Aswoensdag, Lydenstyd en Paasfees! Aswoensdag word op 22 ...

Aswoensdag, Lydenstyd en Paasfees! Aswoensdag word op 22 ... Aswoensdag, Lydenstyd en Paasfees! Aswoensdag word op 22 ...

04.01.2015 Views

Aswoensdag, Lydenstyd en Paasfees! Aswoensdag word op 22 Februarie 2012 gedenk. Aswoensdag is ’n dag van verootmoediging. Ons gemeente kom eerskomende Woensdag om 19:00 bymekaar om die dag met ’n erediens te gedenk. Bybelse perspektief rondom Aswoensdag. Dis ’n dag van verootmoediging en die eerste dag van die Lydenstyd. In antieke tye is as gebruik as simbool van rou. Om as op jouself te strooi was ’n uitdrukking van hartseer as gevolg van verlies of van berou oor sonde. ’n Baie ou voorbeeld hiervan vind ons in Job 42: 6: "…en nou verag ek myself, nou sit ek vol berou, in sak en as”. Die profeet Jeremia roep mense op om hulle op hierdie manier te verootmoedig: "My volk, trek rouklere aan, rol in die as, treur soos oor die dood van 'n enigste kind, huil bittere trane, want die verwoester is op ons.” (Jer 6:26).Daniel het ook so by God gepleit: "Daarom het ek my na die Here God gewend in gebed en smeking: ek het gevas, rouklere aangetrek en as oor my kop gegooi.” (Daniel 9:3 ’n Ander voorbeeld vind ons in Mat 11: 21 en Lukas 10:13, “As in Tirus en Sidon die wonderdade plaasgevind het wat in julle plaasgevind het, sou hulle hulle lankal in sak en as bekeer het.” Hebreërs 9:13 en 14 sê: “Wanneer die bloed van bokke en bulle en die as van 'n vers op die onreines gesprinkel word, maak dit hulle uiterlik rein. Hoeveel te meer sal die bloed van Christus ons gewete bevry van die las van dade wat tot die dood lei, sodat ons die lewende God kan dien! Hiervoor het Christus immers Homself as volkome offer deur die ewige Gees aan God geoffer.” Moses het hom verootmoedig en vir 40 dae gevas nadat Israel die goue kalf gemaak en dit aanbid het. Aswoensdag is die begin van ’n soortgelyke 40 dae periode (Sondae word nie getel nie) en dit hou verband met die 40 dae wat Jesus in die woestyn gevas en gebid het voordat Hy sy bediening begin het. Hoe word Aswoensdag en die Lydenstyd gedenk Prediking, liedere en gebede by die erediens help ons onthou hoe Jesus vir ons gely, gesterf en opgestaan het. Baie Christene gebruik ook hulle stiltetyd om na te dink en te bid oor hierdie gebeure en die persoonlike betekenis van die boodskap vir hulle lewe te ontdek. Geestelike dissipline wat ’n impak maak op ons lewens kan ons ook help om geestelik te groei, ons geloof te versterk ons verhouding met God inniger te maak. Om meer tyd “op te offer” vir ons geestelike lewe, gebed en Bybelstudie, ons gesinne en ons gemeente is die belangrikste deel van hierdie dissipline. Sommige vind dat dit hulle help om te vas van luukshede soos byvoorbeeld koffie, suiker, sjokolade, TV en speletjies, om hulle te motiveer om meer fokus en tyd aan hulle verhouding met die Here te wy. Protestantse Christene laat die klem op die volgende twee sake val gedurende die Lydenstyd: * Verootmoediging: Begrip van ons gebrokenheid en ons behoefte aan Christus. * Voorbereiding: Ons stewe daarna om ons harte oop te maak vir die gedagtenis aan die lyding, dood en oorwinning van Christus, sodat Paasfees vir ons groter betekenis sal hê en ’n werklike impak op ons lewens sal maak. Behou perspektief... Mens moet oppas vir wettisisme, want dit gaan veral NIE oor die nakoming van reëls of ’n gesindheid wat God wil beïndruk nie, maar oor die voorbereiding van ons hart vir die Paasboodskap. Om die lydenstyd te vier is nie ’n Bybelse opdrag nie. Dis net ’n goeie gewoonte wat vir baie eeue Christene help om nader aan God te kom. En dit behoort gedurende elke seisoen te gebeur.

Aswoensdag, Lydenstyd en Paasfees!

Aswoensdag word op 22 Februarie 2012 gedenk.

Aswoensdag is ’n dag van verootmoediging.

Ons gemeente kom eerskomende Woensdag om 19:00 bymekaar om die dag met ’n erediens te gedenk.

Bybelse perspektief rondom Aswoensdag.

Dis ’n dag van verootmoediging en die eerste dag van die Lydenstyd. In antieke tye is as gebruik as

simbool van rou. Om as op jouself te strooi was ’n uitdrukking van hartseer as gevolg van verlies of van

berou oor sonde. ’n Baie ou voorbeeld hiervan vind ons in Job 42: 6: "…en nou verag ek myself, nou sit

ek vol berou, in sak en as”.

Die profeet Jeremia roep mense op om hulle op hierdie manier te verootmoedig: "My volk, trek rouklere

aan, rol in die as, treur soos oor die dood van 'n enigste kind, huil bittere trane, want die verwoester is op

ons.” (Jer 6:26).Daniel het ook so by God gepleit: "Daarom het ek my na die Here God gewend in gebed

en smeking: ek het gevas, rouklere aangetrek en as oor my kop gegooi.” (Daniel 9:3

’n Ander voorbeeld vind ons in Mat 11: 21 en Lukas 10:13, “As in Tirus en Sidon die wonderdade

plaasgevind het wat in julle plaasgevind het, sou hulle hulle lankal in sak en as bekeer het.” Hebreërs

9:13 en 14 sê: “Wanneer die bloed van bokke en bulle en die as van 'n vers op die onreines gesprinkel

word, maak dit hulle uiterlik rein. Hoeveel te meer sal die bloed van Christus ons gewete bevry van die

las van dade wat tot die dood lei, sodat ons die lewende God kan dien! Hiervoor het Christus immers

Homself as volkome offer deur die ewige Gees aan God geoffer.”

Moses het hom verootmoedig en vir 40 dae gevas nadat Israel die goue kalf gemaak en dit aanbid het.

Aswoensdag is die begin van ’n soortgelyke 40 dae periode (Sondae word nie getel nie) en dit hou

verband met die 40 dae wat Jesus in die woestyn gevas en gebid het voordat Hy sy bediening begin het.

Hoe word Aswoensdag en die Lydenstyd gedenk

Prediking, liedere en gebede by die erediens help ons onthou hoe Jesus vir ons gely, gesterf en

opgestaan het. Baie Christene gebruik ook hulle stiltetyd om na te dink en te bid oor hierdie gebeure en

die persoonlike betekenis van die boodskap vir hulle lewe te ontdek.

Geestelike dissipline wat ’n impak maak op ons lewens kan ons ook help om geestelik te groei, ons

geloof te versterk ons verhouding met God inniger te maak.

Om meer tyd “op te offer” vir ons geestelike lewe, gebed en Bybelstudie, ons gesinne en ons gemeente is

die belangrikste deel van hierdie dissipline. Sommige vind dat dit hulle help om te vas van luukshede

soos byvoorbeeld koffie, suiker, sjokolade, TV en speletjies, om hulle te motiveer om meer fokus en tyd

aan hulle verhouding met die Here te wy.

Protestantse Christene laat die klem op die volgende twee sake val gedurende die Lydenstyd:

* Verootmoediging: Begrip van ons gebrokenheid en ons behoefte aan Christus.

* Voorbereiding: Ons stewe daarna om ons harte oop te maak vir die gedagtenis aan die lyding, dood en

oorwinning van Christus, sodat Paasfees vir ons groter betekenis sal hê en ’n werklike impak op ons

lewens sal maak.

Behou perspektief...

Mens moet oppas vir wettisisme, want dit gaan veral NIE oor die nakoming van reëls of ’n gesindheid wat

God wil beïndruk nie, maar oor die voorbereiding van ons hart vir die Paasboodskap.

Om die lydenstyd te vier is nie ’n Bybelse opdrag nie. Dis net ’n goeie gewoonte wat vir baie eeue

Christene help om nader aan God te kom. En dit behoort gedurende elke seisoen te gebeur.

Aswoensdag en die lydenstyd is ’n geleentheid om geestelik te groei en moet so gedenk word dat dit nie

’n las word nie, maar betekenisvol is en altyd onthou dat ons nie treur oor die lyding van Jesus nie, maar

treur oor ons sonde en terselfdertyd baie bly is oor die oorwinning van ons Heer.

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!