Kliek hier vir die 2013 joernaal - Stamboek
Kliek hier vir die 2013 joernaal - Stamboek
Kliek hier vir die 2013 joernaal - Stamboek
Create successful ePaper yourself
Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.
Figuur 1. Voerkoste per ooi in die verskillende boerderystelsels

R2000.00

R1800.00

R1600.00

R1400.00

R1200.00

R1000.00

R800.00

R600.00

R400.00

R200.00

R200.00

Totale Inkomste uit lammers

Direkte toedeelbare koste

Bruto marge

Volgens die ondersoek is dit ekonomies volhoubaar om van ekstensiewe na semi-intensiewe en intensiewe skaapboerdery

om te skakel. Alhoewel die semi-intensiewe en intensiewe stelsels ‘n verhoging in winsgewendheid kan meebring, is die

bestuur van die semi-intensiewe en intensiewe stelsels verskillend en bring groot veranderinge mee.

Bruto marge verbeter met R471.15 (186 %) per teelooi van ekstensief na semi-intensief en met ‘n verdere R289.90 (40 %)

van semi-intensief na intensief. Die verbetering van ekstensief na intensief is R761.05 (300 %) per ooi. Aangesien lammers

vier tot ses weke vroeër markgereed is, bring dit ‘n besparing van kostes mee.

Figuur 1. Voerkoste per ooi in die verskillende boerderystelsels

R1200.00

R1000.00

R800.00

R600.00

R253.73

R724.90

R1014.80

R400.00

dormer 2013

R200.00

R0.00

Ekstensiewe

stelsel

Semi-intensiewe

stelsel

Intensiewe

stelsel

26

Die oorskakeling van ‘n ekstensiewe stelsel na ‘n semi-intensiewe en intensiewe stelsel bring mee dat bestuur en beheer

beter toegepas kan word. Die respondente wat aan die studie deelgeneem het, is dit eens dat kuddebestuur in die semiintensiewe

en intensiewe stelsel meer effektief is. Rekordhouding ten opsigte van produksie van individuele ooie is nou

moontlik en probleme kan vroegtydig geïdentifiseer en uitgeskakel word. Beter rekordhouding en die verhoging in

lamfrekwensie dra ook by tot vinniger genetiese vordering.