DIE ROL VAN TAALAKTIVISME BY DIE HERWAARDERING VAN ...
DIE ROL VAN TAALAKTIVISME BY DIE HERWAARDERING VAN ... DIE ROL VAN TAALAKTIVISME BY DIE HERWAARDERING VAN ...
aktivisties); drukgroepvorming; taalklagtes; gemeenskapsmobilisering; litigasie en geweld. Onder gemeenskapsmobilisering kan vyf verdere indelings gedoen word, naamlik petisionering, boikotte, dreiging met litigasie, druk op die massas en demonstrasies. Vir elke rekord is afleidings gemaak rakende taalaktivisme en die effek daarvan op taalbeleid (beide nasionaal, provinsiaal of ook op skoolvlak) en/of die standpunte van die regering, beheerrade van skole, universiteite en ander belangegroepe soos ouers. Die teorie waarop die afleidings gebaseer is, moet voldoen aan die vier kriteria van Straus en Corbin (1990) naamlik dat dit gepas, tersaaklik, werkbaar en kontroleerbaar moet wees. Die kategorie gepas behels dat die teorie by die fenomeen wat dit verteenwoordig moet pas. Om tersaaklik te wees moet die teorie die werklike belang van die deelnemers in die studie verteenwoordig. Die teorie moet werkbaar wees wat beteken dat dit in staat sal wees om te verduidelik hoe die probleem, met variasie, opgelos kan word. Laastens moet die teorie beheer of verander kan word indien nuwe tersaaklike data na vore kom. Die rede waarom die totaal van 9 496 rekords veel hoër is as die 1 111 rekords wat uiteindelik in die studie gebruik is, is veelvoudig. Van die berigte het oorvleuel, dit wil sê verskillende trefwoorde het dieselfde rekord tot gevolg gehad. Slegs een van die rekords is dan gebruik. Die belangrikste rede vir die wegdoen van rekords is omdat slegs op taalaktivisme rakende taal van onderrig en leer gekonsentreer is. Die grootste persentasie rekords het oor taalaktivisme in die breë of moedertaalonderrig gehandel, maar het geen melding van aktivisme gemaak nie. Verskeie voorbeelde van duplisering het ook voorgekom omdat dieselfde berig in verskillende publikasies verskyn het. Dit is dieselfde berig met geringe verskille, byvoorbeeld ’n ander opskrif of tipografie. Weens die aanvanklike groot getal rekords wat onttrek is, is bepaalde woorde, grepe en begrippe in rekords geïdentifiseer wat as riglyn gedien het sodat dit vir die navorser moontlik was om van ontoepaslike rekords ontslae te raak. Dit is egter slegs ʼn breë riglyn en nie geslote nie. Dit is gedoen ooreenkomstig die beskouing dat kwalitatiewe navorsing primêr ingestel is op die abstrahering van betekenis uit die data en dat ʼn besluit om slegs 108
gebeure te kodeer wat presies met die kodes ooreenstem, meer nadeel as voordeel mag inhou. Tabel 12 dui die woorde, grepe en begrippe aan wat in die aanvanklike korpus rekords geïdentifiseer is wat dit vir die navorser moontlik gemaak het om rekords te behou. Tabel 12: Woorde, grepe en begrippe wat in die aanvanklike korpus rekords geïdentifiseer is Voorbeelde van grepe en begrippe in mediarekords wat betrekking het op dade van aktivisme aandrang op dié onderrig is rassisties; Afrikaans laager retreats into church; Afrikaans word erg benadeel; Afrikaanse kinders uit skool gehaal; optog na skool; Afrikaanse skole onder druk; ANC accepts Afrikaans at schools and universities; ANC backs Afrikaans as teaching medium; ANC wil Afrikaanse universiteite bykom; ANC wil wegdoen Afrikaanse skole; anderstaliges gebruik in veldtog teen Afrikaans; baring black children; bepleit; bereid om hulle te wend tot hof; beurse vir Afrikaanse skole; binne parlement; boikot; botsings met die polisie; boycott looms over Afrikaans; brandbomme maak plek vir vrede; Constitutional Court; CVO skole; dae dat Afrikaners agteroor kon sit is verby; dae getel van net Afrikaanse skole; disguise for racism; don’t deny others education; dreig dat druk sal uitloop op botsings; dring aan op; druk op skole; gaan kla; gesprek oor taal; help pupils with English; help skool hou en bou; hewige konflik; ignoreer bepalings; ignoreer oproepe; in hof verdedig; khaki-clad white parents; konflik; kruitvat; vra hulp; living in the new era; massa-aksie; Merensky feels the heat; model C days are numbered; must guarantee rights; myn en Escom los steun aan skool oor taalbesluit; offer matric papers in Xhosa; onderhandelinge; onderwys gevaar; ons Afrikaanse skole; oplossings gou nodig vir rus en vrede; ouers kla; overcoming old barriers; pikstele is gebruik; plan vir Afrikaanse skole; protes; raadpleging; raak van Engels ontslae; reaksie op druk; reaksie op ideologiese denke; regters vra vrae; representation; sakelui vir oopstelling; sal veg vir onderrig in Afrikaans; school apartheid; scrap model schools; sensitiewe skoolbenadering; shows sensible to go; shows the way around SA’s language barriers; skolestryd; skrikbewind deur die gepeupel; stel gesprek af; taal onreg; taalstappe kom; taalversoening; test case; toetssaak; tough opposition; tuisskole; val regering aan; veg vir taal; verbruikersboikotte; versette; sakelui vir oopstelling; Vesos sal hof toe oor taal in skool; voertuie en eiendom is beskadig; voorlegging; vordering met moedertaal geëis; wend tot Pansat; withdrawing children; 109
- Page 71 and 72: gedurende die Indiese onafhanklikhe
- Page 73 and 74: 2.6.7. Geweld Geweld is die mees ek
- Page 75 and 76: as in Quebec waar burgers tevrede w
- Page 77 and 78: Masedoniese taal beklemtoon kan wor
- Page 79 and 80: teenoor groepe wat eerder die assim
- Page 81 and 82: Ter versterking van moedertaalonder
- Page 83 and 84: Tabel 7: ’n Skematiese voorstelli
- Page 85 and 86: Tabel 8: ’n Skematiese voorstelli
- Page 87 and 88: dat Tok Pisin en ander inheemse tal
- Page 89 and 90: professionele, formele onderwysstel
- Page 91 and 92: Gemeenskap in die middel 1970s. Omd
- Page 93 and 94: 2.7.5. Bangladesh Bangla, wat die a
- Page 95 and 96: 2.7.6. Indië Belangegroepe in Indi
- Page 97 and 98: Taalaktivisme in Indië word gekenm
- Page 99 and 100: Hoofstuk 3 Navorsingsontwerp en met
- Page 101 and 102: onderwerpe waaroor berig is, is ond
- Page 103 and 104: In hierdie ondersoek word ʼn litera
- Page 105 and 106: 3.3.1. Navorsingsprobleem en doelwi
- Page 107 and 108: taalbenaderings, soos deur beide am
- Page 109 and 110: taalbeplanning (benede-na-bo); dit
- Page 111 and 112: ʼn Dokumente-oorsig is een van die
- Page 113 and 114: inferences about the philosophical
- Page 115 and 116: inhoudsanalise as “dié primêre
- Page 117 and 118: Afrikaner, Argus, Beeld, Burger, Bu
- Page 119 and 120: (Patton,2002). Om konsepte of veran
- Page 121: 3.4.7. Kodering van tekste Kodering
- Page 125 and 126: Tabel 14: Onderliggende temas uit d
- Page 127 and 128: Hierdie analise het die volgende re
- Page 129 and 130: 5.2. Rekords wat inligting oor boik
- Page 131 and 132: verandering te bewerkstellig, gedoe
- Page 133 and 134: Tabel 16: Raamwerk waarbinne navors
- Page 135 and 136: Noord-Kaap en die Laerskool Mikro i
- Page 137 and 138: Hoofstuk 4 Taalaktivisme en taal in
- Page 139 and 140: dominante taal in die gemeenskap ge
- Page 141 and 142: gestuur het. Veeboere wat dieper in
- Page 143 and 144: Met die Britse oorname van Suid-Afr
- Page 145 and 146: van 1865. Die doel van hierdie wetg
- Page 147 and 148: (Molteno, 1984:53-55; Thomson, 1981
- Page 149 and 150: agt distrikskole en vier plaasskole
- Page 151 and 152: Onderwys vir swart mense in die ZAR
- Page 153 and 154: getree het, was dat alle kennisgewi
- Page 155 and 156: Op 6 Desember 1907 het die Transvaa
- Page 157 and 158: dus, volgens Truter (2004:34), verp
- Page 159 and 160: eywer het, in die Vrystaat en Trans
- Page 161 and 162: die mag in Engels (en tot ’n mate
- Page 163 and 164: nog ’n nuwe taalordonnansie gelei
- Page 165 and 166: leadership encouraged the developme
- Page 167 and 168: So is die beheer oor swart onderwys
- Page 169 and 170: In die laer primêre skoolkursus wa
- Page 171 and 172: eleid van aparte ontwikkeling was w
aktivisties); drukgroepvorming; taalklagtes; gemeenskapsmobilisering; litigasie en

geweld. Onder gemeenskapsmobilisering kan vyf verdere indelings gedoen word,

naamlik petisionering, boikotte, dreiging met litigasie, druk op die massas en

demonstrasies.

Vir elke rekord is afleidings gemaak rakende taalaktivisme en die effek daarvan op

taalbeleid (beide nasionaal, provinsiaal of ook op skoolvlak) en/of die standpunte van die

regering, beheerrade van skole, universiteite en ander belangegroepe soos ouers. Die

teorie waarop die afleidings gebaseer is, moet voldoen aan die vier kriteria van Straus en

Corbin (1990) naamlik dat dit gepas, tersaaklik, werkbaar en kontroleerbaar moet wees.

Die kategorie gepas behels dat die teorie by die fenomeen wat dit verteenwoordig moet

pas. Om tersaaklik te wees moet die teorie die werklike belang van die deelnemers in die

studie verteenwoordig. Die teorie moet werkbaar wees wat beteken dat dit in staat sal

wees om te verduidelik hoe die probleem, met variasie, opgelos kan word. Laastens moet

die teorie beheer of verander kan word indien nuwe tersaaklike data na vore kom.

Die rede waarom die totaal van 9 496 rekords veel hoër is as die 1 111 rekords wat

uiteindelik in die studie gebruik is, is veelvoudig. Van die berigte het oorvleuel, dit wil sê

verskillende trefwoorde het dieselfde rekord tot gevolg gehad. Slegs een van die rekords

is dan gebruik. Die belangrikste rede vir die wegdoen van rekords is omdat slegs op

taalaktivisme rakende taal van onderrig en leer gekonsentreer is. Die grootste persentasie

rekords het oor taalaktivisme in die breë of moedertaalonderrig gehandel, maar het geen

melding van aktivisme gemaak nie. Verskeie voorbeelde van duplisering het ook

voorgekom omdat dieselfde berig in verskillende publikasies verskyn het. Dit is dieselfde

berig met geringe verskille, byvoorbeeld ’n ander opskrif of tipografie.

Weens die aanvanklike groot getal rekords wat onttrek is, is bepaalde woorde, grepe en

begrippe in rekords geïdentifiseer wat as riglyn gedien het sodat dit vir die navorser

moontlik was om van ontoepaslike rekords ontslae te raak. Dit is egter slegs ʼn breë riglyn

en nie geslote nie. Dit is gedoen ooreenkomstig die beskouing dat kwalitatiewe navorsing

primêr ingestel is op die abstrahering van betekenis uit die data en dat ʼn besluit om slegs

108