die veekraal - Nutrochem

die veekraal - Nutrochem die veekraal - Nutrochem

nutrochem.co.za
from nutrochem.co.za More from this publisher
14.11.2014 Views

Nutrochem Betrokkenheid Artikel deur Hercules Barnardt - Nutrochem Hier was ons betrokkenheid in Limpopo D it was vir Nutrochem ‘n voorreg om die deel te wees en te kon uitstal by die 4de ‘Langs die Oever Boeredag’, 21 - 22 Maart, te Letsitele, Limpopo. ‘n Briljante idee tussen twee manne het geleie tot die klein begin van ‘Langs die Oever Boeredag’ in Maart 2011. Kallie Erasmus en Renier Reyneke het tydens ‘n Rubbervale beesveiling in September 2010 aan die idee gekom. ‘n Trekker maatskappy het ‘n trekker daar uitgestal en dis toe die idee posvat. Almal het eenparig besluit dat die dag langs die Letabarivier op die plaas Montrose van Kallie Erasmus sou plaasvind. Vandaar die gepaste naam ‘Langs die Oever Boeredag’. Die hoofdoel van die dag was om ‘n unieke geleentheid te skep vir alle handelaars in die landboubedryf en verspreiders van landboumasjienerie, produkte en dienste om uit te stal en te demonstreer wat hulle vir die boere van Limpopo beskikbaar het. Die program by die boeredag het gewissel van: • Ploegkampioenskappe • Praktiese demonstrasies • Bees en Diere Parade • Lugskou Die geleentheid is afgesluit met ‘n kuier en vermaak deur Jakkie Louw.

Nutrochem Betrokkenheid Artikel deur Nutrochem Ons bied 2-dag KI Kursus aan te Westend Landgoed N utrochem het 21 en 22 Mei ‘n 2-dag KI Kursus by Westend Landgoed op Morgenzon aangebied. Die kursus is deur Jool Nkuna aangebied en het bestaan uit KI teorie en prakties. Die kursus is deur 8 persone bygewoon van Mpumalanga omgewing. Die studente het almal die kursus geslaag en was vasberade om baie sukses te behaal op die pad vorentoe. Graag wil ons ook van hierdie geleentheid gebruik maak om vir Hannes Lombard en Johan Pretorius te bedank vir die gebruik van hulle puik fasiliteite by die melkery op Westend Landgoed.

Nutrochem Betrokkenheid

Artikel deur Nutrochem

Ons bied 2-dag KI Kursus aan te Westend Landgoed

N

utrochem het 21 en 22 Mei ‘n 2-dag

KI Kursus by Westend Landgoed op

Morgenzon aangebied.

Die kursus is deur Jool Nkuna aangebied en

het bestaan uit KI teorie en prakties. Die kursus

is deur 8 persone bygewoon van Mpumalanga

omgewing. Die studente het almal die kursus

geslaag en was vasberade om baie sukses te

behaal op die pad vorentoe.

Graag wil ons ook van hierdie geleentheid gebruik

maak om vir Hannes Lombard en Johan Pretorius

te bedank vir die gebruik van hulle puik fasiliteite

by die melkery op Westend Landgoed.

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!