23.06.2014 Views

4. die gids uitgereik deur die menseregtekommissie - Saps

4. die gids uitgereik deur die menseregtekommissie - Saps

4. die gids uitgereik deur die menseregtekommissie - Saps

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

-120-

• voorberei is vir voorlegging aan 'n wetgewer of 'n bepaalde persoon,

maar moet nog voorgelê word,

kan die adjunk-inligtingsbeampte toegang tot die rekord uitstel.

Indien toegang tot ‘n rekord uitgestel is, sal die adjunk-inligtingsbeampte —

• vasstel op watter datum die rekord gepubliseer sal word of aan die

wetgewer of bepaalde persoon voorgelê sal word;

• die Besluit oor Hantering van Versoek-vorm [SAPD 512(d)] voltooi en

dit aan die versoeker voorsien om hom of haar in kennis te stel dat —

< hy of sy toegang tot die aangevraagde rekord mag kry maar

slegs vanaf die datum aangedui in die Kennisgewing [SAPD

512(d)] (hierdie datum moet die datum wees waarop die rekord

gepubliseer sal word of aan die wetgewer of bepaalde persoon

voorgelê sal word); en

< hy of sy kan, binne 30 dae na die Kennisgewing, vertoë aan die

adjunk-inligtingsbeampte rig dat toegang tot die rekord nie

uitgestel behoort te word nie.

Die adjunk-inligtingsbeampte sal die versoeker in kennis stel dat toegang uitgestel

sal word of nie deur die Besluit oor Versoek om Toegang tot ‘n Rekord-vorm

[SAPD 512(e)] te voltooi en aan die versoeker te voorsien.

(d)

VERLENGING VAN TYDPERK

Die adjunk-inligtingsbeampte aan wie 'n versoek om toegang gerig is, kan die

oorspronklike tydperk van 30 dae een keer verleng vir 'n verdere tydperk van

hoogstens 30 dae, indien —

(i) die versoek vir 'n groot aantal rekords is of die soek vereis dat deur 'n

groot aantal rekords verg, en nakoming van die oorspronklike tydperk

onredelik met die aktiwiteite van die Diens sou inmeng;

(ii) die versoek 'n soek verg na rekords in, of die afhaal daarvan by, 'n

kantoor van die Diens wat nie in dieselfde dorp of stad as die kantoor

van die adjunk-inligtingsbeampte geleë is nie, wat nie redelikerwys binne

die oorspronklike tydperk afgehandel kan word nie;

(iii) oorlegpleging tussen afdelings van die Diens of met 'n ander openbare

liggaam nodig of wenslik is ten einde te besluit oor die versoek wat nie

redelikerwys binne die oorspronklike tydperk afgehandel kan word nie;

(iv) meer as een van die omstandighede beoog in paragrawe (i), (ii) en (iii)

ten opsigte van die versoek bestaan, wat dit redelikerwys onmoontlik

maak om die oorspronklike tydperk na te kom; of

(v) die versoeker skriftelik tot sodanige verlenging inwillig.

Indien ‘n periode verleng is, sal die adjunk-inligtingsbeampte die versoeker van

daardie verlenging deur voltooiing en voorsiening van die Besluit oor Hantering

van Versoek-vorm [SAPD 512(d)], in kennis stel.

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!