22.02.2015 Views

Die vrae uit ou vraestelle, toetsvraestelle, en ... - Huisgenoot

Die vrae uit ou vraestelle, toetsvraestelle, en ... - Huisgenoot

Die vrae uit ou vraestelle, toetsvraestelle, en ... - Huisgenoot

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

eBoeke word ontwikkel en gratis verskaf deur die

Die vrae uit ou vraestelle, toetsvraestelle, en modelvraestelle is

individueel gekies en uitgehaal vir

Kategorisering

Dieselfde vraag kan by meer as een afdeling van die sillabus

voorkom, of meer as een onderwerp van die sillabus toets – en

dit is hoe dit hoort, Wiskunde bou gedurig voort op vorige

vaardighede.

Uit die perspektief van hierdie eBoek, egter, kan die leerder ’n

vraag verkeerd hê die eerste keer as dit teëgekom word, en

wanneer dit later weer voorkom is dit ’n geleentheid om te

toets of die vaardigheid intussen wel aangeleer is, en ook om

te sien of die leerders wel die moeite doen om uit hulle foute te

leer (“FAIL – First Attempt In Learning” en “People who don’t

make any mistakes don’t make anything”)

Spelfoute en tikfoute

Daar is heelwat spel- en tikfoute in die dokumente wat

beskikbaar gestel is, en hierdie groepering van vrae gee ons

ook die geleentheid om hierdie foute reg te stel

Gemak

Indien daar by die leerder(s) ’n behoefte is om meer vaardig te

word in ’n spesifieke onderwerp bied hierdie kategorisering die

ideale geleentheid om dit te doen.

Oorspronklike outeur: ANA Voorbereiding

eBoeke word ontwikkel en gratis verskaf deur die

Statistiek & Data Hantering / Waarskynlikheid

1) Die volgende is die Wiskunde toetspunte uit 100 van ‘n groep

Graad 9 leerders.

70 30 80 90 50

100 70 60 40 20

70 50 80 70 30

a) Rangskik die punte in stygende volgorde.

b) Vir die bogenoemde data, bepaal die

i) mediaan

ii)

modus

iii) omvang

iv) gemiddeld

2)

3 2 15 27 35 4 5 14

45 30 2 37 42 53 33 50

70 15 34 31 2 1 32 59

Die bostaande data dui die ouderdomme aan van passasiers

wat op ‘n Greyhound bus van Johannesburg na Kaapstad reis.

a) Hoeveel passasiers is op die bus?

b) Bepaal die omvang van die ouderdomme van die

passasiers.

c) Bereken die gemiddelde ouderdom van die passasiers op

die bus, tot die naaste telgetal.

Oorspronklike outeur: ANA Voorbereiding

eBoeke word ontwikkel en gratis verskaf deur die

d) Teken en voltooi die frekwensie-tabel.

Ouderdom in jare Telmerkies Frekwensie

1 – 13

14 – 26

27 – 39

40 – 70

e) Wat is die modale klas van die data?

f) Hoeveel passasiers is jonger as 40 jaar?

3) Die volgende dui die skoengroottes van graad 9 leerders aan.

3 10 2 12 8 7 5 15 9 6 8

9 7 4 9 6 13 13 11 10 14 6

a) Hoeveel leerders is in die groep?

b) Bepaal die omvang van die skoengroottes.

c) Teken die data aan in ‘n gegroepeerde frekwensie-tabel.

4) Vuvu het die volgende inligting oor haar klas se skoengroottes

opgeteken.

Dogters 5 7 7 5 5 7 5 5 8 6

Seuns 5 6 9 8 7 9 9 10 5 9 8

a) Skryf die variasiewydte (omvang) en die mediaan vir die

seuns neer.

b) Skryf die modus (modale grootte) vir die dogters neer.

` c) Bereken die gemiddelde grootte vir die dogters.

Oorspronklike outeur: ANA Voorbereiding

eBoeke word ontwikkel en gratis verskaf deur die

5) Die volgende punte is behaal deur 'n graad 9-klas vir 'n

Wiskunde-toets uit 50.

14 21 29 32 36 43

41 17 43 31 38 35

32 29 27 23 36 25

22 26 40 28 47 30

24 46 25 44 42 39

a) Voltooi die frekwensie-tabel.

Klasinterval Telmerkies Frekwensie

1 – 10

11 – 20

21 – 30

31 – 40

41 – 50

b) Teken 'n histogram om die data voor te stel.

6) Die volgende histogram dui die ouderdomme (in maande) van

babas by ‘n kleuterskool aan.

a) Hoeveel babas is daar altesaam in die kleuterskool?

b) Hoeveel babas is jonger as 16 maande?

c) Wat is die modale klas van die data?

Oorspronklike outeur: ANA Voorbereiding

eBoeke word ontwikkel en gratis verskaf deur die

7) Die onderstaande datastel dui‘ n graad-9 klas se leerders se

lengtes aan.

140 149 152 159 153 143 161 152 145 162

153 158 154 160 164 165 165 155 167 153

148 166 144 160 150 155 141 162 161 151

159 163 170 153 172 158 174 166 164 163

a) Voltooi die tabel.

Klasinterval Telmerkies Frekwensie

140 – 144

145 – 149

150 – 154

155 – 159

160 – 164

165 – 169

170 – 174

b) Bepaal

i) die omvang van die lengtes.

ii)

die modale klasinterval.

iii) in watter klasinterval die mediaan lê.

Oorspronklike outeur: ANA Voorbereiding

eBoeke word ontwikkel en gratis verskaf deur die

8) Philani gooi ‘n gewone 6-sydigedobbelsteen en ‘n muntstuk.

a) Lys al die moontlike uitkomste.

b) Teken ‘n boomdiagram om die moontlike uitkomste aan te

dui.

c) Wat is die waarskynlikheid dat Philani die volgende sal

kry:

i) ‘n 5 en ‘n kop?

ii)

‘n stert en ‘n ewe getal?

9) Mary het ‘n swart en ‘n bruin romp wat sy daagliks werk toe

dra. Sy het ‘n swart, ’n wit, ’n blou, ‘n gestreepte en ‘n rooi

bloes.

Wat is die waarskynlikheid dat sy die volgende sal kies om

werk toe te dra?

a) ‘n swart romp en ‘n swart bloes

b) ‘n bruin romp en ‘n wit bloes

c) ‘n blou of gestreepte bloes met ‘n swart romp

10) Daar is 12 mans en 18 dames in die kerkkoor. Slegs een

persoon kan gekies word om ‘n solo te sing. Die dirigent kies ‘n

sanger willekeurig.

a) Wat is die waarskynlikheid dat sy ‘n dame sal kies?

b) Wat is die waarskynlikheid dat sy ‘n man sal kies?

11) Tozi gooi ‘n muntstuk 3 keer op. Teken ‘n boomdiagram om die

moontlike uitkomste aan te dui.

Oorspronklike outeur: ANA Voorbereiding

eBoeke word ontwikkel en gratis verskaf deur die

12) ‘n Letter word gekies uit die woord STATISTIEK.

a) Hoeveel letters “S” is daar?

b) Wat is die waarskynlikheid dat die volgende letters gekies

sal word?

i) S

ii)

I

iii) A

Oorspronklike outeur: ANA Voorbereiding

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!