01.01.2015 Views

DIE MAESTRO - The South African Music Appreciation and ...

DIE MAESTRO - The South African Music Appreciation and ...

DIE MAESTRO - The South African Music Appreciation and ...

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

DIE MAESTRO

Uitgawe 27

September 2012

Beste Maetros

Hiermee ons tweede omsendbrief vir 2012 met belangrike nuus wat veral ook

van toepassing is op 2013. Ons hoop julle het ‘n lekker besige derde

kwartaal beleef en geniet die laaste gedeelte van die jaar wat nog oor is!

1. Personeelsake

a. Maestro van die jaar

Karen Mitchison is vanjaar die maestro van die jaar. Haar

besonderse “manier” met die kinders en verhouding met die personeel

by die skole waar sy betrokke is, is onder andere twee belangrike

kwaliteite waaroor Karen beskik wat van haar musiekskool ‘n

besonderse sukses maak.

Sy is sedert 2001 betrokke by Musiek vir Ons Kleintjies en was

aanvanklik eers aangestel as ‘n addisionele aanbieder en het toe

besluit om haar eie musiekskool te bedryf.

Karen bied Pakket A en B aan en het oor al die jare ‘n gemiddelde

aantal van 120 tot 160 kinders wat Musiek vir Ons Kleintjies

deurloop.

Haar administrasie van haar musiekskool was veral die afgelope ruk

uiters deeglik gedoen. Ons sien dit raak Karen en het ‘n besonderse

waardering hiervoor!

Graag wens ons Karen baie geluk met die dinamiese wyse waarop sy

haar musiekskool oor ‘n tydperk van 11 jaar al bedryf! Ons is trots

op jou as maestro en jy ontvang binnekort ‘n spesiale geskenkie in die

pos.

b. Verjaarsdae en meelewing

Die volgende Maestros het verjaar sedert Mei tot einde September

2012: Elsabet, Manina, Franzel, Rea, Adriana, Belinda, Elize, Judie

en Adri. Baie geluk aan julle!

Belinda is die gelukkige wenner van ons trekking hierdie kwartaal.

Sy wen ‘n pragtige bos blomme van Inteflora. Geniet dit Belinda!

Verder wil ons baie geluk sê aan Manina met die geboorte van haar

eersteling! Ons hoop van harte pragtige klein Meiring gaan vir jou en

jou man nog baie vreugde bring en sommer binnekort meer slaap

ook…:)

Anna se ma (Lydia se ouma) is in September oorlede. Dit is vir die

hele familie ‘n enorme verlies, maar ons is opreg dankbaar vir die 92

jaar wat sy vir ons gespaar was en dat sy ‘n leiding op haar oudag

gespaar is.

Verder het Lydia en haar gesin het besluit om 21 maande langer te

bly in Sydney, Australie as aanvanklik beplan. Hulle sal dus weer

terugkeer na Kaapstad einde 2014.

c. Nuwe maestros

Op hierdie stadium is daar nie enige nuwe maestros wat by ons

aangesluit het nie. Daar is egter wel afskeid geneem van Adriana

Roos, addisionele aanbieder van Manina Pretorius, wie se persoonlike

omstandighede verander het. Ons wens haar al die beste toe vir die

toekoms.

2. Konferensie 2013

Die eerste Musiek vir Ons Kleintjies konferensie in 2009 was ‘n groot

sukses. Maestros was hierna weer opnuut geïnspireer en passievol oor

hulle musiekskole. Daar was ook baie geleer en gedagtes uitgeruil wat

uiters betekenisvol was!

Die volgende konferensie gaan plaasvind in die Julie vakansie van 2013.

Ons beskou die bywoning hiervan noodsaaklik vir die suksesvolle bedryf

van Musiek vir Ons Kleintjies musiekskole en sal weereens alle redelike

stappe neem om te verseker dat die konferensie bekostigbaar is. Volgens

die nuwe kontrak wat tans gelydelik in plek kom, gaan die bywoning van

hierdie twee of drie jaarlikse konferensies verpligtend wees.

Op hierdie stadium het ons egter nodig om ‘n paar besluite te neem, veral

oor die plek waar dit aangebied gaan word asook die inhoud van die

konferensie. Die opsies wat tans op die tafel is, is Johannesburg,

Kaapstad of ‘n wildpark aangrensend tot die Kruger Wildtuin. Daar gaan

gepoog word om vervoer en verblyf vir maestros te kombineer in ‘n poging

om kostes so laag as moontlik te hou. Die konferensie sal ongeveer twee

of drie dae duur en ‘n goeie balans sal gehandhaaf word tussen werk en

kos vir ons siele.

Ons gevoel is dat die Kruger Wildtuin opsie die lekkerste sal wees en ons

het besondere fasiliteite tot ons beskikking wat kostes sal kan verminder.

Ons wil egter graag hoor wat julle dink.

Sien dus hierby aangeheg Addendum A waarop jy asb. vir ons moet

aandui watter een van die bogenoemde plekke jy sal verkies asook

spesifieke behoeftes wat jy graag aangespreek wil hê tydens die

konferensie.

Verder is daar op Addendum A ook drie vrae aangebring waaroor ons

julle terugvoer benodig. Wees asb. so gaaf om dit so volledig moontlik in

te vul.

Hierdie addendum moet asb aan ons gefaks word voor einde Oktober

2012.

3. Kopiereg

Die kopiereg kwessie waarmee ons nou al ‘n geruime tyd besig is, is

steeds nie afgehandel nie en dit wil nou voorkom asof daar ‘n

moontlikheid is dat ons nie kopiereg sal hoef te betaal nie… Ons is egter

in die proses om meer klaarheid hieroor te kry en indien dit wel die geval

is, gaan daar ‘n paar aanpassings gemaak word ten opsigte van die

verkoop van die programme se beluistering CDs aan maestros asook die

aanbieding van “konserte” – waar kopiereg wel ter sprake is. Ons hoop

om met die uitgee van die volgende omsendbrief finaliteit hieroor te hê en

sal dan meer inligting in die verband deurgee. Dankie vir julle geduld en

onthou steeds om enige navrae na ons toe te verwys.

4. Terugvoer en kwaliteit beheer

Baie dankie aan al ons maestros vir die videos wat ons van julle ontvang

het! Meeste van julle het reeds terugvoer gekry oor die opnames en ons

hoop van harte hierdie terugvoer sal konstruktief aangewend word om

die Musiek vir Ons Kleintjies program tot sy reg te laat kom en

professionaliteit te verseker.

Oor die algemeen is daar ‘n paar maestros wat uitsonderlike werk doen,

hulle wyse van aanbieding is uiters professioneel en dit is ook duidelik

dat die kleintjies floreer by hierdie maestros. In hierdie verband wil ons

in die besonder vir Richelle (Tania se uitgetrede addisionele aanbieder) en

Elsabet Rossouw uitlig. Dankie Elsabet – jou werk is uitstekend!

Ongelukkig is dit nie die geval met heelwat ander maestros nie, en vind

ons dit nodig om te beklemtoon dat te veel maestros se konserte en

klassies nie op standard is nie en baie werk nodig het. Dit is vir ons

kommerwekkend aangesien dit van uiterste belang is dat die standaard

van aanbieding van klassies professioneel bly om musiekskooltjies te laat

floreer en Musiek vir Ons Kleintjies se naam hoog te hou.

As gevolg hiervan gaan ons dus van hierdie jaar af JAARLIKS video

opnames van maestros te vra. Verder gaan ons ook van nou af jaarliks

die skole en ouers kontak vir kwaliteitskontrole doeleindes. Vanjaar het

verskeie maestros die videos tot selfs 10 maande later as die versoekte

inhandigingsdatum van Januarie 2012 aan ons gepos en ons gaan nie

weer so ‘n disrespekvolle reaksie op versoeke duld nie. Dit is

kontraktueel ons reg en verantwoordelik om toe te sien dat die kwaliteit

van aanbieding op standaard is, ook ter wille van die ouers wat vir

hierdie diens betaal en sekere verwagtinge het.

BELANGRIK: Ons versoek dus WEER ‘n video opname van ELKE

maestros se einde van die jaar – 2012 - konsert en hierdie videos moet

asb. aan ons gepos word voor einde Januarie 2013. Ons sal graag wil

sien dat die aanbevelings wat gemaak is na die vorige evaluasie toegepas

word en dat daar aansienlike verbetering is by maestros. Indien ons nie

jou video teen einde Januarie 2013 ontvang nie, gaan ons ongelukkig

genoodsaak word om ons kontraktuele reg af te dwing in die verband.

Julle samewerking word dus hoog op prys gestel.

Vind asb. aangeheg Addendum B waarop die skole waarby jou

musiekskool vanjaar betrokke was se besonderhede aangedui moet word.

Hierdie addendum moet asb aan ons gefaks word voor einde Oktober

2012.

5. Ouers fooie vir 2013

Sien Addendum C hierby aangeheg, waarop jy asb. moet aandui watter

van die gespesifiseerde fooie jy in 2013 van ouers gaan vra. Hierdie

addendum moet asb aan ons gefaks word voor einde Oktober 2012.

BELANGRIK: Onthou indien jy ‘n fooi wil vra wat afwyk van die

gespesifiseerde fooi, moet ‘n skriftelike versoek aan ons gerig word.

6. Hersiende pryslyste vir 2013

Hierby aangeheg in Addendum D is die hersiende pryslyste van produkte

beskikbaar aan ouers en maestros vir 2013. Die pryslys is in Engels

uiteengesit soos wat die op die webblad verskyn.

Ons het die pryse van produkte wat bestel kan word saam met kinders se

inskrywingsvorms aangepas om sodoende te verseker dat maestros

steeds die volle kommissie bedrag op verkope ontvang. Sien ‘n voorbeeld

van hoe dit op die pamfletblaadjie aan ouers gaan uiteengesit word:

4-5 jaar program

Fooie

Fooi per kwartaal: R330 vir 9 x 45 minute lesse

Jaarlikse registrasie fooi, wat by die eerste kwartaal betaling ingesluit

moet word:

Opsie 1: R100

(sluit ‘n werksboek in)

Opsie 2: R170

(sluit ‘n werksboek en ‘n CD in)

7. Nuwe administrasie briewe

‘n Paar aanpassings is aangebring op van die admininstrasie briewe.

Neem dus asb. kennis dat die briewe by Addendum E hierby aangeheg

van die huidige briewe op die Read-only administrasie CDs moet vervang.

Aangepaste briewe van toepassing op alle pakkette:

• ‘n Hersiende TUISPAKKET brief aan ouers. In hierdie brief is die

betalingsopsie per kredietkaart uitgehaal aangesien die amptelike

bekendstelling van hierdie pakket op groot maat eers beoog word

sodra Lydia terug is in Suid-Afrika in 2014. Gebruik dus asb.

intussen hierdie brief as plaasvervanging vir die briewe wat tans op

die admin. CD’s is.

• Tania het ‘n nuwe kwitansie “template” saamgestel vir ouers wat vra

vir kwitansies en dit aan al die maestros beskikbaar gestel.

BELANGRIK: Indien enige van die inligting op jou pamfletblaadjies

verander het, vul asb. Addendum F hierby aangeheg in en stuur aan ons

voor einde Oktober 2012.

8. Algemene kwessies

• Ons wil ‘n versoek rig aan maestros om indien jy produkte bestel het,

die bedrag eers te vereffen nadat jy ‘n faktuur ontvang het, waarby

posgeld ingevoeg is. Die faktuurnommer moet dan as verwysing

gebruik word op die inbetaling - dit maak dit makliker vir ons om

inbetalings te rekonsilieer.

• Verder is dit belangrik dat maestros voldoende voorraad van

werkboeke bestel aan die einde van elke jaar om voorsiening te maak

vir meer kinders as verwag aan die begin van die volgende jaar. Die

werkboeke se inhoud verander baie selde, indien jy dus oortollige

voorraad het sal dit weer vir die volgende jaar aangewend kan word.

Anna trek moontlik binnekort na ‘n kleiner plekkie toe en plek om

ekstra voorraad aan te hou gaan baie beperk wees. Dit is dus beide

partye se verantwoordelikheid om voorsiening te maak vir ekstra

voorraad indien onvoorsiene omstandighede sou uitspeel aan die

begin van die jaar.

• Met die terugvoer wat ons van maestros ontvang het, het twee

maestros versoek dat ons meer op nasionale vlak moet bemark. Ons

wil egter ons perspektief hierop kortliks uiteensit, om aan maestros

ook meer insig te gee rondom ons langtermynbeplanning.

Ons het in die verlede al verskeie PR’s aangestel om nasionale

bemarkingsaksies vir ons te loods en dit het altyd goeie vrugte

afgewerp. Die laaste rondte het egter GEEN resultate vir ons of vir

ons maestros opgelewer nie. Aangesien hierdie bemarkingsveldtogte

dus duisende rande kos en die media op alle vlakke hulle

uitgangspunt t.o.v. give-away advertensies, ens. verander het, het ons

nodig om hierdie nasionale bemarkingsaksies met ‘n totale nuwe

invalshoek te benader, want die resep van die afgelope paar jare is

uitgedien. Die ekonomiese klimaat in SA is egter op hierdie stadium

van so aard is dat meeste mense baie spaarsamig is en eerder terug

sny as spandeer.

Ons fokus vir die volgende twee jaar is dus om meer geld te investeer

in die hernuwing en finalisering van pakket A-F. Sodra Lydia weer

terug is in SA is en die ekonomiese omstandighede hopelik verbeter

het – sal groter bemarkingsveldtogte weer geloods word, wetende dat

die Musiek vir Ons Kleintjies inhoud weer nuut en vars is.

Niks verhoed maestros egter om self ‘n groter bewustheid van Musiek

vir Ons Kleintjies in hulle betrokke gemeenskap te bewerkstellig nie.

Verskeie maniere om dit te doen is al in die verlede aan maestros

deurgegee, sonder dat dit enige kostes hoef te impliseer. As jy weer

idees soek in die verband, kontak ons gerus.

‘n Verdere deel van die nuwe invalshoek beplanning vanaf einde 2014

gaan onder andere ook wees om ‘n poging aan te wend om Musiek vir

Ons Kleintjies aan die Onderwys Departement bekend te stel en

sodoende meer geleenthede te probeer skep vir maestros asook om

maatskappye te nader wat wetlik verplig is om jaarliks 1% van hulle

inkomste te spandeer aan opleiding.

9. Nog ‘n paar tips van maestros

• Nooi potensiele ouers vir volgende jaar na jou konsert aan die einde

van die jaar.

• Doen besondere moeite met werkboeke – stempels en stickers.

• Drink so nou en dan tee saam met die juffrouens by die skooltjies

sodat hulle jou kan leer ken en waardeer en jou program promoveer.

10. Projekte afgehandel en beplan vir 2013

Die volgende projekte is die afelope kwartaal afgehandel:

• Vier ekstra lesse is ontwikkel vir Pakket D (Afrikaans en Engels)

Hierdie nuwe lesse asook nuwe handleidings en werkboeke waarin

die lesse geïntegreer is gaan bekendgestel word tydens die

konferensie in 2013.

• Die Engelse weergawe van Pakket F asook ‘n paar aanpassings in

die Afrikaanse weergawe is afgehandel.

• Nuwe fotos is aangebring op die bemarkings- en demonstrasie

plakkate wat meer klem lê op musiek aktiwiteite.

Met verwysing na ons April 2012 omsendbrief het ons beoog om die

volgende saam te stel: kort evaluasie vorms vir maestros om uit te

deel na demonstrasie klasse, “flyers” om aan ouers uit te gee en

bemarkings-emails of DVD’s wat gestuur kan word aan ouers.

Maestros se reaksie ten opsigte van hierdie voorstelle was egter dat dit

nie noodwendig gebruik gaan word nie en ons het dus besluit om tans

nie voort te gaan met die ontwikkeling van hierdie materiaal nie.

Indien ons in die toekoms genoeg belangstelling en bevestiging kry dat

dit werklik ‘n verskil sal maak, sal ons weer oorweging skenk aan die

ontwikkeling hiervan.

Die fokus vir die res van 2012 asook 2013 gaan as volg wees:

• Die daarstelling van elektroniese Addendums tot omsendbriewe

wat maestros elektronies kan invul en epos.

• Die organisering van die konferensie.

• Die integrasie van die nuwe Pakket A en D lesse in kurrikulums en

werkboeke.

• Die beskikbaarstelling van ‘n nuwe verkorte Pieter en die Wolf

musiekspele.

• Die ontwerp van ‘n elektroniese bemarkingspamflet wat aan ouers

ge-epos kan word.

• Verder is daar begin met die volgende prosesse:

o Verfrissing van Pakket A, B, D en E en integrasie van

terugvoer wat van maestros ontvang is oor hierdie pakkette.

Ekstra aantekeninge wat tydens opleiding deurgegee word

gaan ook ingewerk word.

o Die twee ekstra Afrika lesse wat ontwikkel is vir Pakket A

(Afrikaans en Engels gaan geïntegreer word by handleidings

en werkboeke.

o Terugvoer van ouers wat die Tuispakket tot dusver

aangekoop het en die maak die nodige aanpassings waar

van toepassing.

o Die samestelling van nuwe geïntegreerde CDs vir Pakket A,

B en C.

o Die ontwikkeling van ‘n bemarkings clip wat gebruik kan

word op facebook of op die website.

o Die samestelling van ‘n standaard konsert CD vir elke

pakket.

Baie sterkte met die laaste kwartaal van hierdie jaar en kontak ons gerus

met enige vrae of probleme!

Vriendelike groete

Anna en Lydia

ADDENDUM A (Faks asb. terug aan ons voor einde Oktober 2012)

Merk asb. telkens die opsie wat van toepassing is en antwoord die res

van die vrae volledig.

1) In watter plek sal jy graag wil he moet die Musiek vir Ons

Kleinjies konferensie vir 2013 plaasvind

Johannesburg

Kaapstad

Kruger Wildtuin

Ja/Nee

Ja/Nee

Ja/Nee

2) Sal jy die konferensie kan bywoon in die Junie/Julie vakansie

2013 Ja/Nee

3) Beskryf spesifieke behoeftes wat jy graag aangespreek sal wil he

tydends die konferensie:

4) Sal jy verkies dat die Musiek vir Ons Kleintjies T-hemde aan die

begin van die jaar aan ouers bemark en verkoop word en die

liedjie CD eerder later in die jaar

Ja/Nee

5) Indien ons geleentheid aan maestros gee om te stem op die

website oor die implementering van sekere voorstelle aldan nie–

sal jy jou stem laat hoor en van hierdie fasiliteit gebruik maak

Ja/Nee

6) Dink jy dis ‘n goeie idee om ‘n kwartaallikse elektroniese

nuusbrief aan ouers deur te gee wat potensieel die volgende kan

uiteensit:

• Opkomende vakansie musiek aktiwiteite

• Bring-‘n-maat-week promosies

• ‘n Paar fotos van die afgelope kwartaal

Ja/Nee

ADDENDUM B (Faks asb. terug aan ons voor einde Oktober 2012)

Name van skole, areas, aantal kinders en kontak besonderhede

Name van skole

waar klassies

aangebied word

of van waaraf

verwysings

ontvang word

Area waarin

die skool

gebasseer is

Aantal

kinders asook

watter pakket

Sedert

wanneer word

klassies

aangebied by

die skool

Skool

telefoonnomm

er en naam

van die

skoolhoof

Voorbeeld:

Roodepoort L/S Wilropark 45 Pakket A

50 Pakket D

2004 011 764 1700

Mnr. Meyer

ADDENDUM C (Faks asb. terug aan ons voor einde Oktober 2012)

BEVESTIGING VAN FOOIE VIR 2013

Maestro naam en van:____________________________________________________

Pakket(te) asook name van persone wat pakket (te) gaan aanbied:

Dui asb. aan watter opsie fooie jy van ouers gaan vra.

Hiermee bevestig ek ________________________________(fransesnemer) dat ek

die volgende opsie/s van die standaard kwartaallikse fooi en

administrasiefooi vir die jaar 2013 van ouers gaan vra en dienooreenkomstig

die tantieme struktuur sal betaal aan die fransesgewer.

(Maak ‘n regmerkie langs die opsie wat van toepassing is.)

Pakket A

Opsie 1: R330 + R100 registrasiefooi

Opsie 2: R350 + R100 registrasiefooi

Pakket B

Opsie 1: R370 + R130 registrasiefooi

Opsie 2: R400 + R130 registrasiefooi

Pakket C (Bestaande uit Pakket A en B)

Module 1 + 2: Opsie 1: R330 + R100 registrasiefooi

Opsie 2: R350 + R100 registrasiefooi

Module 3 + 4: Opsie 1: R370 + R130 registrasiefooi

Opsie 2: R400 + R130 registrasiefooi

Pakket D

Opsie 1: R330 + R100 registrasiefooi

Opsie 2: R350 + R100 registrasiefooi

Pakket E

Opsie 1: R330 + R100 registrasiefooi

Opsie 2: R350 + R100 registrasiefooi

Pakket F

Opsie 1: R370 + R130 registrasiefooi

Opsie 2: R400 + R130 registrasiefooi

GETEKEN te __________________________________op hierdie _______dag

van_________________________2____________

Fransesnemer

ADDENDUM D

PRODUKTE TE KOOP AAN MAESTROS EN OUERS – PRYSE VAN

TOEPASSING VANAF 15 NOVEMBER 2012

PRODUCTS AVAILABLE TO MAESTROS (Postal costs excluded)

Compulsory annual purchases

Workbooks for Packages A - F

Recorder songs and repertoire book

Recorder workbook 1

Recorder workbook 2

Amount

R41

R41

R70

R45

Color pamphlets R1.65 (1 - 500) and R1.40 (>500)

Purchases when needed

Music school CD's for class purposes

Colour marketing posters

File with logo

Wooden stand

Stamp with logo

Refill for stamp

Bag for instruments with logo

Car magnet with logo

Graphic illustration manuals

Curriculums

Administration manual/ read-only CD

Marketing manual

Stickers

MFOLO ribbon

Scores

Amount

R50

R36

R72

R50

R220

R65

R180

R400

Differs from package to package

R80

R165

R33

R25

R10 per meter

R600

List of available instruments for each package

Package A:

Amount

Drum

R100

Tambourine

Bell

R90

R90

2 Sticks R70

Triangle

Cymbal

R70

R200

Package B:

African drum

Maraca

Marimba

Mbira

Frog

Seed shaker

Round shaker with seeds

Guirro block

Package D:

Vegetable shaker

Egg shakers (a pair)

Bells on a stick

Jingle taps

Wooden block with stick

Small drum

Marimba

Triangle

Package E:

Amount

R150

R55

R270

R60

R240

R65

R50

R200

Amount

R110

R60

R60

R85

R140

R90

R270

R65

Amount

Bells

Rainbow shaker

Egg shakers (a pair)

Sticks (a pair)

Vegetable shaker (small)

Vegetable shaker (medium)

Castanet

Package F:

Finger symbals

Egg shaker

Bell with strap

Tambourine

Vegetable shaker

R60

R140

R60

R55

R105

R120

R25

Amount

R60

R35

R50

R85

R105

Second hand instruments - 50% discount on all instruments

when available

PRODUCTS AVAILABLE TO PARENTS FOR PURCHASE

Product

Price Price Postage &

(parents) (maestros) commission

AT HOME kit R1500 N/A R100 per item

(commission)

T-shirt R70 R55 R15 per item

Songs CD R70 R55 R15 per item

Songs manual R70 R55 R15 per item

Recorder songs accompaniment CD R100 R85 R15 per item

Recorder and cleaner R120 R114 R6 per item

ADDENDUM E

Aangeheg in Afrikaans en Engels:

• ‘n Hersiende TUISPAKKET brief aan ouers

• Kwitansie “template”

Web-adres: www.samusicschool.co.za

© 2000 Kopiereg Voorbehou deur

Die Suid-Afrikaanse Musiekwaardering- en Ontwikkelingskool

Liewe Ouers

Dankie vir jou belangstelling in die Musiek vir Ons Kleintjies TUISPAKKET.

Hiermee kortliks meer inligting.

Die Musiek vir On Kleintjies TUISPAKKET, ‘n gekondenseerde weergawe van die volledige musieken-bewegingsprogram,

gee aan gesinne die geleentheid om saam by die huis die unieke Musiek vir

Ons Kleintjies program te geniet en terselfdertyd hulle kind se totale menswees aan te raak en te

ontwikkel. Deur gebruik te maak van die Musiek vir Ons Kleintjies TUISPAKKET het ouers en

kinderopassers dus ‘n verskeidenheid van kreatiewe idees tot hulle beskikking om hulle kinders tuis te

stimuleer.

Die TUISPAKKET, verpak in ‘n aantreklike helderkleurige boks, is beskikbaar in Afrikaans en Engels

en bestaan uit tien temas wat fokus op die spesifieke ontwikkelingstadium van die kind, asook die

onderskeie ontwikkelingstake wat deur hom of haar bemeester moet word tussen een en ses jaar. Die

lessies is ongeveer 30 tot 40 minute lank en is saamgestel volgens ‘n struktuur wat uiters

gebruikersvriendelik is vir die hele gesin. Items sluit in vier CD’s met klankmateriaal, ‘n

verskeidenheid van slaginstrumente, asook ‘n versameling van voel materiale, onder andere vere,

handpoppe, plakkers, klei, goggas, ens.

Die TUISPAKKET kan direk van die SA Musiekwaardering en Ontwikkelingskool bestel word. Die

koste van ‘n TUISPAKKET is R____, maar ‘n spesiale afslag van 20% word aan ouers toegestaan wie

se kinders die Musiek vir Ons Kleintjies program deurloop. Die bedrag betaalbaar is dus slegs R____.

Verder sal ons ook indien jy iemand verwys na ons om die TUISPAKKET aan te koop aan die persoon

wat verwys is 'n 5% afslag toeken.

Bestellings kan slegs geprosesseer word sodra die nodige inligting asook bewys van betaling deur ons

ontvang is. Pakkies sal per geregistreerde pos binne een maand, vandat die volledige betaling ontvang

is, aan jou gepos word.

Indien jy belangstel om ‘n TUISPAKKET te bestel, faks of e-pos die volgende inligting:

1) Jou naam en van asook kontakbesonderhede nl. selfoonnommer, faksnommer of

e-posadres.

2) Jou posadres of adres waar die TUISPAKKET afgelewer moet word.

3) Indien dit ‘n geskenk is, aan wie moet ons die pakkie addresseer

4) Bestel jy ‘n Afrikaans of Engelse TUISPAKKET

5) Bewys van betaling.

6) By wie of waar het jy gehoor van die TUISPAKKET

7) Iemand wat moontlik sal belangstel in die TUISPAKKET se besonderhede nl. naam,

selfoonnommer en e-posadres.

Die SA Musiekwaardering en Ontwikkelingskool se besonderhede:

Faks: +27 866 978 241

E-pos: musicsa@samusicschool.co.za

Bankrekeningnaam: Die SA Musiekwaardering en Ontwikkelingskool cc

Bank: Standard Bank

Tak: Tyger Manor

Taknommer: 050410

Tjekrekeningnommer: 073215147

Verwysing: naam en van

Ten slotte is daar ook geleenthede beskikbaar vir mense met ’n liefde vir kinders en musiek om jou eie

Musiek vir Ons Kleintjies musiekskool te begin. Vir meer inligting oor besigheidsgeleenthede of ‘n

musiekskool vir jou kleintjie in jou omgewing, stuur ‘n e-pos aan musicsa@samusicschool.co.za of

besoek www.samusicschool.co.za.

Vriendelike musiekgroete

Anna Coetzee

Bmus, LUDM, UOLM, DKO, ATCL (Musiekonderwyseres)

Dr. Lydia Dreyer

BA (MW), BA Hons, MA, PhD (Sielkundige)

Prinsipaal: Suid-Afrikaanse Musiekwaardering- en Ontwikkelingskool

Tel: +2783 452 0486

Faks: +2786 697 8241

E-pos: musicsa@samusicschool.co.za

Web: www.samusicschool.co.za

Web address: www.samusicschool.co.za

©2000 Copyright

The South African Music Appreciation and Development School

Dear Parents

Thank you for your interest in the Music for Our Little Ones AT HOME kit.

Herewith some further information:

The Music for Our Little Ones AT HOME kit, a condensed version of the comprehensive music and

movement program, offers families the opportunity to enjoy the unique Music for Our Little Ones

experience together, whilst touching on and developing their child’s total being at the same time.

Using the Music for Our Little Ones AT HOME kit offers parents and caregivers many creative ideas

on how to stimulate little ones at home.

The AT HOME kit, which comes in an attractive, brightly-coloured box, is available both in English

and Afrikaans and consists of ten themes that focus on the specific developmental stage of your little

one, as well as the various developmental tasks that should be mastered between one and six years of

age. Lessons range from 30 to 40 minutes each and are compiled according to a structure that is user

friendly for the whole family. Items include four CDs with sound material, a variety of simple yet fun

percussion instruments, as well as a collection of tactile materials, including feathers, puppets, stickers,

play dough, balls and bugs.

The AT HOME kit is available for purchase directly from the SA Music Appreciation and

Development school. The cost of the AT HOME kit is R_____. A special discount of 20% is

available where your child is already participating in the Music for Our Little Ones programme.

Therefor the amount payable is R______.

Furthermore, a 5% discount will be granted to any person that you refer to us to buy an AT HOME kit.

Orders can only be processed once the required information has been received together with proof of

payment. Parcels will be sent via registered mail within two weeks of our receiving the full amount.

If you are interested in ordering an AT HOME kit, fax or email us the following information:

1) Your name, surname and contact details i.e. cell number, fax number or email address.

2) Your postal address or address that the AT HOME kit should be delivered to.

3) Should it be a gift, please specify to whom the package should be addressed.

4) Is the order for an English or Afrikaans AT HOME kit

5) Proof of payment.

6) Where / from whom did you find out about the AT HOME kit

7) The name, cell number and email address of someone who might be interested in the AT

HOME kit.

The SA Music Appreciation and Development School’s details:

Fax: +27 866 978 241

Email: musicsa@samusicschool.co.za

Bank Account Name: The SA Music Appreciation and Development School cc

Bank: Standard Bank

Branch: Tyger Manor

Branch Code: 050410

Current Account Number: 073215147

Reference: Name and surname

In closing, there are also opportunities available to individuals with a passion for both children and

music to start their own Music for Our Little Ones music school. For further information on business

opportunities or a music school for your child in your area, send an email to

musicsa@samusicschool.co.za or visit www.samusicschool.co.za.

Friendly music greetings

Anna Coetzee

BMus, LUDM, UOLM, DKO, ATCL

(Music Teacher)

Dr Lydia Dreyer

BA (MW), BA Hons, MA, PhD

(Psychologist)

Principal: South African Music Appreciation and Development School

Tel: +2783 452 0486

Fax: +2786 697 8241

Email: musicsa@samusicschool.co.za

Web: www.samusicschool.co.za

Music for Our Little Ones/Musiek vir Ons Kleintjies

INVOICE/FAKTUUR

DATE/DATUM:__/__/____

Page No/Bladsy nr: 1

General Individual Student Invoice/Algemene Individuele Student Faktuur

Student Name/Student naam:

School/Skool:

Date/Datum: Item:

Amount/

Bedrag:

Status:

Amount due/

Bedrag betaalbaar:

Music for Our Little Ones classes/

Musiek vir Ons Kleintjies klasse

R ______

Due/Betaalbaar

R______

____Term/Kwartaal 2______

Total Amount Due/

Totale bedrag betaalbaar: R______

Strictly due no later

than/Betaalbaar teen:

Music School Owner/Musiekskool Eienaar

Bank Details/Bankbesonderhede

ADDENDUM F

VERPERSOONLIKTE PAMFLET DETAILS

Voorsien asseblief die details soos jy dit op jou pamflette wil laat

verskyn – SLEGS indien enige van jou besonderhede verander het

tydens 2012.

NAAM:____________________________________________________

KONTAKNOMMER:________________________________________

E-POSADRES:_____________________________________________

BANKBESONDERHEDE:

REKENINGNAAM:___________________________________

BANK:______________________________________________

TAKKODE:__________________________________________

REKENINGTIPE:____________________________________

REKENINGNOMMER:_______________________________

WATTER PAKKETTE GAAN JY AANBIED IN 2013:

MINIMUM AANTAL KINDERS WAARVOOR JY BEREID IS OM KLAS

AAN TE BIED (spesifiseer per pakket):

VOORKEURTAAL

(Afrikaans / Engels / Beide – spesifiseer per pakket indien van

toepassing):

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!