Afrikaans - LitNet

Afrikaans - LitNet Afrikaans - LitNet

oulitnet.co.za
from oulitnet.co.za More from this publisher
02.11.2014 Views

24 5. Rapporteer dosente of ander personeellede wat jou taalregte skend. AfriForum Jeug se nasionale veldtog vir moedertaalonderrig AfriForum Jeug het besluit om ’n voorbeeld te stel deur ’n omvattende tienpuntplan van stapel te stuur terwyl daar van ander rolspelers verwag word om hoogstens vyf stappe te neem. Die tienpuntplan lyk as volg: 1. Oorhandig hierdie verslag aan die Minister van Hoër en van Basiese Onderwys self. 2. Oorhandig hierdie verslag aan die rektore van al die tersiêre instellings in Suid-Afrika. 3. Oorhandig hierdie verslag aan die verteenwoordigende studenterade van al die universiteite in Suid-Afrika en voer gesprekke met hulle oor die inhoud daarvan. 4. Loods ’n veldtog om ouers in te lig oor die belang van moedertaalonderrig. 5. Loods ’n veldtog om studente in te lig oor die belang van moedertaalonderrig. 6. Loods ’n veldtog om skole, en in die besonder beheerliggame van die onderskeie skole, in te lig oor die belang van moedertaalonderrig; 7. Loods openbare bewusmakingsaksies oor die belang van moedertaalonderrig. Dit sal ’n vermaaklike mini-dokumentêre video vir verspreiding op sosiale netwerke insluit. 8. Open ’n elektroniese klagtekanaal waar studente van regoor Suid- Afrika klagtes kan indien wanneer hul taalregte geskend word. 9. Opper die kwessie van moedertaalonderrig en meertaligheid in die openbare debat en tydens skakeling met plaaslike en internasionale organisasies. 10. Brei plaaslike strukture uit en bevorder verteenwoordiging op verteenwoordigende studenterade om ook hier aan die veldtog uitvoering te gee.

25 7. Bronnelys Wetgewing · Die Grondwet van die Republiek van Suid-Afrika, Wet 108 van 1996 · Wet op Hoër Onderwys, Wet 101 van 1997 Regspraak · Mpumalanga Department of Education v Hoërskool Ermelo 2010 (2) SA 415 (CC) Verslae · UNESCO (2010) Why and how Africa should invest in African languages and multilingual education · UNESCO (2008) Improving the Quality of Mother Tongue-based Literacy and Learning: Case Studies from Asia, Africa and South America · UNESCO (2008) Mother Tongue Matters: Local Language as a Key to Effective Learning · UNESCO (2007) Mother Tongue-based Literacy Programmes, Case Studies of Good Practice in Africa · The development of indigenous African languages as mediums of instruction in higher education, 2005 (Ndebele-verslag) Webbladsye · www.topuniversities.com

25

7. Bronnelys

Wetgewing

· Die Grondwet van die Republiek van Suid-Afrika, Wet 108 van 1996

· Wet op Hoër Onderwys, Wet 101 van 1997

Regspraak

· Mpumalanga Department of Education v Hoërskool Ermelo 2010 (2) SA

415 (CC)

Verslae

· UNESCO (2010) Why and how Africa should invest in African languages

and multilingual education

· UNESCO (2008) Improving the Quality of Mother Tongue-based

Literacy and Learning: Case Studies from Asia, Africa and South

America

· UNESCO (2008) Mother Tongue Matters: Local Language as a Key to

Effective Learning

· UNESCO (2007) Mother Tongue-based Literacy Programmes, Case

Studies of Good Practice in Africa

· The development of indigenous African languages as mediums of

instruction in higher education, 2005 (Ndebele-verslag)

Webbladsye

· www.topuniversities.com

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!