12.02.2014 Views

1 Maart 2013(2) - Paul Roos Gymnasium

1 Maart 2013(2) - Paul Roos Gymnasium

1 Maart 2013(2) - Paul Roos Gymnasium

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

Concipio

Paul Roos Gimnasium Nuusblad - Paul Roos Gymnasium Newsletter

Uitgawe/Issue 235 Jaargang XI 1 Maart 2013

-Montgomery beste in Afrika p.3

-Korf laat rekords spat p.3

-Wanne be a ref? p.5

Foto: Nic de Jager

to do at that moment.”

Jéan de Wet (Redakteur), Ferdinand Botha, Willem Wilken (Assistent-redakteurs)

Ontwerp en uitleg: Won-Ji Kim, Reynier Adriaanse, Justin Reinecke

Nuus: Stephen Chapman, Dexter Labuschague, Andre Liebenberg, Louiso du Pisanie, Eric Collins, Lieb Loots

Foto`s: Nic de Jager, Martin Boyens(Snr.), Pieter Pienaar, Jannik Momberg Verspreiding: Aiden Beelders, Brandon Ross

Onderwyser in beheer: Hesti van der Mescht concipioredaksie@gmail.com

Besoek gerus die amptelike skoolwebblad vir ander nuus by www.paulroos.co.za.

-Pollas wine club p.6

-Ry fiets as jy wil slim wees p.7

-Vasbyt p.7

In dié uitgawe:

World-class athlete catches up with crime

Hard training pays off in an unexpected way

Stephen Chapman

Llewellyn Groeneveld, our U/19

Biathlé World Champion, found a

proper use for his running ability on

Monday 18 February: chasing and

catching a thief.

Llewellyn was training on the track

at Markötter at approximately 5pm.

A few other people were also there,

including a Grade 8 boy sitting on the

stands.

Llewellyn had started warming up.

When he returned to the stands he

noticed a suspicious-looking man

nearby and told someone to watch

the bags.

When he looked again, the Grade 8

boy’s bag was gone. Llewellyn, realising

it had been stolen, ran out of

the gate and across the Eerste River

bridge.

As Llewellyn started to catch up with

the suspect near the BP garage in

Dorp Street, he saw him throwing the

bag into the bush and trying to look

innocent.

Llewellyn ran up behind the man

and bounced him and chased him up

Dorp Street. The thief, with Llewellyn

hot on his heels, soon discovered that

it is not a good idea to try and outrun

a world-class athlete.

Said athlete eventually caught him at

the Big Easy, picked him up, threw

him over his shoulder and then held

him in a lock on the ground.

A crowd had gathered by then, and

they took care of the situation as

Llewellyn had to leave. He retrieved

the bag from the bush and returned

to Markötter. He then carried on

training although he was exhausted

after the chase.

According to Llewellyn, he did not

think about chasing the man – he just

acted in the moment and did what

he had to do. He said it felt exciting

but he does not think his action was

heroic. “It was simply the right thing

Uitgawe/Issue 235 Concipio Page 2

SPESIFIEK VIR OUERS / ESPECIALLY FOR PARENTS

Van Agter die Lessenaar

From Behind the Desk

SKOOLKWARTALE 2014

Hiermee die finale datums van die skoolkwartale vir volgende jaar.

You will notice that the weekend before the March holiday, is a long weekend. Easter weekend arrives two

weeks after the holidays and four days after Easter we have another long weekend of nine days (26 April – 5 May).

U sal besef hoe negatief hierdie langnaweke op onderrig impakteer.

Die goedgekeurde skoolkalender vir 2014 is soos volg:

KWARTAAL OPEN SLUIT

EERSTE

13 JANUARIE (opvoeders)

15 JANUARIE (leerders) 28 MAART

TWEEDE 07 APRIL 27 JUNIE

DERDE 21 JULIE 03 OKTOBER

VIERDE 13 OKTOBER 10 DESEMBER (leerders)

12 DESEMBER (opvoeders)

Openbare en Skoolvakansiedae in 2014:

01 Januarie 2014 - Nuwejaarsdag

21 Maart 2014 - Menseregtedag

18 April 2014 - Goeievrydag

21 April 2014 - Gesinsdag

27 April 2014 - Vryheidsdag

28 April 2014 - Publieke Vakansiedag

29 April 2014 - Skool Vakansiedag

30 April 2014 - Skool Vakansiedag

01 Mei 2014 - Werkersdag

02 Mei 2014 - Skool Vakansiedag

16 Junie 2014 - Jeugdag

09 Augustus 2014 - Nasionale Vrouedag

24 September 2014 - Erfenisdag

16 Desember 2014 - Versoeningsdag

25 Desember 2014 - Kersdag

26 Desember 2014 - Welwillendheidsdag

Competition time!

You could win R100 … or

something to chow

Photo competition: One day in the life of PRG

Willem Wilken (Grade 12) has won the “Photo of

the week” award of R100.

You could win

a meal of your choice from

Roosinbosch for submitting

the wittiest or funniest caption

to the photo on the back page.

Please send to concipioredak

sie@gmail.com

Or deliver to Room 23A

by Wednesday 6 March at 2pm.

This caption can be submitted

in

Afrikaans, English, French or

German!

Die Sosiale Tennistoernooi het die afgelope

Saterdag plaasgevind en soos gewoonlik was dit

’n heerlike dag se tennis en pret. Die spel vir die

26 deelnemers het in twee afdelings plaasgevind

– gevorderd en beginner – en daar was ook ’n dubbelsafdeling.

Die uitslae was as volg:

Advanced singles winner: Sean Lamprecht

Advanced singles runner-up: Daryn Steytler

Semi-finalists: Wilhelm Kruger, Leo de Clerq

Beginners winner: Cyle de Villiers

Beginners runner-up: Rayno Blomerus

Doubles winners: James Erskine & Daryn

Steytler

Doubles runners-up: Sean Lamprecht & Leo de

Clerq

Doubles semi-finalists: Eric Schnehage & Werner

Cloete and Michael Pretorius & Quindan Barnard

Andre Liebenberg

Uitgawe/Issue 235 Concipio Page 3

Kragtige Korf laat kreun die rekords

Louiso du Pisanie

Jerome Korf het het op 23 Februarie aan

die SA-kampioenskap in Sandton, Johannesburg,

deelgeneem en ’n paar Suid

Afrikaanse kragoptel-rekords laat kreun.

Hy het in die 120kg-afdeling in die

ouderdom-en gewigsgroep sub-junior

(14 tot 18 jaar) deelgeneem. Sy items was

die hurk, bankdruk en doodoptel, en hy

Wayne Montgomery

wen Afrikabekertenniskampioenskap

het elke item nie slegs gewen nie, maar

ook elke keer die rekord laat spat.

Jerome het 210 kg in die hurk behaal,

155 kg in die bankdruk en 250kg in die

dood-optel. Dit is ‘n gesamentlike gewig

van 615 kg, ‘n klein bietjie ligter as ’n

Nissan 1400-bakkie.

Hierdie Graad 11-leerder was verlede

jaar vir die wêreldkampioenskap VSA toe

en hierdie prestasie is net nóg ’n bewys

van sy talent en harde werk. Sy volgende

oogmerk is om in Junie

vanjaar die wêreldbeker in Rusland

te wen. Daarna neem hy deel aan die

Statebondspele in Nieu-Seeland, en

hy beoog om dit óók te wen.

Ons wens Jerome sterkte toe met al sy

toekomstige planne, en vir die hoë eise

wat sulke prestasies verg. Gaan wys hulle

waar Dawid die wortels begrawe het!

So ’n bietjie meer as ‘n week gelede was

Wayne Montgomery nog lid van Paul Roos

se eerste tennisspan wat die Bestmed

Gerrie Berner-trofee gewen het.

Die afgelope week het Wayne Suid-Afrika by

die Geslote Afrikabeker-Tenniskampioenskap

in Potchefstroom verteenwoordig en het die

buitengewone reggekry deur die enkelspelsowel

as die dubbelspeltitel te wen!

Foto: Jannik Momberg

Uitgawe/Issue 235 Concipio Page 4

Krieket

PRG 19/A vs HJS 19/A PRG 19/B vs HJS 19/B PRG 19/C vs Wynberg 19/C PRG 15/A vs HJS 15/A

HJS 196-­‐‐7 PRG 162-­‐‐5 PRG 172-­‐‐10 PRG 180-­‐‐9

PRG 197-­‐‐8 HJS 148-­‐‐10 HJS 135-­‐‐10 HJS 104-­‐‐10

PRG wen met 2 paaltjies PRG wen met 14 lopies PRG wen met 37 lopies. PRG wen met 76 lopies

O/14 O/15 O/19 O/19A vs Hilton

A Verloor 11-­‐‐0 A Verloor 5-­‐‐2 A Verloor 12-­‐‐6 Wen 12-­‐‐7

B Verloor 12-­‐‐1 B Verloor 7-­‐‐5 B Wen 5-­‐‐3

C 5-­‐‐5 gelykop C Wen 3-­‐‐2 C Wen 3-­‐‐2

Foto: Martin Booyens

D Verloor 3-­‐‐2

Waterpolo

PRG vsWynberg

D Verloor 3-­‐‐2

E Wen 7-­‐‐4

F Wen 13-­‐‐5

Hokkie (Somerliga)

19/A vs Van der Stel

Gelykop 0-­‐‐0

Tennis

Vrydag: 22 Februarie 2013

1. PRG O/15A: Wen 6/0 teen H/S Strand

2. PRG O/15B: Wen 6/0 teen Somerset College

Uitgawe/Issue 235 Concipio Page 5

Paul Roos fencing team 2nd

in schools fencing competition!

E-mail received from

Miems van Schalkwyk

During the recent Ubuntu Schools

Fencing competition hosted by

Bishops in Cape Town, the Paul Roos

fencing team performed extremely well,

both individually and as a team.

Most of the top fencing schools in South

Africa participated, including Bishops,

Herschell, Pretoria Boys’ High and the

French School (Cape Town).

In a nail-biting final, Paul Roos came in

second overall against the French School

(41-45).

Individual results include:

- Duan van Schalkwyk : Silver for

U17 Foil and 5th place for U20 Epee,

- Floris van Zeeland : Bronze for U15 Foil

- Malcolm Erskine : 5th place for U17 Foil

Gholf

Malcolm Erskine, Duan van Schalkwyk, Adam Schroeder (home schooling student representing

our team)

Foto: Verskaf

Francois Blaauw (Graad 8) is ingesluit by die WP-Unie se O/15-

gholfspan wat volgende maand aan die O/13- en O/15-Fish River

Challenge by die Visrivier-canyon gaan deelneem. Foto: verskaf

Uitgawe/Issue 235 Concipio Page 6

Uitgawe/Issue 235 Concipio Page 7

Bernard Leuvennink

Eric Collins en Lieb Loots

Onvergeetlik - dít is hoe Jan-Louis

Eigelaar, Christoff van der

Westhuizen, Jean Beukes en Gabriël du

Bois die Kalahari-Vasbytkursus beskryf

wat hulle aan die begin van 2013 in

Botswana bygewoon het.

Die kamp bestaan al vanaf 1987 en word

as die moeilikste leierskapskursus in die

Westerse wêreld beskou. Die agtien dae

lange kamp is ’n fisiek en emosioneel

uitputtende kursus wat ’n mens se limiete

behoorlik toets.

Twee van die agtien dae word in Zambië

deurgebring. Hier besoek die manne die

Victoria-waterval, waar hulle deelneem

aan aktiwiteite soos onder meer witwatervlotvaart

en reksprong.

Uitmergelende Vasbyt

Vir vier Paul Roosers maar net nóg ’n moeilike dag op kantoor

Vir sommige was die reksprong ’n

hoogtepunt en vir ander ’n reuse en intimiderende

mylpaal om te bereik

(soos gesien is in die video wat die

afgelope Maandag aan die skool vertoon

is!).

Die uitputtende roetemars van 52 km

is uitmergelend en stel hoë eise – fisiek

sowel as geestelik. Alle benodighede

word die hele afstand ver saamgedra.

Daar was ook onvergeetlike

oomblikke. ‘Bush diving’, waar hulle van

’n bewegende bakkie in ’n bos in gespring

het, was definitief vir hulle van die

snaakste oomblikke van die kursus.

Jan-Louis, Christoff, Jean en Gabriël

beveel die Kalahari-Vasbyt sterk aan as jy

daarin belang stel om jou tot die uiterste

te laat toets.

Die Kalahari-vasbyters Christoff van der Westhuizen, Gabriël du Bois, Jean Beukes en

Jan-Louis Eigelaar in verligte en gesellige luim onder die groot wildevyeboom by die LPR.

Foto: Pieter Pienaar

Jaco van Niekerk

Uitgawe/Issue 235 Concipio Page 8

If the shoe fits... Foto: Willem Wilken

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!