Ice cream Package" 10 bewysstukke geldig vir koeldrank in blikkies, vrugtesap

en wegneem-roomys in 'n horinkie / koppie

Per Pakket

R150

Korrek 02 Sep 2013 6 E &OE

Megatrav cc t/a Huisgenoot / You / Drum Reisklub / Travel Club CK99 31113/23

E-pos: Huisgenoot@megatrav.co.za Tel: 011 886-9545 Faks: 011 886-9548

Posbus 181, Riverclub 2149. 26 Orchard Laan, Bordeaux, Randburg

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!