23.06.2014 Views

4. die gids uitgereik deur die menseregtekommissie - Saps

4. die gids uitgereik deur die menseregtekommissie - Saps

4. die gids uitgereik deur die menseregtekommissie - Saps

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

-122-

Interne Appèl-vorm [SAPD 512(k)], aan die versoeker te stuur. Indien die

Minister besluit om toegang tot ‘n rekord toe te staan, sal toegang toegestaan

word.

Waar ‘n interne appél na ‘n derde party verwys, sal die versoeker en die

betrokke derde party van die uitslag van die appél in kennis gestel word deur ‘n

Kennisgewing aan Versoeker van Besluit van Interne Appél-vorm [SAPD

512(k)] aan die versoeker te voorsien, en ‘n Kennisgewing aan Derde Party van

Besluit van Interne Appél-vorm [SAPD 512(j)] aan die derde party te voorsien.

‘n Versoeker of derde party wat ontevrede is met die uitslag van ‘n interne appél

kan binne 37 dae aansoek by die hof doen vir ‘n finale beslissing. Indien geen

sodanige aansoek binne hierdie periode gedoen word nie, sal die Minister se

besluit uitgevoer word. Indien ‘n aansoek by die hof gedoen is, sal die hof se

beslissing afgewag word.

6. BESKRYWING VAN ONDERWERPE EN KATEGORIEË GEHOU

OOR ELKE ONDERWERP

6.1 ADMINISTRASIE, ORGANISASIE EN BEHEER

Administratiewe rade van ondersoeke

Ampstale - gebruik van

Amptelike inligting: Openbaarmaking van

Beeldbou

Beroepsgesondheid, -veiligheid en omgewingsbestuur

Borgskappe

Dissipline en moreel

Heraldiek

Jaarverslae

Komitees

Kommissies van Ondersoek

Kommunikasie

Konferensies, kongresse, vergaderings en werkswinkels

Magte en bevoegdhede

Mediese rade

Metode van korrespondensievoering

Mobilisasie

Nasionale, Provinsiale, Area-, Stasie- en Eenheidsorders

Oorhandiging van bevel

Opgawes van veranderings

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!