Die Sabbat

Die Sabbat Die Sabbat

31.12.2014 Views

U gaan eendag voor Koning Jesus staan en as u volgens u eie beginsels gaan probeer om God te behaag, is dit u saak, maar wee u as u ander kleintjies volgens u beginsels laat struikel het. Die beginsels van die Dag van die Here. Een van die Sewende dag Adventiste se profete, Allen G. White het 'n boodskap van 'n engel gekry om die sewende dag as die sabbat te herdenk, maar wie se engel was dit En u wat die sewende dag weer ingestel wil sien, van wie het ù hierdie opdrag ontvang Kol. 2:18‐23: "Laat niemand julle van jul prys beroof nie, al sou hy behae hê in nederigheid en verering van die engele en indring in wat hy nie gesien het nie, en sonder oorsaak opgeblase wees deur sy vleeslike gesindheid, en nie vashou aan die Hoof nie, uit wie die hele liggaam deur die gewrigte en verbindinge ondersteuning ontvang en saamgebind word en so met goddelike groei groot word. As julle dan saam met Christus die eerste beginsels van die wêreld afgesterf het, waarom is julle, asof julle nog in die wêreld lewe, onderworpe aan insettinge soos: raak nie, smaak nie, roer nie aan nie ‐‐almal dinge wat deur die gebruik bestem is om te vergaan‐‐volgens die gebooie en leringe van mense, wat, alhoewel dit 'n skyn van wysheid het, in eiesinnige godsdiens en nederigheid en in gestrengheid teen die liggaam, geen waarde het nie, maar strek tot versadiging van die vlees." Die Dag van die Here. Die sabbat het die mense onder verpligtiging gehou om een maal per week die weeklikse sabbat te gehoorsaam, hulle moes dit doen. Die mens was gebonde aan insettinge en verordenige. Koning Jesus het gekom en ons van hierdie dinge verlos. Ons kan nie God onder dwang dien nie. Die wil van die mens was na die sonde val van Adam en Eva onder die invloed van Satan en sy bose magte, maar Koning Jesus het hierdie mag van Satan aan die Kruis vernietig, en hier het Koning Jesus weer die wil van die mens aan hom terug gegee. Met die instelling van die Dag van die Here, die eerste dag van die week wat ook die Opstandingsdag van onse Here Jesus Christus was, merk ons dat die Kerk in Handelinge nie 'n ophef gemaak het van die dag nie maar dat die klem geval het op Jesus Christus en die Evangelie en nie op 'n spesifieke dag nie, want dit is nie wat verkondig moet word nie. Soos wat die tyd aangestap het, het gemeenskaplike byeenkomste in die Naam van die Here al meer en meer verskuif na die eerste dag van die week naamlik Sondag. Ons sien dat Paulus soms die Sabbat, die sewende dag, byeenkomste, en ook die eerste dag byeenkomste, bygewoon het, dit het nie vir hom gegaan om die dag nie, maar Jesus Christus sy Saligmaker, en die ewigheidswerke wat lei tot redding van 'n verloregaande mensdom. So sien ons dan in Handelinge dat hulle volhard het in die Leer van Jesus Christus nie net op die eerste dag nie maar elke dag. In die begin was hulle sabbat elke dag, en dit is waar ons weer moet kom, Jesus Christus en die Evangelie moet elke oomblik deur ons lewens verteenwoordig word, dit is die voorsmaak van die Ewige lewe nou wat later vervolmaak gaan word, en nie net Sondae nie of Saterdae nie. Hand. 2:46‐47: En dag vir dag het hulle eendragtig volhard in die tempel en van huis tot huis brood gebreek en hulle voedsel met blydskap en eenvoudigheid van hart geniet, terwyl hulle God geprys het 10 www.Moriel.org

en in guns was by die hele volk. En die Here het daagliks by die gemeente gevoeg die wat gered is." Hand. 20:7 "En op die eerste dag van die week, toe die dissipels vergader het om brood te breek‐‐‐" Koning Jesus het ons vrygekoop van die wet. Gal. 3:23‐29: Maar voordat die geloof gekom het, is ons onder die wet in bewaring gehou, ingesluit met die oog op die geloof wat geopenbaar sou word. Die wet was dus ons tugmeester na Christus toe, sodat ons geregverdig kan word uit die geloof. Maar nou dat die geloof gekom het, is ons nie meer onder 'n tugmeester nie. Want julle is almal kinders van God deur die geloof in Christus Jesus; want julle almal wat in Christus gedoop is, het julle met Christus beklee. Daar is nie meer Jood of Griek nie, daar is nie meer slaaf of vryman nie, daar is nie meer man en vrou nie; want julle is almal een in Christus Jesus. En as julle aan Christus behoort, dan is julle die nageslag van Abraham en volgens die belofte erfgename." As ons deur die Heilige Gees in gemeenskap van die heiliges bymekaar kom om Jesus Christus te verheerlik dan verteenwoordig dit die heerlikheid van die toekomstige sabbatsrus: Hebr 4:9‐11: "Daar bly dus 'n sabbatsrus oor vir die volk van God; want wie in sy rus ingegaan het, rus ook self van sy werke soos God van syne. Laat ons ons dan beywer om in te gaan in dié rus, sodat niemand in dieselfde voorbeeld van ongehoorsaamheid mag val nie. Maar daar is ook 'n groot waarskuwing vir ons opgeteken, daar is baie mense wat glo dat eenmaal gered altyd gered, en dat hulle kan lewe soos hulle wil, maar die Woord van die Here sê vir ons in Heb.4:1: "Laat ons dan vrees dat, terwyl die belofte om in sy rus in te gaan nog standhou, dit nie miskien sal blyk dat iemand van julle agtergebly het nie." Mense probeer vandag die werke van God doen, maar dit is tevergeefs, God se Werke is absoluut volmaak en niks kan bygevoeg word nie. Die sabbat is vir die mens en nie vir die Here nie, pasop vir mense instelling wat u weer onder die wet wil inlei. Moet nie deur u werke probeer om u Christenskap te bewys nie. Christenskap is lewens beginsel wat gefondeer is op die Woord van God. Ons Sabbat is Jesus Christus, die Openbaring van die Sewende dag. Die mens wat uit sy sabbatsrus beweeg en probeer om God te behaag deur die vlees, hierdie werke is tevergeefs. Eff.2:13‐19: "Maar nou in Christus Jesus het julle wat vroeër ver was, naby gekom deur die bloed van Christus. Want Hy is ons vrede, Hy wat albei een gemaak en die middelmuur van skeiding afgebreek het deurdat Hy in sy vlees die vyandskap tot niet gemaak het, naamlik die wet van gebooie wat in insettinge bestaan; sodat Hy, deur vrede te maak, die twee in Homself tot een nuwe mens kon skep en albei in een liggaam met God kon versoen deur die kruis, nadat Hy daaraan die vyandskap doodgemaak het. En Hy het die evangelie van vrede kom verkondig aan julle wat ver was en aan die wat naby was; want deur Hom het ons albei die toegang deur een Gees tot die Vader. So is julle dan nie meer vreemdelinge en bywoners nie, maar medeburgers van die heiliges en huisgenote van God‐‐" Amen. ††† 11 www.Moriel.org

U gaan eendag voor Koning Jesus staan en as u volgens u eie beginsels gaan probeer om God te behaag,

is dit u saak, maar wee u as u ander kleintjies volgens u beginsels laat struikel het.

Die beginsels van die Dag van die Here.

Een van die Sewende dag Adventiste se profete, Allen G. White het 'n boodskap van 'n engel gekry om

die sewende dag as die sabbat te herdenk, maar wie se engel was dit En u wat die sewende dag weer

ingestel wil sien, van wie het ù hierdie opdrag ontvang

Kol. 2:18‐23: "Laat niemand julle van jul prys beroof nie, al sou hy behae hê in nederigheid en verering

van die engele en indring in wat hy nie gesien het nie, en sonder oorsaak opgeblase wees deur sy

vleeslike gesindheid, en nie vashou aan die Hoof nie, uit wie die hele liggaam deur die gewrigte en

verbindinge ondersteuning ontvang en saamgebind word en so met goddelike groei groot word. As julle

dan saam met Christus die eerste beginsels van die wêreld afgesterf het, waarom is julle, asof julle nog

in die wêreld lewe, onderworpe aan insettinge soos: raak nie, smaak nie, roer nie aan nie ‐‐almal dinge

wat deur die gebruik bestem is om te vergaan‐‐volgens die gebooie en leringe van mense, wat, alhoewel

dit 'n skyn van wysheid het, in eiesinnige godsdiens en nederigheid en in gestrengheid teen die liggaam,

geen waarde het nie, maar strek tot versadiging van die vlees."

Die Dag van die Here.

Die sabbat het die mense onder verpligtiging gehou om een maal per week die weeklikse sabbat te

gehoorsaam, hulle moes dit doen. Die mens was gebonde aan insettinge en verordenige. Koning Jesus

het gekom en ons van hierdie dinge verlos. Ons kan nie God onder dwang dien nie. Die wil van die mens

was na die sonde val van Adam en Eva onder die invloed van Satan en sy bose magte, maar Koning Jesus

het hierdie mag van Satan aan die Kruis vernietig, en hier het Koning Jesus weer die wil van die mens

aan hom terug gegee.

Met die instelling van die Dag van die Here, die eerste dag van die week wat ook die Opstandingsdag

van onse Here Jesus Christus was, merk ons dat die Kerk in Handelinge nie 'n ophef gemaak het van die

dag nie maar dat die klem geval het op Jesus Christus en die Evangelie en nie op 'n spesifieke dag nie,

want dit is nie wat verkondig moet word nie.

Soos wat die tyd aangestap het, het gemeenskaplike byeenkomste in die Naam van die Here al meer en

meer verskuif na die eerste dag van die week naamlik Sondag. Ons sien dat Paulus soms die Sabbat, die

sewende dag, byeenkomste, en ook die eerste dag byeenkomste, bygewoon het, dit het nie vir hom

gegaan om die dag nie, maar Jesus Christus sy Saligmaker, en die ewigheidswerke wat lei tot redding van

'n verloregaande mensdom.

So sien ons dan in Handelinge dat hulle volhard het in die Leer van Jesus Christus nie net op die eerste

dag nie maar elke dag. In die begin was hulle sabbat elke dag, en dit is waar ons weer moet kom, Jesus

Christus en die Evangelie moet elke oomblik deur ons lewens verteenwoordig word, dit is die voorsmaak

van die Ewige lewe nou wat later vervolmaak gaan word, en nie net Sondae nie of Saterdae nie.

Hand. 2:46‐47: En dag vir dag het hulle eendragtig volhard in die tempel en van huis tot huis brood

gebreek en hulle voedsel met blydskap en eenvoudigheid van hart geniet, terwyl hulle God geprys het

10

www.Moriel.org

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!