Kliek hier vir die 2013 joernaal - Stamboek

Kliek hier vir die 2013 joernaal - Stamboek Kliek hier vir die 2013 joernaal - Stamboek

studbook.co.za
from studbook.co.za More from this publisher
13.04.2014 Views

, bien donne ekspo Bien Donné Ekspo het gedurende April 2012 op ‘n plaas tussen Paarl en Franschoek plaasgevind. Dit was ‘n eerste keer dat kleinvee- en grootvee rasse teenwoordig was op hierdie bekende vrugte en wyn ekspo. Erika Hanekom met ramme en Ewan Louw met ooie het daar baanbreek werk vir die Dormerras gedoen. Alhoewel die Ekspo binne hul lamtyd geval het, het hulle moeite gedoen om van die uitstalling ‘n sukses te maak. Ewan Louw se dogter, Hannédie dormer 2013 20

Eversar Dormers en Sussex Top kwaliteit Dormers uit die Oos Vrystaat Ons Dormers Teel: 3 van die 5 dormer ramme wat vir die hoogste prys nog ooit op die Nasionale dormer veiling verkoop is, was of Eversar dormer ramme of seuns van Eversar dormer ramme. ‘n Bewys dat ons dormers teel. ‘n Eversar dormer ram kan dit ook vir jou doen! CN 12-049 Top Stoetram. Seun van 2011 se R100 000 ram (DZ 10-045). Groei teelwaarde in top 10% van ras. Te koop Nasionale veiling 2013. PRODUKSIEVEILING • 10 September 2013 • PETRUS STEYN • DR CHRIS NEL 0836549638

bien donne ekspo

Bien Donné Ekspo het gedurende April 2012 op

‘n plaas tussen Paarl en Franschoek plaasgevind.

Dit was ‘n eerste keer dat kleinvee- en grootvee

rasse teenwoordig was op hierdie bekende vrugte

en wyn ekspo. Erika Hanekom met ramme en

Ewan Louw met ooie het daar baanbreek werk vir

die Dormerras gedoen. Alhoewel die Ekspo binne

hul lamtyd geval het, het hulle moeite gedoen om

van die uitstalling ‘n sukses te maak.

Ewan Louw se dogter, Hannédie

dormer 2013

20

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!