LEWE NA APARTHEID: LIDMATE SE NARRATIEWE VANUIT 'N ...
LEWE NA APARTHEID: LIDMATE SE NARRATIEWE VANUIT 'N ... LEWE NA APARTHEID: LIDMATE SE NARRATIEWE VANUIT 'N ...
Hoofstuk 2: Die oorsprong van die apartheidsverhaal p68 Christene nie, daarom mag hulle nie stem nie.” Hierteenoor sou die veronderstelling dan waarskynlik wees dat wit mense outomaties gelyk gestel is aan Christen-wees. Wanneer Rian Malan (1990:19) oor sy pa skryf, sê hy: “He would have told you that his faith lay in something called grand apartheid, the overarching ideology that promised to make South Africans and all their nine subject African tribes “separate but equal” in separate nation-states.” Baie wit Afrikaners het die idee gehad dat apartheid die probleme sou oplos van die interaksie tussen die verskillende rasse in een land, maar wat uiteindelik gebeur het, was waarskynlik nie wat hulle in gedagte gehad het nie. Van der Walt (1997:elektroniese bron) is waarskynlik korrek as hy sê: "Hoewel baie blankes goeie bedoelings met die apartheidsbeleid gehad het, was die toepassing daarvan verkeerd en onbybels.” 2.3 Die ander kant van die munt Hoe goed die bedoelings ook al was – daar was ook ʼn ander kant van die munt. Agter die skerms was daar ook ander faktore wat die rassebeleid help vorm het in die jare voor 1948. Soos gewoonlik het ook hierdie saak twee kante. Wit mense in die algemeen vertel dat hulle ouers hulle geleer het om respek te hê vir ander mense, insluitende swart mense. Ben vertel: Destyds moes ek met baie eerbied met ouer swartes omgaan, mooi met hulle praat. Ek moes sê ‘outa Elias’ [Ben 1-157]. Iets was vir my baie belangrik is, is respek vir mekaar, maak nie saak van watter velkleur of watter etniese groep jy is, of selfs geslag nie [Danie 1-671]. Ben [1-165] sê ook hy het besef dat hy swart mense nie as kaffers nie maar as verantwoordelike mense moet beskou, hulle het ook gevoel dat ek glo hulle is nie nikswerd goed nie [Ben 1-175]. Malan (1990:31) vertel hoe sy pa – ʼn stoere ondersteuner van groot apartheid – "forbade the use of the word 'kaffir' in our house, and instructed my brother and I always to say 'please' when issuing orders to the servants." Eugene de Kock (De Kock & Gordin 1998:49) beskryf sy familie as ʼn tipiese wit Afrikaner familie: "My father had a moderate attitude towards black people. He told us that, although there existed a cultural difference between the white and black races, the black man was also a human
Hoofstuk 2: Die oorsprong van die apartheidsverhaal p69 being and, as with white people, there were good and bad ones. He repeatedly told us to apply the principle of right and wrong, not white or black or right of left." Dit is ook vanuit so ʼn huishouding dat Frans opmerk: my pa (het) in die aande die swarte wat in daai klein kamertjie bly wat Ben van gepraat het, ingenooi as hulle daar was om saam met ons huisgodsdiens te hou [Frans 1-442]. Maar dit was in hierdie selfde huishoudings waar most whites were so afraid of Africans that they never went anywhere near the townships ... They crossed the road when they saw Africans coming, or locked the doors of their cars. They were so scared that they wouldn't even attend professional soccer matches in the secure heart of white Johannesburg because they knew blacks would be present in large numbers (Malan 1990:144). Elsa sluit aan by hierdie stereotipiese siening van swart mense. Sy sê: die geskiedenis wat ons in die skool geleer het, het ons geleer swartmense is barbare. Die Zoeloes het die babatjies se koppies teen die wawiele stukkend geslaan. We were brainwashed. Baie van die witmense vandag nog, is bang vir swartmense want dit is hoe ons grootgeword het. Ons het van kleins af gedink swartmense is barbare. Daar bestaan nog steeds 'n soort van 'n vrees by baie witmense [Elsa 7-330]. Terselfdertyd, en desondanks die respek wat wit mense beweer hulle vir swart mense gehad het, blyk dit in orde te wees om swart mense as minderwaardig te behandel, omdat hulle dikwels so gesien is. Swanepoel (1997:26) vertel van ʼn KwaZulu-Natalse boer se raad: "I must give knives to the black people so that they can kill each other. Kaffirs are not people, they are animals." Selfs kerkleiers was baie negatief in hulle assessering van swart mense in Suid-Afrika. Die Afrikaanse digter en kerkman Totius (Du Toit 1955:11) praat oor Suid-Afrika as “...ons swart wêreld-deel waar die mees algemene barbaarsheid sy hoogste triomfe gevier het.” Elsa herinner dieselfde houding uit haar vroeë kinderjare: want dit is so in ons ingeteel, in ons kele afgedruk van kleins af dat swart mense
- Page 33 and 34: Hoofstuk 1: Apartheid onder die loe
- Page 35 and 36: Hoofstuk 1: Apartheid onder die loe
- Page 37 and 38: Hoofstuk 1: Apartheid onder die loe
- Page 39 and 40: Hoofstuk 1: Apartheid onder die loe
- Page 41 and 42: Hoofstuk 1: Apartheid onder die loe
- Page 43 and 44: Hoofstuk 1: Apartheid onder die loe
- Page 45 and 46: Hoofstuk 1: Apartheid onder die loe
- Page 47 and 48: Hoofstuk 1: Apartheid onder die loe
- Page 49 and 50: Hoofstuk 1: Apartheid onder die loe
- Page 51 and 52: Hoofstuk 1: Apartheid onder die loe
- Page 53 and 54: Hoofstuk 1: Apartheid onder die loe
- Page 55 and 56: Hoofstuk 1: Apartheid onder die loe
- Page 57 and 58: Hoofstuk 1: Apartheid onder die loe
- Page 59 and 60: Hoofstuk 1: Apartheid onder die loe
- Page 61 and 62: Hoofstuk 1: Apartheid onder die loe
- Page 63 and 64: Hoofstuk 1: Apartheid onder die loe
- Page 65 and 66: Hoofstuk 1: Apartheid onder die loe
- Page 67 and 68: Hoofstuk 1: Apartheid onder die loe
- Page 69 and 70: Hoofstuk 1: Apartheid onder die loe
- Page 71 and 72: Hoofstuk 1: Apartheid onder die loe
- Page 73 and 74: HOOFSTUK 2 DIE OORSPRONG VAN DIE AP
- Page 75 and 76: Hoofstuk 2: Die oorsprong van die a
- Page 77 and 78: Hoofstuk 2: Die oorsprong van die a
- Page 79 and 80: Hoofstuk 2: Die oorsprong van die a
- Page 81 and 82: Hoofstuk 2: Die oorsprong van die a
- Page 83: Hoofstuk 2: Die oorsprong van die a
- Page 87 and 88: Hoofstuk 2: Die oorsprong van die a
- Page 89 and 90: Hoofstuk 2: Die oorsprong van die a
- Page 91 and 92: Hoofstuk 2: Die oorsprong van die a
- Page 93 and 94: Hoofstuk 2: Die oorsprong van die a
- Page 95 and 96: Hoofstuk 2: Die oorsprong van die a
- Page 97 and 98: Hoofstuk 2: Die oorsprong van die a
- Page 99 and 100: Hoofstuk 2: Die oorsprong van die a
- Page 101 and 102: Hoofstuk 2: Die oorsprong van die a
- Page 103 and 104: Hoofstuk 2: Die oorsprong van die a
- Page 105 and 106: Hoofstuk 2: Die oorsprong van die a
- Page 107 and 108: Hoofstuk 2: Die oorsprong van die a
- Page 109 and 110: Hoofstuk 2: Die oorsprong van die a
- Page 111 and 112: Hoofstuk 2: Die oorsprong van die a
- Page 113 and 114: Hoofstuk 2: Die oorsprong van die a
- Page 115 and 116: Hoofstuk 2: Die oorsprong van die a
- Page 117 and 118: Hoofstuk 2: Die oorsprong van die a
- Page 119 and 120: Hoofstuk 2: Die oorsprong van die a
- Page 121 and 122: Hoofstuk 2: Die oorsprong van die a
- Page 123 and 124: Hoofstuk 2: Die oorsprong van die a
- Page 125 and 126: Hoofstuk 2: Die oorsprong van die a
- Page 127 and 128: Hoofstuk 2: Die oorsprong van die a
- Page 129 and 130: Hoofstuk 2: Die oorsprong van die a
- Page 131 and 132: Hoofstuk 2: Die oorsprong van die a
- Page 133 and 134: Hoofstuk 2: Die oorsprong van die a
Hoofstuk 2: Die oorsprong van die apartheidsverhaal

p69

being and, as with white people, there were good and bad ones. He repeatedly told us

to apply the principle of right and wrong, not white or black or right of left." Dit is ook

vanuit so ʼn huishouding dat Frans opmerk: my pa (het) in die aande die

swarte wat in daai klein kamertjie bly wat Ben van gepraat het,

ingenooi as hulle daar was om saam met ons huisgodsdiens te hou

[Frans 1-442].

Maar dit was in hierdie selfde huishoudings waar

most whites were so afraid of Africans that they never went anywhere

near the townships ... They crossed the road when they saw Africans

coming, or locked the doors of their cars. They were so scared that

they wouldn't even attend professional soccer matches in the secure

heart of white Johannesburg because they knew blacks would be

present in large numbers (Malan 1990:144).

Elsa sluit aan by hierdie stereotipiese siening van swart mense. Sy sê:

die geskiedenis wat ons in die skool geleer het, het

ons geleer swartmense is barbare. Die Zoeloes het

die babatjies se koppies teen die wawiele stukkend

geslaan. We were brainwashed. Baie van die witmense

vandag nog, is bang vir swartmense want dit is hoe

ons grootgeword het. Ons het van kleins af gedink

swartmense is barbare. Daar bestaan nog steeds 'n

soort van 'n vrees by baie witmense [Elsa 7-330].

Terselfdertyd, en desondanks die respek wat wit mense beweer hulle vir swart mense

gehad het, blyk dit in orde te wees om swart mense as minderwaardig te behandel,

omdat hulle dikwels so gesien is. Swanepoel (1997:26) vertel van ʼn KwaZulu-Natalse

boer se raad: "I must give knives to the black people so that they can kill each other.

Kaffirs are not people, they are animals." Selfs kerkleiers was baie negatief in hulle

assessering van swart mense in Suid-Afrika. Die Afrikaanse digter en kerkman Totius

(Du Toit 1955:11) praat oor Suid-Afrika as “...ons swart wêreld-deel waar die mees

algemene barbaarsheid sy hoogste triomfe gevier het.”

Elsa herinner dieselfde houding uit haar vroeë kinderjare: want dit is so in ons

ingeteel, in ons kele afgedruk van kleins af dat swart mense