Voortrekkermense 1 - Gustav Preller - CDbooks - R - Us

Voortrekkermense 1 - Gustav Preller - CDbooks - R - Us Voortrekkermense 1 - Gustav Preller - CDbooks - R - Us

cdbooks.r.us.com
from cdbooks.r.us.com More from this publisher
20.01.2015 Views

VOORTREKKERMENSE SE, INLEIDING. I. REDES VIR DIE UITGAAF.—Onmiddelike aanleiding tot hierdie uitgaaf van v. Gass s'n Herinneringe, tesame met verskeie ander stukke, wat betrekking het op dieselfde historiese tijdperk, is die toenemende belangstelling van onse tijd in die geskiedenis van die Voortrek, en veral in die bronne van 'n geskiedenis, wat gelei het tot die vestiging van Suidafrika s'n vrije Boere Republieke. „DIE BURGER LEESKRING," wat die uitgaaf besorg, het sijn aansijn tedanke aan lieselfde groeiende belangstelling in die wordingsgeskiedenis van die Afrikaner volk; en toen mij gevraag werd om die eerste nummer van die serie te lewer, het ik met instemming van die Keurkommissie gemeen, dat daartoe geen geskikter stof tevinde was dan wat hier tans in hierdie band bijeengebreng is. Tesame met die ander dokumente stel hierdie stuk instaat om die Voortrekkers te leer ken soos hulle hulself gesien het, op die trek, in die laër, op die jag en in die huiselike kring; aan hul arbeid, hul godsdiens en vermake, in hul gewoontes en in die kleredrag van hul tijd. Buitendien verskaf 't uitsluitsel oor tal van belangwekkende historiese gebeurtenisse. Hoe die waarbeid soms wonderliker kan wees dan die wildste vlug-te van mens s'n verbeelding, word ten overvloede weer aangetoon deur die navol- A

2 Bende bladsije; en die verwagtingg is nie ijdel nie, hierdie historiese, maar tegelijk in-menselike dokumente veel daartoe sal bijdra om bevorderlik te wees aan letterkunde en liriek van ons volk. 2. HANDSKRIFTE VAN DIE TEKS •—Die teënwoordie uitgaaf van dige uitgaaf is 'n herdruk van A. G. C. van Duyl, wat in 1883 te Amsterdam in brosjure-vorm verskijn het onderr die tietel van „Een Afrikaander." En dit was was weer 'n afdruk van die oorspronkelike handskrif die auteur. In sijn voorrede bij genoemde uitgaaf, seg die eerste uitgewer : „Kort na het eindigen van de „transvaalse oorlog ontving ik van de redaktie van „Die Patriot 'n brief, waarin o.ao.a. bet volgende „voorkwam : ,Onze bemoeiingenn ter opwekking „van nationaliteits-gevoel waren zó voorspoedig, „dat zij onder 'n vroeger doofstomme bevolking „niet alleen leeslust heeft opgewekt :t, maar ook zulk „'n schrijflust, dat wij in de vverte geen plaats „hebben voor de bijdragen die van alle zijden „toestromen. Het bracht ons op 't denkbeeld dat „daarvan een en ander niet onwelkom zou wezen ,,in Holland. . . . ' En zo zzond men mij 'n „manuscript (nml. hierdie herinneringe van v. „Gass), of dit ook als dagblad feuilleton of op „andere wijze te bezigen was." Die môlikheid dat die stuk veel vroeër opgestel werd is deur hierdie meedeling nnie uitgesluit nie, maar die openbaarmaking moet derhalwe 'n gevolg Bewees 't van die „lees- en skrijflus wat daar na eerste Vrijheidsoorlog ontstaann is. Tóen altans werd 't deur die auteur beskikbaar gestel aan die redaksie van Die P atriot (Paarl), en terwijl die hoofredakteur, ds. S. J. du Toit, op die oomblik self geen raad daarmee wis nie, stuur hij dit weer aan die redaksie van 'n nederlandse

VOORTREKKERMENSE SE,

INLEIDING.

I. REDES VIR DIE UITGAAF.—Onmiddelike aanleiding

tot hierdie uitgaaf van v. Gass s'n Herinneringe,

tesame met verskeie ander stukke, wat

betrekking het op dieselfde historiese tijdperk, is

die toenemende belangstelling van onse tijd in die

geskiedenis van die Voortrek, en veral in die

bronne van 'n geskiedenis, wat gelei het tot die

vestiging van Suidafrika s'n vrije Boere Republieke.

„DIE BURGER LEESKRING," wat die

uitgaaf besorg, het sijn aansijn tedanke aan lieselfde

groeiende belangstelling in die wordingsgeskiedenis

van die Afrikaner volk; en toen mij

gevraag werd om die eerste nummer van die serie

te lewer, het ik met instemming van die Keurkommissie

gemeen, dat daartoe geen geskikter stof

tevinde was dan wat hier tans in hierdie band

bijeengebreng is.

Tesame met die ander dokumente stel hierdie

stuk instaat om die Voortrekkers te leer ken soos

hulle hulself gesien het, op die trek, in die laër,

op die jag en in die huiselike kring; aan hul

arbeid, hul godsdiens en vermake, in hul

gewoontes en in die kleredrag van hul tijd.

Buitendien verskaf 't uitsluitsel oor tal van belangwekkende

historiese gebeurtenisse. Hoe die

waarbeid soms wonderliker kan wees dan die

wildste vlug-te van mens s'n verbeelding, word

ten overvloede weer aangetoon deur die navol-

A

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!