die veekraal - Nutrochem

die veekraal - Nutrochem die veekraal - Nutrochem

nutrochem.co.za
from nutrochem.co.za More from this publisher
14.11.2014 Views

Spesiale Aanbod per dosis R55.00 * AANBOD GELDIG SLEGS TERWYL VOORRAAD HOU. PRYS IS BTW UITGESLUIT.

Lewer hoê vlakke organiese spoorminerale in ‘n unieke lekblok formulasie vir lae inname. Spoorminerale is noodsaaklik vir dieregesondheid, ensiem metabolisme en reproduksie. Alle spoorminerale in Primeline Block is in organiese vorm. Spoorminerale in organiese vorm is veiliger en meer effektief, omdat hulle beter opgeneem en behou word deur die diere. WAAR WORD DIE BLOK GEBRUIK • Vir diere wie se weiding of voer, onvoldoende spoorminerale vlakke het, bv. areas met Selenium, Sink, Mangaan en Koper tekorte. • Vir die voor en gedurende paring periode - spoorminerale is baie belangrik vir die optimale reproduksie funksie. • Gedurende vroeë laktasie; Om die impak van spoorminerale verlies van die moeder te beperk. • Vir bulle en jong, vinnig groeiende verse.

Spesiale

Aanbod

per dosis

R55.00

* AANBOD GELDIG SLEGS

TERWYL VOORRAAD HOU.

PRYS IS BTW UITGESLUIT.

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!