DIE ROL VAN TAALAKTIVISME BY DIE HERWAARDERING VAN ...

DIE ROL VAN TAALAKTIVISME BY DIE HERWAARDERING VAN ... DIE ROL VAN TAALAKTIVISME BY DIE HERWAARDERING VAN ...

etd.uovs.ac.za
from etd.uovs.ac.za More from this publisher
27.01.2014 Views

Uiteindelik is 1 111 rekords geïdentifiseer wat direk op die studie van toepassing was. Uit hierdie rekords is 651 (58,6%) uit Afrikaanse publikasies verkry terwyl die ander 460 (41,4%) uit die Engelse media verkry is. Tabel 13. Mediarekords geklassifiseer volgens jaar van publikasie en die taal waarin dit verskyn het Mediarekords Jare Afrikaans Engels Totaal 1994 47 58,0 34 42,0 81 1995 110 58,5 78 41,5 188 1996 162 61,8 100 38,2 262 1997 79 62,7 47 37,3 126 1998 47 52,2 43 47,8 90 1999 22 56,4 17 43,6 39 2000 20 51,3 19 48,7 39 2001 28 50,9 27 49,1 55 2002 31 57,4 23 42,6 54 2003 38 57,6 28 42,4 66 2004 40 66,7 20 33,3 60 2005 27 52,9 24 47,1 51 Totaal 651 58,6 460 41,4 1111 Breë kategorieë en temas ter toeligting van die navorsingsvrae kon op hierdie stadium reeds uit die byeengebragte data blootgelê word. Dit word soos volg opgesom: 110

Tabel 14: Onderliggende temas uit die byeengebragte data geïdentifiseer Onverbiddelike standpunte Must guarantee rights; withdrawing children; ons Afrikaanse skole; Afrikaans laager retreats into church; khaki-clad white parents; barring black children; scrap model C-schools; Afrikaanse kinders uit skool gehaal; raak van Engels ontslae; tuisskole; voertaalprobleme hou swart kinders uit dié skole; VF steun kultuur-homogene skole; now its fists raised for English language; Tzaneen in opstand oor swart eise Versoenende standpunte Onderhandelinge; binne parlement; living in the new era; sensitiewe skoolbenading; shows sensible way to go; shows the way around SA’s language barriers; overcoming old barriers; bold move to embrace new order; education minister has taken reconciliatory step towards Afrikaansspeaking community Inklusiewe standpunte Aandrang op moedertaalonderrig nie rassisties; don’t turn away pupils; skole aangemoedig om in meer as een taal te onderrig; Afrikaanssprekers moet in vennootskap tree met Afrikataalsprekers Verdagmakery Disguise for racism; clinging to the old; school apartheid; Afrikaans laager retreats into church; taalbeleid vir skole ʼn suikerklontjie Positiewe uitsprake deur regeringslui ANC backs Afrikaans as teaching medium; ANC accept Afrikaans at schools and universities; schools allowed to choose own language policy; Hindle erken dat moedertaalonderrig onontbeerlik is Negatiewe uitsprake deur regeringslui ANC wil wegdoen met Afrikaanse skole; ANC wil Afrikaanse universiteite bykom; ANC dreig skole: praat Engels, of jul subsidie waai ʼn Onderskeid, gebaseer op Martel (1999) se klassifikasie, is daarna tussen twee breë kategorieë van taalaktivisme gemaak, naamlik meer gematigde vorme van aktivisme teenoor aktivisme wat meer konfronterend van aard is. Die aard en die toon van hierdie twee tipes mediadekking bepaal die verskil tussen die twee. Dekking wat woorde gebruik soos ontevredenheid, kommer, gesprekvoering, raadpleging, voorlegging, onderhandeling, binne parlement, insluitende plan vir skole en beurse vir Afrikaanse skole dui op gematigde aktivistiese beriggewing. Die meer aktivistiese benadering dui op die gebruik van metafore soos protes, stryd, oorlog, boikot, onttrek kinders, dreig, en weerstand. 111

Tabel 14: Onderliggende temas uit die byeengebragte data geïdentifiseer

Onverbiddelike standpunte

Must guarantee rights; withdrawing children; ons Afrikaanse skole; Afrikaans laager retreats into church;

khaki-clad white parents; barring black children; scrap model C-schools; Afrikaanse kinders uit skool

gehaal; raak van Engels ontslae; tuisskole; voertaalprobleme hou swart kinders uit dié skole; VF steun

kultuur-homogene skole; now its fists raised for English language; Tzaneen in opstand oor swart eise

Versoenende standpunte

Onderhandelinge; binne parlement; living in the new era; sensitiewe skoolbenading; shows sensible way to

go; shows the way around SA’s language barriers; overcoming old barriers; bold move to embrace new

order; education minister has taken reconciliatory step towards Afrikaansspeaking community

Inklusiewe standpunte

Aandrang op moedertaalonderrig nie rassisties; don’t turn away pupils; skole aangemoedig om in meer as

een taal te onderrig; Afrikaanssprekers moet in vennootskap tree met Afrikataalsprekers

Verdagmakery

Disguise for racism; clinging to the old; school apartheid; Afrikaans laager retreats into church; taalbeleid

vir skole ʼn suikerklontjie

Positiewe uitsprake deur regeringslui

ANC backs Afrikaans as teaching medium; ANC accept Afrikaans at schools and universities; schools

allowed to choose own language policy; Hindle erken dat moedertaalonderrig onontbeerlik is

Negatiewe uitsprake deur regeringslui

ANC wil wegdoen met Afrikaanse skole; ANC wil Afrikaanse universiteite bykom; ANC dreig skole: praat

Engels, of jul subsidie waai

ʼn Onderskeid, gebaseer op Martel (1999) se klassifikasie, is daarna tussen twee breë

kategorieë van taalaktivisme gemaak, naamlik meer gematigde vorme van aktivisme

teenoor aktivisme wat meer konfronterend van aard is. Die aard en die toon van hierdie

twee tipes mediadekking bepaal die verskil tussen die twee. Dekking wat woorde gebruik

soos ontevredenheid, kommer, gesprekvoering, raadpleging, voorlegging,

onderhandeling, binne parlement, insluitende plan vir skole en beurse vir Afrikaanse

skole dui op gematigde aktivistiese beriggewing. Die meer aktivistiese benadering dui op

die gebruik van metafore soos protes, stryd, oorlog, boikot, onttrek kinders, dreig, en

weerstand.

111

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!