die veekraal - Nutrochem

die veekraal - Nutrochem die veekraal - Nutrochem

nutrochem.co.za
from nutrochem.co.za More from this publisher
14.11.2014 Views

Nutrochem Betrokkenheid Artikels deur Nutrochem Banke Boerevereniging N utrochem is elke jaar betrokke by die Banke Boerevereniging se maand vergadering wat buite Middelburg by die Banke Boerevereniging se saal gehou word. Kobus Wessels, Nasionale Verkoopsbestuurder van Afrivet en Johan Herholdt, Verkoopsbestuurder van Nutrochem het die aand geborg en oor uitwendige parasietbeheer gesels. Die aanbieding het die noodsaaklikheid van effektiewe bosluisbeheer op die regte tyd toe te pas en hoe om voorkomend op te tree om sodoende maksimale produksie te verkry en vrektes tot die minimum te beperk. Met die toenemende styging in kostes in die landbou was dit eens dat daar al hoe meer klem gelê moet word op die effektiewe bestuur en behandeling van vee deur die jaar. Hierdie volhoubaarheid kan slegs plaasvind indien kudde bestuur opgeskerp word en boere ingelig is oor siektes en die effektiewe behandeling daarvan. ALZU Depots te Marble Hall is met trots dat Nutrochem betrokke kan wees met voorsiening van Ddieregesondheids produkte en instrumente by die ALZU Depots. ALZU Marble Hall was die eerste tak wat oorgedoen is met die nuwe voorkoms van die ALZU depots. Die klem is om hulle kliënte te kan bedien met verskeidenheid produkte wat gereeld in aanvraag is. Zak, wat in beheer is van al die aankope by die ALZU depots het die aand saam met die bestuur en eienaars van ALZU almal welkom geheet en vir Barbara wat die Marble Hall tak bestuurder is geloof vir haar harde werk en goeie insette wat sy lewer aan die kliënte van ALZU. Alle insetverskaffers is bekend gestel aan hulle gaste en kliënte en daar is gesellig saam gekuier vir die aand. Die aand is afgesluit met ‘n ete waarna die boere nog baie vrae gevra en gesellig saam gekuier het

Nutrochem Betrokkenheid Nutrochem uitgenooi na die WRSA Mpumalanga seminaar utrochem is as borg uitgenooi na die WRSA Mpumalanga se jaarlikse seminaar Nop Lydenburg. Jan Rautenbach is die Voorsitter van Mpumalanga en het Nutrochem hartlik bedank vir die volgehoue diens wat hulle in die Landbou sektor lewer. Charlie Moore en Johan Herholdt het die seminaar bygewoon en die geleentheid gehad om oor die noodsaaklikheid van mineraal aanvulling by wild te gesels. Charlie het oor die gewilde PRIMELINE BLOK gesels en die belangrikheid van mineraalaanvulling by Vleisbeeste en Wild beklemtoon. Dit bly egter noodsaaklik om mineraalaanvulling 6 weke voor en na kalwing by alle diere aan te vul. Dis ook belangrik om 6 weke voor die dek/paar seisoen aanvulling te gee, totdat die bulle uit die trop gehaal word. By wild word aanbeveel om die PRIMELINE BLOK die hele jaar deur tot die wild beskikbaar te stel, aangesien die inname baie beperk is en die koste vir die PRIMELINE BLOK minimaal sal wees. Aangesien Sink en Selenium van kardinale belang is by koeie en bulle vir goeie reproduksie siklusse en by bulle vir goeie spermontwikkeling is die PRIMELINE BLOKKE hoog aangeskryf. Die blokke is baie veilig vir enige dier spesie, aangesien dit geen Ureum bevat nie en in 15kg verpakking beskikbaar is. Die blokke is ook baie hard en kan nie maklik deur reën verbrokkel nie. Theo Mol het meer oor natuurbewaring gepraat terwyl Johan van der Merwe oor die teel van kleurvariasies by Wild gepraat het. Dr. Peter Oberem (Adjunk President) en Herman Barnard (Algemene Bestuurder) van die WRSA het ook baie insiggewende praatjies gehou. Die verrigtinge het verdaag waarna middagete genuttig is.

Nutrochem Betrokkenheid

Artikels deur Nutrochem

Banke Boerevereniging

N

utrochem is elke jaar betrokke by die Banke

Boerevereniging se maand vergadering

wat buite Middelburg by die Banke

Boerevereniging se saal gehou word.

Kobus Wessels, Nasionale Verkoopsbestuurder

van Afrivet en Johan Herholdt,

Verkoopsbestuurder van Nutrochem het die

aand geborg en oor uitwendige parasietbeheer

gesels. Die aanbieding het die noodsaaklikheid

van effektiewe bosluisbeheer op die regte tyd

toe te pas en hoe om voorkomend op te tree

om sodoende maksimale produksie te verkry en

vrektes tot die minimum te beperk.

Met die toenemende styging in kostes in die

landbou was dit eens dat daar al hoe meer

klem gelê moet word op die effektiewe bestuur

en behandeling van vee deur die jaar. Hierdie

volhoubaarheid kan slegs plaasvind indien kudde

bestuur opgeskerp word en boere ingelig is oor

siektes en die effektiewe behandeling daarvan.

ALZU Depots te Marble Hall

is met trots dat Nutrochem betrokke

kan wees met voorsiening van

Ddieregesondheids produkte en instrumente

by die ALZU Depots.

ALZU Marble Hall was die eerste tak wat

oorgedoen is met die nuwe voorkoms van die

ALZU depots. Die klem is om hulle kliënte te kan

bedien met verskeidenheid produkte wat gereeld

in aanvraag is.

Zak, wat in beheer is van al die aankope by die

ALZU depots het die aand saam met die bestuur

en eienaars van ALZU almal welkom geheet en

vir Barbara wat die Marble Hall tak bestuurder is

geloof vir haar harde werk en goeie insette wat sy

lewer aan die kliënte van ALZU.

Alle insetverskaffers is bekend gestel aan hulle

gaste en kliënte en daar is gesellig saam gekuier

vir die aand.

Die aand is afgesluit met ‘n ete waarna die boere

nog baie vrae gevra en gesellig saam gekuier het

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!