IN DIE NOORD-GAUTENG HOOGGEREGSHOF, PRETORIA ...

IN DIE NOORD-GAUTENG HOOGGEREGSHOF, PRETORIA ... IN DIE NOORD-GAUTENG HOOGGEREGSHOF, PRETORIA ...

regsdienste.co.za
from regsdienste.co.za More from this publisher
27.10.2014 Views

IN DIE NOORD-GAUTENG HOOGGEREGSHOF, PRETORIA (REPUBLIEK VAN SUID-AFRIKA) SAAKNOMMER : _____________ In die aansoek tussen: WILLEM COENRAAD ACKERMAN JACQUES BEZUIDENHOUT CHARL FRANCOIS BOSHOFF CORNELIUS JOHANNES ABRAHAM BOTHA OCKERT HENDRI BRITZ GERHARDUS JAKOBUS DE BRUIN GEORGE ELLISH JAN ELS GERT MARTHINUS FERREIRA WALDO GOOSEN FRANCOIS PETRUS GROBBELAAR CLIVE EDWARD HEWITT HENDRIK JOHANNES HOLLOWAY STEPHANUS JANSEN VAN RENSBURG CHARMAINE LYNN KENT PHILLIPUS JOHANNES LABUSCHAGNE CHRISTIAAN MARTHINUS LAURENS JOSEWES GEORGE LATEGAN Eerste Applikant Tweede Applikant Derde Applikant Vierde Applikant Vyfde Applikant Sesde Applikant Sewende Applikant Agtste Applikant Negende Applikant Tiende Applikant Elfde Applikant Twaalfde Applikant Dertiende Applikant Veertiende Applikant Vyftiende Applikant Sestiende Applikant Sewentiende Applikant Agtiende Applikant

IN DIE NOORD-GAUTENG HOOGGEREGSHOF, PRETORIA

(REPUBLIEK VAN SUID-AFRIKA)

SAAKNOMMER : _____________

In die aansoek tussen:

WILLEM COENRAAD ACKERMAN

JACQUES BEZUIDENHOUT

CHARL FRANCOIS BOSHOFF

CORNELIUS JOHANNES ABRAHAM BOTHA

OCKERT HENDRI BRITZ

GERHARDUS JAKOBUS DE BRUIN

GEORGE ELLISH

JAN ELS

GERT MARTHINUS FERREIRA

WALDO GOOSEN

FRANCOIS PETRUS GROBBELAAR

CLIVE EDWARD HEWITT

HENDRIK JOHANNES HOLLOWAY

STEPHANUS JANSEN VAN RENSBURG

CHARMAINE LYNN KENT

PHILLIPUS JOHANNES LABUSCHAGNE

CHRISTIAAN MARTHINUS LAURENS

JOSEWES GEORGE LATEGAN

Eerste Applikant

Tweede Applikant

Derde Applikant

Vierde Applikant

Vyfde Applikant

Sesde Applikant

Sewende Applikant

Agtste Applikant

Negende Applikant

Tiende Applikant

Elfde Applikant

Twaalfde Applikant

Dertiende Applikant

Veertiende Applikant

Vyftiende Applikant

Sestiende Applikant

Sewentiende Applikant

Agtiende Applikant

2

GABRIEL JOHANNES LIGHTBODY

MARTHINUS JOSEPHUS LUIES

HARRY ALBERT MARX

MARTHINUS JACOBUS NEL

MARTHINUS WILHELMUS PRETORIUS

PIETER ANDRIES RALL

STEPHEN RAYNER

GERRIT JOHANNES REYNECKE

PETRUS JOHANNES REYNECKE

RODNEY THOMAS RICHARDS

CLIFTON SHAUN ROODT

JAN RICHARD SAAIMAN

DEREK GRAHAM SODEN

MARLENE SMITH

JAMES BARRY STEENKAMP

VENESSA TALJAARD

PHOKWILE DANIEL TLHAOLE

ANNA MARGARETHA VENTER

CASPER JAN HENDRIK VAN DER WALT

PIETER MYNDERDT VAN DER WALT

MARIANA VAN DER VELDE

JOLENE GLENDA VAN TONDER

Negentiende Applikant

Twintigste Applikant

Een en Twintigste Applikant

Twee en Twintigste Applikant

Drie en Twintigste Applikant

Vier en Twintigste Applikant

Vyf en Twintigste Applikant

Ses en Twintigste Applikant

Sewe en Twintigste Applikant

Agt en Twintigste Applikant

Nege en Twintigste Applikant

Dertigste Applikant

Een en Dertigste Applikant

Twee en Dertigste Applikant

Drie en Dertigste Applikant

Vier en Dertigste Applikant

Vyf en Dertigste Applikant

Ses en Dertigste Applikant

Sewe en Dertigste Applikant

Agt en Dertigste Applikant

Nege en Dertigste Applikant

Veertigste Applikant

3

HEROLD RUDOLPH VAN VUUREN

ALLEN WAKEFORD

Een en Veertigste Applikant

Twee en Veertigste Applikant

en

KAUNDA GLOBAL MINING RESOURCES 2

(EDMS) BEPERK

h/a AURORA GOLD EAST RAND

Respondent

APPLIKANTE SE FUNDERENDE BEëDIGDE VERKLARING

Ek, die ondergetekende,

WILLEM COENRAAD ACKERMAN

verklaar hiermee onder eed soos volg:

DEPONENT:

1.

1.1 Ek is „n meerderjarige man en hysmasjinis van beroep, in diens van die

Respondent in hierdie aansoek, woonagtig te Bricelaan 54A, Strubenvale,

Springs, Gauteng.

4

1.2 Ek is bevoeg en gemagtig om hierdie eedsverklaring af te lê namens myself,

as die Eerste Applikant in die aansoek onder voormelde saaknommer, en

ook namens die ander Applikante in hierdie aansoek. Ek verwys later

hieronder na die ander Applikante se bevestigende beëdigde verklarings.

1.3 Die feite hierin vermeld val binne my persoonlike kennis en wete, tensy dit

uitdruklik anders vermeld word of tensy die teendeel duidelik vanuit die

konteks hiervan blyk, en is die inhoud hiervan waar en korrek.

DIE PARTYE:

2.

Soos voormeld, is ek die Eerste Applikant in hierdie aansoek. Ek is „n meerderjarige

hysmasjinis in diens van die Respondent, woonagtig te Bricelaan 54, Strubenvale,

Springs, Gauteng.

3.

Die Tweede Applikant is JACQUES BEZUIDENHOUT, „n meerderjarige mynopsigter

in diens van die Respondent, woonagtig te Bricelaan 15, Strubenvale, Springs,

Gauteng.

5

4.

Die Derde Applikant is CHARL FRANCOIS BOSHOFF, „n meerderjarige junior

ingenieur in diens van die Respondent, woonagtig te Galwayweg 16, Casseldale,

Springs, Gauteng.

5.

Die Vierde Applikant is CORNELIUS JOHANNES ABRAHAM BOTHA, „n

meerderjarige voorman in diens van die Respondent, woonagtig te Nigelweg 180,

Selcourt, Springs, Gauteng.

6.

Die Vyfde Applikant is OCKERT HENDRI BRITZ, „n meerderjarige hoof

monsternemer in diens van die Respondent, woonagtig te Rooibokpark No 4,

Rooibekkiestraat, Groblersdal, Mpumalanga.

7.

Die Sesde Applikant is GERHARDUS JAKOBUS DE BRUIN, „n meerderjarige

aanlegtoesighouer in diens van die Respondent, woonagtig te 50 Beyerstraat,

Strubenvale, Springs.

6

8.

Die Sewende Applikant is GEORGE ELLISH, „n meerderjarige kontrakteur in diens

van die Respondent, woonagtig te 14 Highveld, 112 Harperlaan, Benoni.

9.

Die Agtste Applikant is JAN ELS, „n meerderjarige afdelingsmynopnemer in diens

van die Respondent, woonagtig te Groenhofweg 16, Freeway Park, Boksburg,

Gauteng.

10.

Die Negende Applikant is GERT MARTHINUS FERREIRA, „n meerderjarige

ondergrondse passer in diens van die Respondent, woonagtig te Paul Kruger

Rusoord No 29, Sarel Cilliersstraat, Geduld.

11.

Die Tiende Applikant is WALDO GOOSEN, „n meerderjarige hysmasjinis in diens

van die Respondent, woonagtig te Jamesweg 13, Dunnottar, Gauteng.

7

12.

Die Elfde Applikant is FRANCOIS PETRUS GROBBELAAR, „n meerderjarige

ketelmaker in diens van die Respondent, woonagtig te 9de Straat 64, Springs,

Gauteng.

13.

Die Twaalfde Applikant is CLIVE EDWARD HEWITT, „n meerderjarige instrumentale

tegnikus in diens van die Respondent, woonagtig te Madeliefiestraat 18, Edelweiss,

Springs, Gauteng.

14.

Die Dertiende Applikant is HENDRIK JOHANNES HOLLOWAY, „n meerderjarige

ketelmaker in diens van die Respondent, woonagtig te Mimosa Woonstelle No 10,

Strubenvale, Springs, Gauteng.

15.

Die Veertiende Applikant is STEPHANUS JANSEN VAN RENSBURG, „n

meerderjarige hysmasjinis in diens van die Respondent, woonagtig te Huis No 1748,

Grootvlei Myn, Springs, Gauteng.

8

16.

Die Vyftiende Applikant is CHARMAINE LYNN KENT, „n meerderjarige

rekeningtoesighouer in diens van die Respondent, woonagtig te Glengary Star Weg

No 1, Selcourt, Springs, Gauteng.

17.

Die Sestiende Applikant is PHILLIPUS JOHANNES LABUSCHAGNE, „n

meerderjarige skagwagter in diens van die Respondent, woonagtig te Dyerweg 48,

Strubenvale, Springs, Gauteng.

18.

Die Sewentiende Applikant is CHRISTIAAN MARTHINUS LAURENS, „n

meerderjarige skofbaas in diens van die Respondent, woonagtig te Bushell Crescent

20, Selection Park, Springs, Gauteng.

19.

Die Agtiende Applikant is JOSEWES GEORGE LATEGAN, „n meerderjarige

skofbaas in diens van die Respondent, woonagtig te Neeltjiestraat 13, Meiringpark,

Klerksdorp, Noordwes Provinsie.

9

20.

Die Negentiende Applikant is GABRIEL JOHANNES LIGHTBODY, „n meerderjarige

man in diens van die Respondent, woonagtig te Bolbolstraat 6, Struisbult, Springs,

Gauteng.

21.

Die Twintigste Applikant is MARTHINUS JOSEPHUS LUIES, „n meerderjarige

assesseer ketelmaker in diens van die Respondent, woonagtig te Ronketti Sirkel No

6, Pietersfield, Springs, Gauteng.

22.

Die Een en Twintigste Applikant is HARRY ALBERT MARX, „n meerderjarige

ketelmaker in diens van die Respondent, woonagtig te Theunissenstraat 60, Elandia,

Klerksdrop, Noordwes Provinsie.

23.

Die Twee en Twintigste Applikant is MARTHINUS JACOBUS NEL, „n meerderjarige

ingenieur in diens van die Respondent, woonagtig te Willoughbyweg No 1, Selcourt,

Springs, Gauteng.

10

24.

Die Drie en Twintigste Applikant is MARTHINUS WILHELMUS PRETORIUS, „n

meerderjarige kompressor passer in diens van die Respondent, woonagtig te

Burgerstraat 25, Heidelberg, Gauteng.

25.

Die Vier en Twintigste Applikant is PIETER ANDRIES RALL, „n meerderjarige

ingenieursvoorman in diens van die Respondent, woonagtig te Lysterhof No 3,

Lysterlaan, Brits, Noordwes Provinsie.

26.

Die Vyf en Twintigste Applikant is STEPHEN RAYNER, „n meerderjarige skagwagter

in diens van die Respondent, woonagtig te Gretaweg 8, Casseldale, Springs,

Gauteng.

27.

Die Ses en Twintigste Applikant is GERRIT JOHANNES REYNECKE, „n

meerderjarige elektrisiën in diens van die Respondent, woonagtig te Olgaweg 67,

Casseldale, Springs, Gauteng.

11

28.

Die Sewe en Twintigste Applikant is PETRUS JOHANNES REYNECKE, „n

meerderjarige skofopsigter in diens van die Respondent, woonagtig te 5 Stelgima

Woonstel, Standerstraat, Nigel..

29.

Die Agt en Twintigste Applikant is RODNEY THOMAS RICHARDS, „n meerderjarige

man in diens van die Respondent, woonagtig te Maystraat 24, Geduld, Springs,

Gauteng.

30.

Die Nege en Twintigste Applikant is CLIFTON SHAUN ROODT, „n meerderjarige

besigheids eenheidsleier in diens van die Respondent, woonagtig te Chartelandlaan

96, Selcourt, Springs, Gauteng.

31.

Die Dertigste Applikant is JAN RICHARD SAAIMAN, „n meerderjarige skagwagter in

diens van die Respondent, woonagtig te Anglo Goldlaan 1754, Grootvlei Estate,

Strubenvale, Springs, Gauteng.

12

32.

Die Een en Dertigste Applikant is DEREK GRAHAM SODEN, „n meerderjarige hoof

elektrisiën in diens van die Respondent, woonagtig te Regenstraat 4, Casseldale,

Gauteng.

33.

Die Twee en Dertigste Applikant is MARLENE SMITH, „n meerderjarige sekretaresse

en hoof van die Departement Salarisse en Lone in diens van die Respondent,

woonagtig te Connaughthlaan 2, Uitbreiding 2, Nigel, Gauteng.

34.

Die Drie en Dertigste Applikant is JAMES BARRY STEENKAMP, „n meerderjarige

passer en draaier in diens van die Respondent, woonagtig te Farm Vaal View,

Regina Distrik, Orkney, Noordwes Provinsie.

35.

Die Vier en Dertigste Applikant is VENESSA TALJAARD, „n meerderjarige

salarisklerk in diens van die Respondent, woonagtig te Hendrik Potgieterpad 15,

Oudorp, Klerksdorp, Noordwes Provinsie.

13

36.

Die Vyf en Dertigste Applikant is PHOKWILE DANIEL TLHAOLE, „n meerderjarige

salaris toesighouer in diens van die Respondent, woonagtig te Fifth Season

Investment No 99, Strubenvale, Springs, Gauteng.

37.

Die Ses en Dertigste Applikant is ANNA MARGARETHA VENTER, „n meerderjarige

kasboek administratrise in diens van die Respondent, woonagtig te 3de Laan No 49,

Geduld, Springs, Gauteng.

38.

Die Sewe en Dertigste Applikant is CASPER JAN HENDRIK VAN DER WALT, „n

meerderjarige skofbaas in diens van die Respondent, woonagtig te Plot 26,

Vlakfonteinstraat, Naboomspruit, Izintaba.

39.

Die Agt en Dertigste Applikant is PIETER MYNDERDT VAN DER WALT, „n

meerderjarige man in diens van die Respondent, woonagtig te No 16, Anglo

Goldlaan 10, Strubenvale, Springs, Gauteng.

14

40.

Die Nege en Dertigste Applikant is MARIANA VAN DER VELDE, „n meerderjarige

opmetingsdataklerk in diens van die Respondent, woonagtig te Byronweg 99,

Orkney, Noordwes Provinsie.

41.

Die Veertigste Applikant is JOLENE GLENDA VAN TONDER, „n meerderjarige

boekhoudster in diens van die Respondent, woonagtig te Eerstelaan 99A, Geduld,

Springs, Gauteng.

42.

Die Een en Veertigste Applikant is HEROLD RUDOLPH VAN VUUREN, „n

meerderjarige skofbaas in diens van die Respondent, woonagtig te Dickensstraat 23,

Orkney, Noordwes Provinsie.

43.

Die Twee en Veertigste Applikant is ALLEN WAKEFORD, „n meerderjarige

produksie skoftoesighouer (skofbaas) in diens van die Respondent, woonagtig te

Bankstraat 1, Margate, Kwazulu-Natal.

15

44.

44.1 Die Respondent is KAUNDA GLOBAL MINING RESOURCES 2 (EDMS)

BEPERK handeldrywend as AURORA GOLD EAST RAND, „n privaat

maatskappy geregistreer kragtens die wette van die Republiek van Suid-

Afrika met registrasienommer 2005/004882/07 en met geregistreerde

adres geleë te Westway Straat 20, Sandton 2054, Gauteng, Republiek

van Suid-Afrika.

44.2 „n Elektroniese uittreksel vanuit die register van die Registrateur van

Maatskappye en Intellektuele Goedere (CIPRO), word hierby aangeheg

gemerk aanhangsel “WA1”, ter bevestiging van die identiteit en ander

besonderhede van die Respondent.

DOEL VAN DIE AANSOEK:

45.

Hierdie is „n aansoek vir die likwidasie van die Respondent, aangesien die

Respondent in die omstandighede hieronder beskryf geag word nie sy skulde kan

betaal nie, soos wat bedoel word in artikel 345 van die Maatskappywet No 61 van

1973 (soos gewysig) (“die Wet”).

16

JURISDIKSIE:

46.

Hierdie agbare Hof beskik oor regsbevoegdheid om hierdie aansoek te bereg,

aangesien die Respondent se geregistreerde adres geleë is binne die regsgebied

van hierdie Hof.

DIE APPLIKANTE SE LOCUS STANDI:

47.

Die Applikante beskik almal oor locus standi om hierdie aansoek aanhangig te maak

ingevolge die bepalings van artikel 346(1)(b) van die Wet, aangesien die Applikante

almal skuldeisers van die Respondent is vir betaling deur die Respondent aan elk

van die Applikante van ten minste daardie bedrae wat gelys word, ten opsigte van

elk van die Applikante, in die kolom teenoor die naam van elk van die Applikante

waar dit verskyn in aanhangsel “WA2” hierby aangeheg, welke bedrae tans deur elk

van die Applikante opeisbaar is en deur die Respondent betaalbaar is.

RELEVANTE FEITELIKE AGTERGROND:

48.

Ek is „n werknemer van die Respondent ingevolge „n skriftelike

indiensnemingskontrak (“employment contract”) waarvan „n ware afskrif hierby

aangeheg word gemerk aanhangsel “WA3”.

17

49.

Die ander Applikante in hierdie aansoek is almal werknemers van die Respondent.

Die Applikante (myself ingesluit) se werknemernommers verskyn op aanhangsel

“WA2” hierby aangeheg, teenoor die naam van elk van die Applikante. Ten einde

hierdie stukke nie onnodig lywig te maak nie, word afskrifte van elk van die

Applikante se skriftelike indiensnemingskontrak nie hierby aangeheg nie. Indien die

Respondent hierdie aansoek sou opponeer en indien ontken sou word deur die

Respondent dat elkeen van die Applikante (of sekere van die Applikante) in diens

van die Respondent is, sal die toepaslike skriftelike kontrak(te) aan die agbare Hof

beskikbaar gestel word as aanhangsels tot die Applikante se repliserende beëdigde

verklaring.

50.

Die Applikante is elkeen „n skuldeiser van die Respondent ten opsigte van

uitstaande maandelikse salarisbetalings, of gedeeltes daarvan, wat deur die

Respondent betaalbaar is aan elk van die Applikante, ten opsigte van daardie

maande en in die bedrae wat uiteengesit word op aanhangsel “WA2” hierby

aangeheg, ten opsigte van elk van die Applikante.

18

51.

Ten opsigte van elk van die Applikante is die Respondent aanspreeklik om elke

Applikant se volledige maandelikse salaris (wat natuurlik verskil van Applikant tot

Applikant, afhangende van die terme-inhoud van elke Applikant se individuele

kontrak soos gesluit met die Respondent), maandeliks, aan die einde van elke

maand, te betaal.

52.

In die vooropstelling is elk van die Applikante „n skuldeiser van die Respondent vir

betaling van daardie kapitale bedrae wat uiteengesit word, ten aansien van elk van

die Applikante, op aanhangsel “WA2” hierby aangeheg, wat tans opeisbaar en

betaalbaar is deur die Respondent aan elk van die Applikante.

DIE APPLIKANTE SE SEKURITEIT VIR BETALING VAN DIE SKULD VAN DIE

RESPONDENT:

53.

Nie een van die Applikante hou enige vorm van sekuriteit ten opsigte van die

Respondent se voormelde verskuldigdheid aan elk van die Applikante nie.

19

DIE RESPONDENT SE INSOLVENSIE:

54.

Die Applikante se prokureur van rekord het „n skriftelike aanmaning ingevolge die

bepalings van artikel 345(1) van die Wet op die Respondent laat beteken deur die

Balju van die bovermelde agbare Hof by die geregistreerde adres van die

Respondent, waarin die Respondent aangemaan word om die Respondent se

verskuldigdheid ten aansien van elk van die Applikante te betaal binne 21 dae na

datum van betekening van die aanmaningskrywe. „n Ware afskrif van die skriftelike

aanmaning in terme van artikel 345(1) van die Wet, gedateer 11 Februarie 2011,

asook die relaas van die Balju gedateer 15 Februarie 2011 word hierby aangeheg

gemerk aanhangsels “WA4” en “WA5” onderskeidelik.

55.

Meer as 21 dae het verloop sedert betekening van die artikel 345(1)-kennisgewing

voormeld en het die Respondent versuim om aan enige van die Applikante betaling

te maak van enige gedeelte van daardie bedrae wat deur die Respondent aan elk

van die Applikante betaalbaar is.

20

56.

Die Respondent het ook geensins tot die redelike bevrediging van enige van die

Applikante sekuriteit gestel vir betaling van die Respondent se verskuldigdheid aan

elk van die Applikante nie en het die Respondent ook geen akkoord ten opsigte van

Respondent se verskuldigdheid aan elk van die Applikante aangegaan nie, soos wat

bedoel word in artikel 345(1)(a) van die Wet.

57.

In die vooropstelling word met eerbied aan die hand gedoen dat, in terme van artikel

345(1) van die Wet, dit geag word dat die Respondent nie in staat is om sy skulde te

betaal nie en dat die Respondent gevolglik op hierdie basis gelikwideer behoort te

word deur hierdie agbare Hof.

STATUTêRE VEREISTES:

58.

Die Applikante het aan hul prokureurs van rekord opdrag gegee om aan die statutêre

vereistes soos neergelê in die Wet, saamgelees met die Insolvensiewet No 24 van

1936 (soos gewysig) te voldoen en sal daar by die aanhoor van hierdie aansoek aan

21

die agbare Hof bewys gelewer word, indien dit nie reeds hierby aangeheg is nie, tot

die effek dat:

58.1 Behoorlike sekuriteit gestel is by die Meester van die bovermelde agbare Hof

ter voldoening aan die bepalings van artikel 346(3) van die Wet; en

58.2 Ter bevestiging daarvan dat hierdie aansoek beteken is op:

58.2.1 Die Meester van die bovermelde agbare Hof ooreenkomstig die

bepalings van artikel 346(4)(a) van die Wet;

58.2.2 Die Suid-Afrikaanse Inkomstediens ooreenkomstig die bepalings

van artikel 346(4A)(a)(iii) van die Wet;

58.2.3 Die Respondent by Respondent se geregistreerde adres ten

einde te voldoen aan die vereistes van artikel 346(4A)(a)(iv) van

die Wet.

59.

Die Respondent beskik oor ander werknemers behalwe die Applikante.

Die

Applikante het deur middel van hul prokureur van rekord opdrag gegee aan die Balju

van die bovermelde agbare Hof om „n ware afskrif van hierdie aansoek ook te

beteken deur middel van aanhegting op „n kennisgewingbord geleë te die

geregistreerde adres van die Respondent asook, deur middel van die Balju van die

22

bovermelde agbare Hof, deur „n ware afskrif van die aansoek op te rig op „n

kennisgewingbord te die myn van die Respondent, geleë te die Grootvlei Myn,

Springs, waarvan die volledige adres soos volg is: Grootvaly Road, Strubenvale,

Springs, asook deur „n kennisgewing te laat publiseer in die Beeld dagblad, soos

blyk vanuit die ter sprake relase van die Balju en „n afskrif van „n uittreksel vanuit die

Beeld dagblad, hierby aangeheg gemerk aanhangsels “WA6” en “WA7”

onderskeidelik. Indien voormelde aanhangsels “WA6” en “WA7” nie ter hand is op

die datum van uitreiking en betekening van hierdie aansoek nie, sal dit, met die

verlof van die bovermelde agbare Hof, onder dekking van „n aanvullende

eedsverklaring aan die agbare Hof beskikbaar gestel word alternatiewelik sal dit op

die datum van die aanhoor vanaf die Balie aan die agbare Hof opgehandig word.

VERDERE RELEVANTE FEITE:

60.

Ek en die ander Applikante is bewus daarvan dat die Respondent aan tientalle ander

werknemers van die Respondent maandelikse salarisbetalings verskuldig is.

Ek

wens dit volledigheidshalwe onder die agbare Hof se aandag te bring dat al die

Applikante in hierdie aansoek, asook die ander werknemers van die Respondent,

tans nog voltyds in die diens van die Respondent is.

Met ander woorde,

nieteenstaande die Respondent se versuim om die Applikante (en ander

werknemers van die Respondent) se maandelikse salarisse te betaal, gaan die

Applikante en die ander werknemers voort en verrig hul diens aan die Respondent.

23

61.

In die vooropstelling word respekvol aan die hand gedoen dat die Applikante

geregtig is op „n bevel ingevolge waarvan die Respondent gelikwideer word en

ingevolge waarvan gelas word dat die koste van hierdie aansoek, koste in die

likwidasie van die Respondent sal wees.

DEPONENT

ALDUS GETEKEN EN BEëDIG TE _________________ OP HIERDIE _____ DAG

VAN ___________________ 2011 DEUR DIE DEPONENT WAT ERKEN DAT HY

VERTROUD IS MET DIE INHOUD VAN HIERDIE VERKLARING, DIT VERSTAAN

EN TEN VOLLE BEGRYP EN DAT DAAR VOLDOEN IS AAN DIE BEPALINGS VAN

DIE REGULASIE VAN GOEWERMENTSKENNISGEWING R1258 VAN 21 JUNIE

1972 SOOS GEWYSIG. DIE DEPONENT BESKOU DIE EED AS BINDEND OP SY

GEWETE.

VOOR MY:

KOMMISSARIS VAN EDE

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!