23.06.2014 Views

4. die gids uitgereik deur die menseregtekommissie - Saps

4. die gids uitgereik deur die menseregtekommissie - Saps

4. die gids uitgereik deur die menseregtekommissie - Saps

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

-117-

• fermskyf R 5,00

• laserskyf R 40,00

(d) Vir ‘n transkripsie van visuele beelde, per A4-grootte

bladsy of gedeelte daarvan R 22,00

(e) Vir ‘n afskrif van visuele beelde R 60,00

(f) Vir ‘n transkripsie van ‘n oudiorekord, per A4-grootte

bladsy of gedeelte daarvan R 12,00

(g) Vir ‘n afskrif van ‘n oudiorekord R 17,00

(2) VERSOEKGELDE

Die versoekgelde betaalbaar deur elke versoeker, behalwe ‘n

persoonlike versoeker, soos na verwys in artikel 22(1) van die

Wet R 35,00

(3) TOEGANGSGELDE

Die toegangsgelde betaalbaar deur ‘n versoeker, tensy onder artikel 22(8) van die Wet

uitgesluit, is soos volg:

(a) Vir elke fotokopie van ‘n A4-grootte bladsy of gedeelte

daarvan R 0,60

(b) Vir elke gedrukte afskrif van ‘n A4-grootte bladsy of

gedeelte daarvan wat op ‘n rekenaar of in elektronies

of masjienleesbare formaat gehou word R 0,40

(c) Vir ‘n afskrif in ‘n rekenaarleesbare formaat op:

• fermskyf R 5,00

• laserskyf R 40,00

(d) Vir ‘n transkripsie van visuele beelde, per A4-grootte

bladsy of gedeelte daarvan R 22,00

(e) Vir ‘n afskrif van visuele beelde R 60,00

(f) Vir ‘n transkripsie van ‘n oudiorekord, per A4-grootte

bladsy of gedeelte daarvan R 12,00

(g) Vir ‘n afskrif van ‘n oudiorekord R 17,00

(h) Om die rekord vir openbaarmaking te soek en voor te berei, R 15,00 vir elke

uur of gedeelte van ‘n uur, uitgesluit die eerste uur, redelikerwys vereis vir so ‘n

soektog en voorbereiding.

(i) Indien —

• die soektog na 'n rekord ten opsigte waarvan 'n aansoek om toegang

deur 'n versoeker, behalwe 'n persoonlike versoeker, gedoen is; en

• die voorbereiding van die rekord vir openbaarmaking meer as ses ure

sou neem, moet die inligtingsbeampte by kennisgewing van die

versoeker, behalwe 'n persoonlike versoeker, vereis om een derde van

die toegangsgelde wat betaalbaar sou wees indien die aansoek

toegestaan word as 'n deposito te betaal.

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!